Olimpiese Somerspele 1980: Spele van die XXII Olimpiade, in Moskou, USSR

Die Olimpiese Somerspele 1980 (Russies: И́гры XXII Олимпиа́ды, tr.

Spele van die XXIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1980

Gehou in Moskou, Sowjetunie
Deelnemende lande 80 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 5 179 (4 064 mans, 1 115 vroue)
Items 203 in 21 sporte
Openingseremonie 19 Julie 1980
Sluitingseremonie 3 Augustus 1980
Amptelik geopen deur President Leonid Brezjnef
Atlete-eed Nikolaj Andrianof (gimnastiek)
Beampte-eed Aleksandr Medwed (stoei)
Olimpiese vlam Sergei Belof (basketbal)
Vorige Spele 1976: Montreal (Kanada)
Volgende Spele 1984: Los Angeles (VSA)

Igry XXII Olimpiady), amptelik bekend as die Spele van die XXIIste Olimpiade, is tussen 19 Julie en 3 Augustus 1980 in Moskou, Sowjetunie, aangebied. Die enigste ander kandidaatstad vir die Spele was Los Angeles.

Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions
Die Olimpiese Stadion in Moskou

Die beslissing om die Spele aan Moskou toe te ken is deur die Internasionale Olimpiese Komitee in Oktober 1974 gemaak. Om die universaliteit van die Olimpiese Somerspele te onderstreep wou hulle dit aan 'n sosialistiese land toeken. Moskou, wat toe al oor heelwat sportinfrastruktuur beskik het, het perfek in die prentjie gepas.

As gevolg van 'n Amerikaans geleide boikot op inisiatief van president Jimmy Carter weens die Sowjetse inval in Afghanistan neem slegs 80 lande deel, die laagste getal lande sedert die Spele van 1956. Hierdie boikot is deur die Oosblok in 1984 beantwoord toe die meeste sosialistiese lande nie aan die Spele van 1984 in Los Angeles deelneem nie.

Die Olimpiese Winterspele 1980 is in Lake Placid, Verenigde State, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1980 is tussen 21 en 30 Junie in Arnhem en Veenendaal, Nederland, gehou.

Toewysing

Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Konstantin Tsjernenko, president van die Sowjetse reëlingskomitee
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Fakkel van die Olimpiese Somerspele 1980 in Moskou

Moskou is op 23 Oktober 1974 in Wene deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1980. Die enigste ander kandidaat was Los Angeles. Los Angeles sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Somerspele 1984 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1980
Stad Land Rondte 1
Moskou Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Sowjetunie 39
Los Angeles Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Verenigde State 20

Sporte

21 Olimpiese sportsoorte in 203 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 204 goue medaljes oorhandig.

Stadions

28 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1980 gebruik:

Sentrale Leninstadion-gebied

Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Openingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1980
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Die Olimpiese Dorp in Moskou
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
In die Krylatskoje Sportkompleks Kano- en Roeibekken is kanovaart en roeiwedstryde aangebied
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
In die Krylatsky Olimpiese Velodrom is die baanfietsrywedstryde beslis
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Atletiek en die maraton is in die strate van Moskou gehou
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1980
Stadion Sporte Kapasiteit
Druzhba Veeldoelige Arena Vlugbal 3 900
Luzhnikistadion Atletiek, Ruitersport (individuele spring), Sokker (eindstryd), seremonies (opening/sluiting) 91 251
Minor Arena Vlugbal (eindstryd) 8 512
Olimpiese swembad Waterpolo 10 500
Sportpaleis Gimnastiek, Judo 13 766
Strate van Moskou Atletiek (20 km/50 km-loop, maraton) Nie gelys nie

Olimpiese Sportkompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Olimpiese Stadion Moskou Basketbal (eindstryd), Boks 33 970
Olimpiese swembad Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Waterpolo (eindstryd) 13 000

CSKA Gebied

Stadion Sporte Kapasiteit
CSKA Sportkompleks Skermsport, Stoei, Moderne vyfkamp (skermsport) 8 500
CSKA Sportpaleis Basketbal 5 500

Dinamostadion

Stadion Sporte Kapasiteit
Dinamostadion Sokker 50 475
Dinamo Sentrale Stadion Veldhokkie 8 000
Dinamo Sportpaleis Handbal 5 000

Krylatskoje Park

Stadion Sporte Kapasiteit
Krylatskoje Sportkompleks Boogskietveld Boogskiet 3 000
Krylatskoje Sportkompleks Kano- en Roeibekken Kanovaart, Roei 21 600
Krylatskoje Sportkompleks Fietsrybaan Fietsry (individuele padwedloop) 4 000
Krylatskoje Sportkompleks Velodrome Fietsry (baan) 6 000

Ander sportplekke in Moskou

Stadion Sporte Kapasiteit
Vakbonde se perdekompleks Ruitersport (alle gebeure behalwe vir die individuele spring), Moderne vyfkamp (perdry, hardloop) 12 000 (spring)
3 000 (dressuur)
2 000 (binnenshuise arena)
400 (uithouvermoë)
Jong Pioniersstadion Veldhokkie (eindstryd) 5 000
Dinamo Skietbaan Moderne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet 2 330
Izmailowo Sportpaleis Gewigoptel 5 000
Sokolniki Sportpaleis Handbal (eindstryd) 6 800

Sokkerstadions

Stadion Sporte Kapasiteit
Dinama-stadion (Minsk) Sokker 50 125
Kirofstadion (Leningrad) Sokker 74 000
Republikeinse stadion (Kiëf) Sokker 100 169

Buite Moskou

Stadion Sporte Kapasiteit
Moskou-Minsk grootpad Fietsry (padspan tydtoets) 1 800
Olimpiese Regatta in Tallinn Seilvaart Nie gelys nie

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Datum Julie Augustus
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
31
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Atletiek 3 3 5 4 5 5 3 10
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Basketbal 2
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Boks 11
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Boogskiet 2
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Fietsry 1 1 1 2 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Gewigoptel 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Gimnastiek 1 1 2 10
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Handbal 2
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Judo 1 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Kanovaart 6 5
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Moderne vyfkamp 2
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Roei 6 8
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Ruitersport 2 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Seilvaart 6
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Sierduik 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Skermsport 1 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Skyfskiet 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Sokker 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Stoei 3 3 4 3 3 4'
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Swem 2 4 3 4 4 4 5
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Veldhokkie 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Vlugbal 1 1
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Waterpolo 1
Totaal 0 5 7 10 12 19 15 22 22 10 16 14 11 19 20 1
Seremonies OS SS
Datum 19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
31
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
Julie Augustus

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Kaart van deelnemende nasies in 1980:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

   Deelname onder Olimpiese vlag

     Gasheerstad Moskou
Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 
Kaart van die Olimpiese boikotte van 1976, 1980 en 1984

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Goud Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Silwer Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Sowjetunie (URS) 506 80 69 46 195
2 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Oos-Duitsland (GDR) 362 47 37 42 126
3 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Bulgarye (BUL) 295 8 16 17 41
4 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Kuba (CUB) 216 8 7 5 20
5 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Italië (ITA) 163 8 3 4 15
6 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Hongarye (HUN) 279 7 10 15 32
7 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Roemenië (ROU) 243 6 6 13 25
8 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Frankryk (FRA) 125 6 5 3 14
9 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Verenigde Koninkryk (GBR) 231 5 7 9 21
10 Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions  Pole (POL) 320 3 14 15 32

Sien ook

Verwysings

Bronne

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (2000). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 3. Mexiko Stadt 1968 – Los Angeles 1984. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00741-5.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1980: Toewysing, Sporte, Stadions 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 1980 ToewysingOlimpiese Somerspele 1980 SporteOlimpiese Somerspele 1980 StadionsOlimpiese Somerspele 1980 KalenderOlimpiese Somerspele 1980 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 1980 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 1980 Sien ookOlimpiese Somerspele 1980 VerwysingsOlimpiese Somerspele 1980 BronneOlimpiese Somerspele 1980 Verdere leesstofOlimpiese Somerspele 1980 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 1980Los AngelesMoskouRussiesSowjetunieTransliterasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TurksvySonja HerholdtPornografieManie JacksonMagda van BiljonPad na jou hartElektriese geleierKernkragAllan BoesakTandbederfLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandPoësieDawidDie GelofteBalletEkonomieHipoteseKlein-KarooHoërskool OuteniquaWeer (meteorologie)GoogleSaldanhaBeurtkragEekhoringSwaweldioksiedNasionale PartyTrevor NoahTennisHorlosieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van slangeWaterpokkiesSywurmKaliforniese KanaaleilandeFilosofieGroepsdrukLionel MessiFisioterapieVarkgriepTierAmandelDrinkwatervoorsieningErektiele disfunksieVlinderKweekhuiseffekDesmond TutuAt BothaStaalEngelsMobutu Sese SekoVoortrekkermonumentSteve BikoEvangelies Gereformeerde KerkTobie CronjéKameelApostelKameelperdEskomWatersuiweringTrekarbeidGianna MichaelsReënvalbepalingBlourokkeKrapByvoeglike naamwoordDiarreeKunsmisParkinson se siekteBreingewasVraag en aanbodStereotipeNicola HanekomKoolstofdioksiedOrale seksKunsmatige intelligensieMieliestronkOlifantGoogle TranslateMuskeljaatkat🡆 More