Olimpiese Winterspele 1960

Die Olimpiese Winterspele 1960 (Engels: 1960 Winter Olympics), amptelik bekend as die VIIIste Olimpiese Winterspele, is tussen 18 en 28 Februarie 1960 in Squaw Valley, Verenigde State, aangebied.

VIIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1960

Gehou in Squaw Valley, Verenigde State
Deelnemende lande 30
Deelnemende atlete 665 (521 mans, 144 vroue)
Items 27 in 4 sporte
Openingseremonie 18 Februarie 1960
Sluitingseremonie 28 Februarie 1960
Amptelik geopen deur Adjunkpresident Richard Nixon
Atlete-eed Carol Heiss (kunsskaats)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Ken Henry (langbaanskaats)
Vorige Spele 1956: Corina d'Ampezzo (Italië)
Volgende Spele 1964: Innsbruck (Oostenryk)

Die ander kandidaatstede was Innsbruck, St. Moritz en Garmisch-Partenkirchen.

Olimpiese Winterspele 1960
Teken met die Olimpiese sporte buite die Olimpiese dorpie by Squaw Valley

Toe daar in 1955 besluit is om die Spele in Squaw Valley te hou, het die "dorp" slegs een inwoner, die organiseerder van die Spele, Alexander Cushing, gehad. Na die toewysing aan hierdie ski-oord, moes bouwerk teen 'n versnelde tempo plaasvind om die nodige geriewe betyds daar te stel. Die Olimpiese Somerspele 1960 is in Rome, Italië, aangebied.

Die Spele was die eerste Winterspele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar Suid-Afrika kon geen medaljes verower nie. Dit was ook die laaste waaraan Suid-Afrika deelgeneem het voor deelname geweier is as gevolg van die Apartheidsbeleid. Die volgende Winterspele waaraan Suid-Afrika deelneem is 34 jaar later in 1994.

Toewysing

Squaw Valley is op 16 Junie 1955 in Parys deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1960. Ander kandidate was: Innsbruck, Garmisch-Partenkirchen en St. Moritz. Innsbruck sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 1964 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1960
Stad Land Rondte 1 Rondte 2
Squaw Valley Olimpiese Winterspele 1960  Verenigde State 30 32
Innsbruck Olimpiese Winterspele 1960  Oostenryk 24 30
Garmisch-Partenkirchen Olimpiese Winterspele 1960  Wes-Duitsland 5
St. Moritz Olimpiese Winterspele 1960  Switserland 3

Sporte

4 Olimpiese sporte in 8 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1960  Nordiese ski
    • Olimpiese Winterspele 1960  Alpeski (6)
    • Olimpiese Winterspele 1960  Heg-en-steg-ski (6)
    • Olimpiese Winterspele 1960  Noorse kombinasie (1)
    • Olimpiese Winterspele 1960  Skansspring (1)
  • Skaats
    • Olimpiese Winterspele 1960  Kunsskaats (3)
    • Olimpiese Winterspele 1960  Langbaanskaats (8)
  • Olimpiese Winterspele 1960  Tweekamp (1)
  • Olimpiese Winterspele 1960  Yshokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Februarie 1960 18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Fr
27
Sa
28
So
Wedstryde
Seremonies OS SS
Olimpiese Winterspele 1960  Alpeski 1 1 1 1 1 1 6
Olimpiese Winterspele 1960  Heg-en-steg-ski 1 1 1 1 1 1 6
Olimpiese Winterspele 1960  Noorse kombinasie 1 1
Olimpiese Winterspele 1960  Skansspring 1 1
Olimpiese Winterspele 1960  Kunsskaats 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 1960  Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 8
Olimpiese Winterspele 1960  Tweekamp 1 1
Olimpiese Winterspele 1960  Yshokkie ●  ●  ●  ●  ●  ●  ●  ●  ●  1 1
Totaal 0 2 3 3 3 4 2 2 4 2 2 27
Kumulatief 0 2 5 8 11 15 17 19 23 25 27 27

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1960 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1960 deelgeneem het nie.

Hier is die top 14 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1960  Goud Olimpiese Winterspele 1960  Silwer Olimpiese Winterspele 1960  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1960  Sowjetunie (URS) 62 7 5 9 21
2 Olimpiese Winterspele 1960  Duitsland (GER) 74 4 3 1 8
3 Olimpiese Winterspele 1960  Verenigde State (USA) 79 3 4 3 10
4 Olimpiese Winterspele 1960  Noorweë (NOR) 29 3 3 0 6
5 Olimpiese Winterspele 1960  Swede (SWE) 47 3 2 2 7
6 Olimpiese Winterspele 1960  Finland (FIN) 48 2 3 3 8
7 Olimpiese Winterspele 1960  Kanada (CAN) 44 2 1 1 4
8 Olimpiese Winterspele 1960  Switserland (SUI) 21 2 0 0 2
9 Olimpiese Winterspele 1960  Oostenryk (AUT) 26 1 2 3 6
10 Olimpiese Winterspele 1960  Frankryk (FRA) 26 1 0 2 3
11 Olimpiese Winterspele 1960  Nederland (NED) 7 0 1 1 2
Olimpiese Winterspele 1960  Pole (POL) 13 0 1 1 2
13 Olimpiese Winterspele 1960  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 21 0 1 0 1
14 Olimpiese Winterspele 1960  Italië (ITA) 28 0 0 1 1
Totaal (14 NOKs) 525 28 26 27 81

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1960 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1960 ToewysingOlimpiese Winterspele 1960 SporteOlimpiese Winterspele 1960 KalenderOlimpiese Winterspele 1960 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1960 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1960 Sien ookOlimpiese Winterspele 1960 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1960 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1960 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1960EngelsGarmisch-PartenkirchenInnsbruckSquaw ValleySt. MoritzVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAnale seksMartin Luther King jr.Ivan ZimmermannAfleiding (taalkunde)HartversakingHarry KerrPols-oksimeterSkaapWinterNylrivier (Suid-Afrika)Maroela MediaDierAlice MunroBaälNicola HanekomKhoikhoiShakaMaselsAkroniemWaterkringloopSwangerskapIdioomVoornaamwoordMenseregtedagKlein vyf diereAluminiumKernkragNommertekenWatersuiweringNaboomBuffelTobie CronjéLongPaarl GimnasiumKultuurMaagsweerWielewaalJavaScriptNatuurbewaringHeupKobus LombardNiersteenPoësieSuid-AfrikaJoseph LynchTrappe van vergelykingMisdaadLika BerningUitwerking van klimaatsveranderingSwartwitpensSwitserlandAfrikaanse TaalmonumentDemi Lee MooreMetaalHorlosieLionel PetersonPesachInfeksieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNG gemeente JansenvilleGqeberhaBysteekArmoedeSonsteekKompasEkonomie van Suid-AfrikaErns GrundlingSteenkoolSwemEvangelies Gereformeerde KerkReënvalbepalingPlaasjapieNasionale PartyManie JacksonCheslin Kolbe🡆 More