Hoofstad

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin).

Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

Hoofstad
'n Uitsig oor Pretoria, Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad
Hoofstad
Bloemfontein, geregtelike hoofstad van Suid-Afrika
Hoofstad
Kaapstad is Suid-Afrika se wetgewende hoofstad

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

Terminologie

Die term "hoofstad" is afgelei van die Latynse caput (genitief capitis), wat "kop" beteken.

Lande met meer as een hoofstad

Lande wat tans meer as een hoofstad het

Hoofstad 
Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie
Hoofstad 

   Lande wie se hoofstad aan die kus is

   Lande wie se hoofstad nie aan die kus is nie

   Lande sonder kus

Hoofstad 

   Lande wat tans verskeie hoofstede het

   Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

Land Hoofstede Notas
Hoofstad  Benin Porto-Novo Amptelike hoofstad
Cotonou De facto regeringsetel
Hoofstad  Bolivië Sucre Grondwetlike hoofstad en setel van die opperste hof
La Paz Regeringsetel en parlementsetel van die parlement
Hoofstad  Burundi Gitega Amptelike (grondwetlike) hoofstad
Bujumbura Setel van die nasionale uitvoerende hoof
Hoofstad  Chili Santiago Amptelike hoofstad; regeringsetel
Valparaíso Setel van die kongres
Hoofstad  Eswatini Mbabane Hoofstad
Lobamba Tradisionele hoofstad, regeringsetel en parlementsetel
Hoofstad  Ivoorkus Yamoussoukro Amptelike hoofstad
Abidjan De facto regeringsetel
Hoofstad  Jemen Sanaa Grondwetlike hoofstad
Aden Voorlopige hoofstad
Hoofstad  Maleisië Kuala Lumpur Amptelike hoofstad; parlementsetel
Putrajaya Regeringsetel
Hoofstad  Mianmar Naypyidaw Amptelike hoofstad; regeringsetel
Yangon Ekonomiese hoofstad
Hoofstad  Montenegro Podgorica Amptelike hoofstad; regeringsetel
Cetinje Setel van die president
Hoofstad  Nederland Amsterdam Grondwetlike hoofstad
Den Haag Regeringsetel
Hoofstad  Sri Lanka Sri Jayawardenepura Regerings- en parlementsetel
Colombo Hoofstad
Hoofstad  Staat Palestina (Oos-)Jerusalem Geproklameerde hoofstad
Ramallah Uitvoerende hoofstad
Hoofstad  Suid-Afrika Pretoria Administratiewe hoofstad (Regeringsetel)
Kaapstad Wetgewende hoofstad (Parlementsetel)
Bloemfontein Geregtelike hoofstad (Setel van die opperste Appèlhof)
Hoofstad  Tanzanië Dodoma Amptelike hoofstad
Dar-es-Salaam De facto Regeringsetel
Hoofstad  Wes-Sahara Laâyoune Geproklameerde hoofstad
Tifariti Uitvoerende hoofstad

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

Land Tydperk Hoofstede Notas
Hoofstad  Afghanistan 1776–1818 Kaboel Somerhoofstad
Pesjawar Herfshoofstad
Hoofstad  Brits-Indië 1858–1947 Kolkata (1858–1911) Winterhoofstad
Delhi (1911–1947)
Shimla Somerhoofstad
Hoofstad  Duitsland 1990–1999 Berlyn Amptelike hoofstad
Bonn Regeringsetel
Hoofstad  Filippyne 1948–1976 Quezon Stad Amptelike hoofstad
Manila De facto regeringsetel
1901–1976 Baguio Somerhoofstad (nog steeds bekend as somerhoofstad, buite politieke gebruik)
Hoofstad  Frankryk 1940–1944 Parys Besete gebied van Frankryk
Vichy Vichy-Regime
Hoofstad  Georgië 2012–2018 Tbilisi Amptelike hoofstad
Koetaisi Parlementsetel
Hoofstad  Laos 1947–1975 Vientiane Administratiewe hoofstad
Luang Prabang Koninklike hoofstad
Hoofstad  Libië 1951–1969 Tripoli Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
Benghazi Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
Hoofstad  Malawi 1974–1994 Lilongwe Administratiewe en regterlike hoofstad
Zomba Wetgewende hoofstad
Hoofstad  Republiek van China 1937–1945 Nanjing Hoofstad van marionetstaat
Chongqing Voorlopige hoofstad van die Kuomintang
1945–1991 Nanjing Administratiewe, wetgewende en geregtelike hoofstad (opgeëis na 1949)
Taipei Voorlopige hoofstad van die Kuomintang-regeerde Republiek China op Taiwan
Hoofstad  Serwië en Montenegro 2003–2006 Belgrado Regeringsetel en parlementsetel
Podgorica Setel van die grondwetlike hof

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hoofstad TerminologieHoofstad Lande met meer as een hoofstadHoofstad Sien ookHoofstad VerwysingsHoofstad Eksterne skakelsHoofstadLandProvinsieStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HemelvaartWinnie Madikizela-MandelaLys van bekende Suid-AfrikanersEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKersfeesMartin Luther King jr.WaterbesoedelingHeks van HexrivierDansKewerJagluiperdKlereDie ontstaan van die dramaTienerStedelike hitte-eilandKinderregtePolisie633Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalVlinderWaarheid-en-versoeningskommissieBTWIdioomEk is 'n Afrikaan (toespraak)C. Louis LeipoldtWiki CommonsBesoedelingAfrikaansOseaanbesoedelingHartGoeie VrydagLiefdeWoordWoestynLübeckNaaldekokerStaatstoelaeKrimpvarkieChromatografieAnrich HerbstStereotipeMidde-OosteGrondsoorteJudaïsmeHartaanvalSuid-Afrikaanse ReserwebankNatuurrampAkuutLyfstraf in skoleHomofoonXenofobieKoue OorlogLieweheersbesieMaanKortverhaalVioolVersamelnaamMenslike seksuele gedragHolocaustKoorsblaarKlimaatveranderingPeriodieke tabelPapierSeksueel oordraagbare infeksieOntwerpLongNederlandMynbouLVierde Industriële RevolusieViëtnamoorlogRoofdierHoopKolorektale kanker🡆 More