Olimpiese Winterspele 1948

Die Olimpiese Winterspele 1948 (Duits: Olympische Winterspiele 1948, Frans: Les Ves Jeux olympiques d'hiver, Italiaans: V Giochi olimpici invernali, Romansch: Gieus olimpics d'enviern 1948), amptelik bekend as die Vde Olimpiese Winterspele, is tussen 30 Januarie en 8 Februarie 1948 in St.

Ve Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1948

Gehou in St. Moritz, Switserland
Deelnemende lande 28
Deelnemende atlete 669 (592 mans, 77 vroue)
Items 22 in 4 sporte
Openingseremonie 30 Januarie 1948
Sluitingseremonie 8 Februarie 1948
Amptelik geopen deur President Enrico Celio
Atlete-eed Riccardo Torriani (yshokkie)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1944: Cortina d'Ampezzo (Italië)
Volgende Spele 1952: Oslo (Noorweë)

Moritz">St. Moritz, Switserland, aangebied. Die enigste ander kandidaatstad was Lake Placid, Verenigde State, waar die Spele in 1932 plaasgevind het.

Olimpiese Winterspele 1948
Die Skispring-skans in St. Moritz

Na 'n onderbreking van 12 jaar deur die Tweede Wêreldoorlog was dit die eerste Spele sedert die Winterspele van 1936 in Garmisch-Partenkirchen asook die tweede Olimpiade na die Olimpiese Winterspele 1928 wat in die Switserse stad gehou is. Die Olimpiese Somerspele 1948 is in Londen, Verenigde Koninkryk, aangebied.

Duitsland en Japan is deelname aan die Spele geweier. Die Sowjetunie is uitgenodig maar het verkies om geen atlete na St. Moritz te stuur nie.

Sporte

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie     Wedstryde  ●  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Januarie 1948
Februarie 1948
30
Vr
31
Sa
1
So
2
Ma
3
Di
4
Wo
5
Do
6
Vr
7
Sa
8
So
Goue
medaljes
Seremonies OS SS
Olimpiese Winterspele 1948  Bobslee     2
Olimpiese Winterspele 1948  Skeleton 1
Olimpiese Winterspele 1948  Alpeski ● ● ● ● ● ● 6
Olimpiese Winterspele 1948  Heg-en-steg-ski 3
Olimpiese Winterspele 1948  Noorse kombinasie   1
Olimpiese Winterspele 1948  Skansspring 1
Olimpiese Winterspele 1948  Kunsskaats     3
Olimpiese Winterspele 1948  Langbaanskaats 4
Olimpiese Winterspele 1948  Yshokkie                   1
Totaal 0 3 1 6 3 0 3 2 2 2 22
Kumulatief 0 3 4 10 13 13 16 18 20 22

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1948 
Kaart van deelnemende nasies in 1948:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is die top 13 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1948  Goud Olimpiese Winterspele 1948  Silwer Olimpiese Winterspele 1948  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1948  Noorweë (NOR) 49 4 3 3 10
Olimpiese Winterspele 1948  Swede (SWE) 43 4 3 3 10
3 Olimpiese Winterspele 1948  Switserland (SUI) 70 3 4 3 10
4 Olimpiese Winterspele 1948  Verenigde State (USA) 69 3 4 2 9
5 Olimpiese Winterspele 1948  Frankryk (FRA) 36 2 1 2 5
6 Olimpiese Winterspele 1948  Kanada (CAN) 28 2 0 1 3
7 Olimpiese Winterspele 1948  Oostenryk (AUT) 54 1 3 4 8
8 Olimpiese Winterspele 1948  Finland (FIN) 24 1 3 2 6
9 Olimpiese Winterspele 1948  België (BEL) 11 1 1 0 2
10 Olimpiese Winterspele 1948  Italië (ITA) 54 1 0 0 1
11 Olimpiese Winterspele 1948  Hongarye (HUN) 22 0 1 0 1
Olimpiese Winterspele 1948  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 47 0 1 0 1
13 Olimpiese Winterspele 1948  Verenigde Koninkryk (GBR) 55 0 0 2 2
Totaal (13 NOKs) 565 22 24 22 68

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (de) Olympische Winterspiele St. Moritz: 1928, 1948. St. Moritz: World Sports Forum St. Moritz. 1998. ISBN 3-9520540-3-8.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.
  • (en) George M. Constable (1996). The XI, XII & XIII Olympiads. Berlin 1936, St. Moritz 1948. Los Angeles: World Sport Research & Publications. ISBN 1-888383-11-9.
  • (de) Rudolf Pallamar (1948). Die 5. Olympischen Winterspiele 1948, St. Moritz, 30. Jänner–8. Feber. Wien: Herold-Verlag.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1948 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1948 SporteOlimpiese Winterspele 1948 KalenderOlimpiese Winterspele 1948 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1948 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1948 Sien ookOlimpiese Winterspele 1948 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1948 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1948 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1948DuitsFransItaliaansLake PlacidOlimpiese Winterspele 1932RomanschSt. MoritzSwitserlandVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsblaarEiffeltoringGautengLeierLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAlkoholismeLys van Afrikaanse rolprenteKoeffisiënt en magswortelAssonansieSelfmoordKrugerwildtuinVoorvoegselMaselsNatriumKolonialismeHeuningbyNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNag van die lang messeLys van Joodse feeste en herdenkingsDigitale en analogiese tydDuitslandSwawelNaaldekokerMasturbasieMielieBestaansboerderyVoedingAngolese BurgeroorlogVaginale kankerDwelmmiddelHomoniemArmoedeverligtingBiodiversiteitBotswanaMahatma GandhiVerkoueOrgasmeMartin Luther King jr.MonumentPankreasC.J. LangenhovenPuntEierstokArmoedeIngenieursweseBeroerteSterRuimteSomerHindoeïsmeHector PietersonKaapstadCorioliskragBeurtkragNamibiëMaagVerkleurmannetjieKoolhidraatSwartrenosterSlag van Cuito CuanavaleInfeksieMaanPad na jou hartBrandstofKankerOorkruipersDirekte en Indirekte redeAtlantiese OseaanAgtervoegselJohnny RapidPoësieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDistrik SesHoofstadNederduitse Gereformeerde KerkRobbeneilandPirow Bekker🡆 More