Olimpiese Somerspele 1960

Die Olimpiese Somerspele 1960 (Italiaans: Giochi della XVII Olimpiade), amptelik bekend as die Spele van die XVIIde Olimpiade, is tussen 25 Augustus en 11 September 1960 in Rome, Italië, aangebied.

Spele van die XVIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1960

Gehou in Rome, Italië
Deelnemende lande 83 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 5 338 (4 727 mans, 611 vroue)
Items 150 in 17 sporte
Openingseremonie 25 Augustus 1960
Sluitingseremonie 11 September 1960
Amptelik geopen deur President Giovanni Gronchi
Atlete-eed Adolfo Consolini (atletiek)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Giancarlo Peris (atletiek)
Vorige Spele 1956: Melbourne (Australië)
Volgende Spele 1964: Tokio (Japan)

Rome is gekies bo Lausanne, Detroit, Boedapest, Brussel, Meksikostad en Tokio. Rome was al in 1908 aangewys om Spele te organiseer. Vanweë die uitbarsting van die Vesuvius het Rome toe die eer aan Londen afgestaan, wat toe die Spele van 1908 georganiseer het.

Olimpiese Somerspele 1960
Openingseremonie van die Spele van die XVIIde Olimpiade in Rome

Die Italiaanse staat en die Italiaanse Olimpiese Komitee het finansieel vir hierdie Spele geborg. Daar word inderdaad geen koste of moeite gespaar nie: Aan die voet van Monte Mario is 'n marmerstadion met 80 000 sitplekke gebou. Nie ver daarvandaan is die swembad uitgelê. Verder probeer die organisasie om die antieke geboue so veel as moontlik by die Spele te betrek. Gimnastiek in die Terme van Caracalla plaasgevind, die stoei in die Basilika van Maxentius en die maraton het aan die voet van die Kapitolyn begin en onder die Triomfboog van Konstantin geëindig.

Die Olimpiese Winterspele 1960 is in Squaw Valley, Verenigde State, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1960 is tussen 18 en 25 September in Rome gehou.

Toewysing

Olimpiese Somerspele 1960 
Giulio Andreotti, president van die Italiaanse reëlingskomitee
Olimpiese Somerspele 1960 
Fakkel van die Olimpiese Somerspele 1960 in Rome

Rome is op 15 Junie 1955 in Parys deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1960. Ander kandidate was: Lausanne, Detroit, Boedapest, Brussel, Meksikostad en Tokio. Tokio sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Somerspele 1964 en Meksikostad vir die daaropvolgende Olimpiese Somerspele 1968 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1960
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3
Rome Olimpiese Somerspele 1960  Italië 15 26 35
Lausanne Olimpiese Somerspele 1960  Switserland 14 21 24
Detroit Olimpiese Somerspele 1960  Verenigde State 6 11
Boedapest Olimpiese Somerspele 1960  Hongarye 8 1
Brussel Olimpiese Somerspele 1960  België 6
Meksikostad Olimpiese Somerspele 1960  Meksiko 6
Tokio Olimpiese Somerspele 1960  Japan 4

Sporte

17 Olimpiese sportsoorte in 150 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 152 goue medaljes oorhandig.

Stadions

Olimpiese Somerspele 1960 
Die Foro Italico was een van die sentrale sportkomplekse tydens die Olimpiese Somerspele 1960
Olimpiese Somerspele 1960 
Die Basilika van Maxentius het die stoeiwedstryde aangebied
Olimpiese Somerspele 1960 
In die Baddens van Caracalla het die gimnastiekwedstryde gehuisves
Olimpiese Somerspele 1960 
In die Albanomeer is kanovaart- en roeiwedstryde beslis
Olimpiese Somerspele 1960 
In die Golf van Napels het die seilvaart plaasgevind

34 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1960 gebruik:

Stadion Sporte Kapasiteit
Acqua Santa Gholfklubkursus Moderne vyfkamp (hardloop) Nie gelys nie
Basilika van Maxentius Stoei 5 402
Baddens van Caracalla Gimnastiek 5 402
Boog van Konstantyn Atletiek (maraton – eindstreep) 14 400
Campo Tre Fontane Veldhokkie 5 000
Cesano Infanterie Skietbaan Skyfskiet (300 m vrye geweer) Nie gelys nie
Stadio Artemio Franchi (Florence) Sokker 57 020
Stadio Olimpico Carlo Zecchini (Grosseto) Sokker 17 970
Golf van Napels Seilvaart Nie gelys nie
Stadio Tommaso Fattori (L'Aquila) Sokker 8 900
Albanomeer Kanovaart, Roei 8 900
Lazio Pigeon Skietbaan Skyfskiet (haelgeweer-lokval) 2 000
Livorno Ardenza-stadion Sokker 25 000
Stadio San Paolo (Napels) Sokker 90 000
Olimpiese Velodrome Fietsry (baan), Veldhokkie 17 856
Palazzo dei Congressi Skermsport, Moderne vyfkamp (skermsport) Nie gelys nie
Palazzo dello Sport Basketbal, Boks 13 839
Palazzetto dello sport Basketbal, Gewigoptel Nie gelys nie
Passo Corese Moderne vyfkamp (perdry) Nie gelys nie
Stadio Adriatico (Pescara) Sokker 21 000
Piazza di Siena Ruitersport (dressuur, driegangkampioenskap/spring, individuele spring) 15 000
Piscina delle Rose Waterpolo 1 850
Pratoni del Vivaro Ruitersport (driegangkampioenskap) Nie gelys nie
Raccordo Anulare Atletiek (maraton) Nie gelys nie
Stadio dei Marmi Veldhokkie 15 000
Stadio Flaminio Sokker (eindstryd) 46 873
Stadio Olimpico Atletiek 75 513
Stadio Olimpico del Nuoto Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Waterpolo 20 000
Umberto I Skietbaan Moderne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet (pistool, geweer) Nie gelys nie
Appiese Weg Atletiek (maraton) Nie gelys nie
Via Cassia Fietsry (individuele padwedloop) Nie gelys nie
Via Flaminia Fietsry (individuele padwedloop) Nie gelys nie
Via Cristoforo Colombo Atletiek (maraton), Fietsry (padspan-tydtoets) 19 200
Via di Grottarossa Fietsry (individuele padwedloop) 41 800

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Augustus / September 25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Ma
30
Di
31
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
5
Ma
6
Di
7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
Wedstryde
Olimpiese Somerspele 1960  Seremonies OS SS
Olimpiese Somerspele 1960  Atletiek 2 4 7 3 3 4 4 6 1 34
Olimpiese Somerspele 1960  Basketbal 1 1
Olimpiese Somerspele 1960  Boks 10 10
Olimpiese Somerspele 1960  Fietsry 2 1 2 1 6
Olimpiese Somerspele 1960  Gewigoptel 2 2 2 1 7
Olimpiese Somerspele 1960  Gimnastiek 2 5 7 14
Olimpiese Somerspele 1960  Kanovaart 7 7
Olimpiese Somerspele 1960  Moderne vyfkamp 2 2
Olimpiese Somerspele 1960  Roei 7 7
Olimpiese Somerspele 1960  Ruitersport 1 1 2 1 5
Olimpiese Somerspele 1960  Seilvaart 5 5
Olimpiese Somerspele 1960  Sierduik 1 1 1 1 4
Olimpiese Somerspele 1960  Skermsport 1 1 1 1 1 1 1 1 8
Olimpiese Somerspele 1960  Skyfskiet 1 1 1 2 1 6
Olimpiese Somerspele 1960  Sokker 1 1
Olimpiese Somerspele 1960  Stoei 8 8 16
Olimpiese Somerspele 1960  Swem 2 1 2 2 3 2 3 15
Olimpiese Somerspele 1960  Veldhokkie 1 1
Olimpiese Somerspele 1960  Waterpolo 1 1
Totaal 0 2 4 0 11 5 14 8 11 15 0 14 15 12 12 11 15 1 150
Kumulatief 0 2 6 6 17 22 36 44 55 70 70 84 99 111 123 134 149 150
Augustus / September 25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Ma
30
Di
31
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
5
Ma
6
Di
7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Olimpiese Somerspele 1960 
Suid-Afrika se Gordon Day tydens die Olimpiese Somerspele 1960

Die Spele was die laaste waaraan Suid-Afrika deelgeneem het voor deelname geweier is as gevolg van die apartheidsbeleid. Die volgende spele waaraan Suid-Afrika deelneem is 32 jaar later in 1992.

Boks

Daniel Wepener Bekker (swaargewig) wen die silwermedalje en William Meyers (veergewig) die bronsmedalje.

Atletiek

Malcolm Spence wen die bronsmedalje in die 400 m wedloop.

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 1960 
Kaart van deelnemende nasies in 1960:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad Rome

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 1960  Goud Olimpiese Somerspele 1960  Silwer Olimpiese Somerspele 1960  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 1960  Sowjetunie (URS) 283 43 29 31 103
2 Olimpiese Somerspele 1960  Verenigde State (USA) 292 34 21 16 71
3 Olimpiese Somerspele 1960  Italië (ITA) 280 13 10 13 36
4 Olimpiese Somerspele 1960  Duitsland (GER) 293 12 19 11 42
5 Olimpiese Somerspele 1960  Australië (AUS) 209 8 8 6 22
6 Olimpiese Somerspele 1960  Turkye (TUR) 49 7 2 0 9
7 Olimpiese Somerspele 1960  Hongarye (HUN) 184 6 8 7 21
8 Olimpiese Somerspele 1960  Japan (JPN) 162 4 7 7 18
9 Olimpiese Somerspele 1960  Pole (POL) 185 4 6 11 21
10 Olimpiese Somerspele 1960  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 116 3 2 3 8
28 Olimpiese Somerspele 1960  Suid-Afrika (RSA) 55 0 1 2 3

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (1998). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 2. London 1948 – Tokio 1964. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00740-7.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1960 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 1960 ToewysingOlimpiese Somerspele 1960 SporteOlimpiese Somerspele 1960 StadionsOlimpiese Somerspele 1960 KalenderOlimpiese Somerspele 1960 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 1960 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 1960 Sien ookOlimpiese Somerspele 1960 VerwysingsOlimpiese Somerspele 1960 Verdere leesstofOlimpiese Somerspele 1960 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 1960BoedapestBrusselDetroitItaliaansItaliëLausanneLondenMeksikostadOlimpiese Somerspele 1908RomeTokioVesuvius

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterbesoedelingBurgerregtePizzaGeskiedenis van AfrikaansKankerBoelieryDeelteken en umlautGrondwaterLeestekenEllipstekenDesmond TutuInternetAkuutPriemgetalVoorvoegselRenosterWiskundige terminologieVraag en aanbodVerkragtingGeslagsgelykheidLys van medisinale kruieGeldTydNierSeevlakstygingGolf (fisika)TemperatuurWêreld- Ekonomiese ForumRuslandOos-KaapWoordsoortLeierRamsar-vleilande in Suid-AfrikaFiela se kind (rolprent)Lærdal-tonnelPeter SnydersProstaatkankerGroot GatIndo-Europese taleEnkelvoudige sinFotosinteseVioolGrondwet van Suid-AfrikaKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van Afrikaanse televisiereekseFrederik Willem de KlerkMahatma GandhiMondBrongitisPoesKongo-krisisAdolf HitlerEskomYstertydperkSeksuele opwekkingVolhoubare ontwikkelingSokkerKappie (skryfteken)BybelHomoniemSeksuele penetrasieBiodiversiteitJode in Suid-AfrikaAfrikanersAfrikaanse WikipediaEsias BoschAppel (sanger)AluminiumSikloonVulvaVoegwoordMark (ekonomie)YouTube🡆 More