Olimpiese Winterspele 1952

Die Olimpiese Winterspele 1952 (Noors: Vinter-OL 1952), amptelik bekend as die VIde Olimpiese Winterspele, is tussen 14 en 25 Februarie 1952 in Oslo, Noorweë, aangebied.

VIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1952

Gehou in Oslo, Noorweë
Deelnemende lande 30
Deelnemende atlete 694 (585 mans, 109 vroue)
Items 22 in 4 sporte
Openingseremonie 14 Februarie 1952
Sluitingseremonie 25 Februarie 1952
Amptelik geopen deur Prinses Ragnhild
Atlete-eed Torbjorn Falkanger (skansspring)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Eigil Nansen
Vorige Spele 1948: St. Moritz (Switserland)
Volgende Spele 1956: Cortina d'Ampezzo (Italië)

Die ander kandidaatstede was Lake Placid in die Verenigde State en Cortina d'Ampezzo in Italië. Dit is die eerste keer dat die Spele in Noorweë gehou is, die land waar moderne ski ontstaan het. Oslo was anoniem verkies as gasheerstad vir hierdie Spele. Die Olimpiese Somerspele 1952 is in Helsinki, Finland, aangebied.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1952 
Openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 1952 in Oslo

Oslo is op 21 Junie 1947 in Stockholm deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1952. Ander kandidate was: Cortina d'Ampezzo en Lake Placid. Cortina d'Ampezzo sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 1956 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1952
Stad Land Rondte 1
Oslo Olimpiese Winterspele 1952  Noorweë 17
Cortina d'Ampezzo Olimpiese Winterspele 1952  Italië 9
Lake Placid Olimpiese Winterspele 1952  Verenigde State 1

Sporte

4 Olimpiese sporte in 8 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1952  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1952  Nordiese ski
    • Olimpiese Winterspele 1952  Alpeski (6)
    • Olimpiese Winterspele 1952  Heg-en-steg-ski (4)
    • Olimpiese Winterspele 1952  Noorse kombinasie (1)
    • Olimpiese Winterspele 1952  Skansspring (1)
  • Skaats
    • Olimpiese Winterspele 1952  Kunsskaats (3)
    • Olimpiese Winterspele 1952  Langbaanskaats (4)
  • Olimpiese Winterspele 1952  Yshokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Februarie 1952 14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
25
Ma
Wedstryde
Seremonies OS SS
Olimpiese Winterspele 1952  Alpeski 1 1 1 1 1 1 6
Olimpiese Winterspele 1952  Bobslee ●  1 ●  1 2
Olimpiese Winterspele 1952  Heg-en-steg-ski 1 1 2 4
Olimpiese Winterspele 1952  Kunsskaats ●  ●  ●  1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 1952  Langbaanskaats 1 1 1 1 4
Olimpiese Winterspele 1952  Noorse kombinasie ●  1 1
Olimpiese Winterspele 1952  Skansspring 1 1
Olimpiese Winterspele 1952  Yshokkie ●  ●  ●  ●  ●  ●  ●  ●  ●  ●  1 1
Totaal 1 2 2 3 2 2 3 1 2 2 1 1 22
Kumulatief 1 3 5 7 10 12 15 16 18 20 21 22 22

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1952 
Kaart van deelnemende nasies in 1952:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Olimpiese Winterspele 1952 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1952 deelgeneem het nie.

Hier is die top 13 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1952  Goud Olimpiese Winterspele 1952  Silwer Olimpiese Winterspele 1952  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1952  Noorweë (NOR) 73 7 3 6 16
2 Olimpiese Winterspele 1952  Verenigde State (USA) 65 4 6 1 11
3 Olimpiese Winterspele 1952  Finland (FIN) 50 3 4 2 9
4 Olimpiese Winterspele 1952  Duitsland (GER) 53 3 2 2 7
5 Olimpiese Winterspele 1952  Oostenryk (AUT) 39 2 4 2 8
6 Olimpiese Winterspele 1952  Kanada (CAN) 39 1 0 1 2
Olimpiese Winterspele 1952  Italië (ITA) 33 1 0 1 2
8 Olimpiese Winterspele 1952  Verenigde Koninkryk (GBR) 18 1 0 0 1
9 Olimpiese Winterspele 1952  Nederland (NED) 11 0 3 0 3
10 Olimpiese Winterspele 1952  Swede (SWE) 65 0 0 4 4
11 Olimpiese Winterspele 1952  Switserland (SUI) 55 0 0 2 2
12 Olimpiese Winterspele 1952  Frankryk (FRA) 26 0 0 1 1
Olimpiese Winterspele 1952  Hongarye (HUN) 12 0 0 1 1
Totaal (13 NOKs) 539 22 22 23 67

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1952 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1952 ToewysingOlimpiese Winterspele 1952 SporteOlimpiese Winterspele 1952 KalenderOlimpiese Winterspele 1952 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1952 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1952 Sien ookOlimpiese Winterspele 1952 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1952 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1952 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1952Cortina d'AmpezzoFinlandHelsinkiItaliëLake PlacidNoorsNoorweëOlimpiese Somerspele 1952OsloSkiVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mag (sosiale wetenskappe)HoofpynSkoolBynierHoofkarakterKlinkerSoogdierLetterkundeTermietElandréAfrikaanse woordelys en spelreëlsWolkGesonde dieetMiddeloorontstekingAgtervoegselEngelsKunsmatige algemene intelligensieHernubare energieMynbouGroot GatStollingsgesteenteKindersiektesNierversakingPersoonlike voornaamwoordAsiëSout (chemiese stof)TswanaEllipstekenVioolKoeffisiënt en magswortelSonja HerholdtKarakteriseringMaagsweerNarsismeKarooSnaarinstrumentNederlandLeestekenSASOLBloedsomloopstelselRegverdige handelSwangerskapLenteTsoenamiWoordsoortXhosasKriekAnilingusTsongaSteenkool in Suid-AfrikaEreksieKlimaatveranderingWiki CommonsIndustriële RevolusieKoue OorlogSpinnekopSonnestelselPubliekDialoog in fiksieMorfologie (taalkunde)GroepsgebiedewetFluoorNarkoseMetafoorJohannes MeintjesDigvormWaterbesparing in Suid-AfrikaSpysverteringstelselVerkleinwoordDachshundOlimpiese SpeleUitwerking van klimaatsveranderingVulkaanElana AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogDieregeluide🡆 More