Olimpiese Somerspele 2004

Die Olimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 2004, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 2004 ), amptelik bekend as die Spele van die XXVIIIste Olimpiade, is tussen 13 en 29 Augustus 2004 in Athene, Griekeland, aangebied.

Spele van die XXVIIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 2004

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 201 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 10 625 (6 296 mans, 4 329 vroue)
Items 301 in 28 sporte
Openingseremonie 13 Augustus 2004
Sluitingseremonie 29 Augustus 2004
Amptelik geopen deur President Konstantinos Stephanopoulos
Atlete-eed Zoi Dimoschaki (swem)
Beampte-eed Lazaros Voreadis (basketbal)
Olimpiese vlam Nikolaos Kaklamanakis (seilvaart)
Vorige Spele 2000: Sydney (Australië)
Volgende Spele 2008: Beijing (China)
Olimpiese Somerspele 2004
Die Olimpiese Stadion in Athene

Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1896 die tweede wat in die Griekse hoofstad Athene gehou is asook die eerste Spele waar meer as 200 nasies deelgeneem het. In Athene is ook die nie-amptelike Olimpiese Somerspele van 1906 beslis. Naas Athene was Kaapstad, Buenos Aires, Rome en Stockholm kandidate vir die organisasie van die 2004-Somerspele gewees.

Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Athene plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met St. Lucia die eerste en die gasheer Griekeland die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Grieks is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Mbulaeni Mulaudzi, hardloper en gouemedaljewenner tydens die Statebondspele 2002 in Manchester, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.

Die Paralimpiese Somerspele 2004 is tussen 17 en 28 September in Athene gehou.

Toewysing

Olimpiese Somerspele 2004 
Die seremonie vir die verligting van die Olimpiese vlam is as 'n heidense skoonheidskompetisie met dansende priesteresse gereël
Olimpiese Somerspele 2004 
Kaart van die Olimpiese Somerspele 2004 se wêreldwye fakkelloop

Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004
Stad Land Rondte 1 Finale stemming Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5
Athene Olimpiese Somerspele 2004  Griekeland 32 38 52 66
Rome Olimpiese Somerspele 2004  Italië 23 28 35 41
Kaapstad Olimpiese Somerspele 2004  Suid-Afrika 16 62 22 20
Stockholm Olimpiese Somerspele 2004  Swede 20 19
Buenos Aires Olimpiese Somerspele 2004  Argentinië 16 44

Sporte

28 Olimpiese sportsoorte in 301 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 301 goue medaljes oorhandig.

Stadions

35 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2004 gebruik:

Olimpiese Sportkompleks Athene

Olimpiese Somerspele 2004 
Die Olimpiese vlam word tydens die openingseremonie in die Olimpiese Stadion in Athene aangesteek
Olimpiese Somerspele 2004 
In die Olimpiese Tennissentrum Athene is die tenniswedstryde beslis
Olimpiese Somerspele 2004 
In die Nikos Galis Olimpiese Binnensaal is die basketbaleindstryd en die gimnastiek se artistiese en trampolien-wedstryde aangebied
Olimpiese Somerspele 2004 
Die Faliro Olimpiese Strandvlugbalsentrum het strandvlugbal gehuisves
Olimpiese Somerspele 2004 
Die Galatsi Olimpiese Saal het ritmiese gimnastiek en tafeltenniswedstryde gehou
Olimpiese Somerspele 2004 
Boogskiet in die Panathinaiko-stadion tydens die Olimpiese Somerspele 2004
Olimpiese Somerspele 2004 
Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 2004
Stadion Sporte Kapasiteit
Olimpiese Akwatiese Sentrum Athene Sierduik, Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo 23 000 (altesaam drie swembaddens)
Olimpiese Tennissentrum Athene Tennis 15 000 (alle howe)
Olimpiese Velodrom Athene Fietsry (baan) 3 300
Nikos Galis Olimpiese Binnensaal Basketbal (eindstryd), Gimnastiek (artistiek, trampolien) 19 250
Olimpiese Stadion Athene seremonies (opening/sluiting), Atletiek, Sokker (eindstryd) 72 000

Helliniko Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Helliniko Skermsaal Skermsport 8 000
Helliniko Olimpiese Arena Basketbal, Handbal (eindstryd) 15 000
Olimpiese Bofbalsentrum Bofbal Nie gelys nie
Olimpiese Kano/Kajak Slalom Sentrum Kanovaart (slalom) 3 150
Olimpiese Hokkiesentrum Veldhokkie 20 000
Olimpiese Sagtebalstadion Sagtebal Nie gelys nie

Faliro Kuslyn Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Faliro Olimpiese Strandvlugbalsentrum Vlugbal (strand) 8 000
Faliro Sportpaviljoen Arena Handbal, Taekwondo 10 000
Vrede en Vriendskap-stadion Vlugbal (binnenshuis) 11 564

Goudi Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Goudi Olimpiese Saal Pluimbal 8 000
Olimpiese Moderne vyfkampsentrum Moderne vyfkamp 10 000

Markopoulo Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Markopoulo Olimpiese Ruitersentrum Ruitersport Nie gelys nie
Markopoulo Olimpiese Skietbaan Skyfskiet Nie gelys nie

Sokkerstadions

Stadion Sporte Kapasiteit
Kaftanzoglio-stadion (Thessaloniki) Sokker 27 770
Karaiskakis-stadion (Athene) Sokker 33 334
Pampeloponnisiako-stadion (Patras) Sokker 23 588
Pankritio-stadion (Heraklion) Sokker 26 240
Panthessaliko-stadion (Volos) Sokker 22 700

Ander sportplekke

Stadion Sporte Kapasiteit
Agios Kosmas Olimpiese Seiljagwedvaartsentrum Seilvaart 8 000
Ano Liosia Olimpiese Saal Judo, Stoei 10 000
Galatsi Olimpiese Saal Gimnastiek (ritmies), Tafeltennis Nie gelys nie
Kotzia-plein Fietsry (individuele padwedloop) 3 150
Marathon Atletiek (maraton begin) Nie gelys nie
Nikaia Olimpiese Gewigoptelsaal Gewigoptel Nie gelys nie
Panathinaiko-stadion Boogskiet, Atletiek (maraton eindstreep) 7 500 (boogskiet)
34 500 (atletiek maraton eindstreep)
Parnitha Olimpiese Bergfietsplek Fietsry (bergfietsry) Nie gelys nie
Peristeri Olimpiese Bokssaal Boks 5 600
Schinias Olimpiese Roei- en Kanovaartsentrum Kanovaart (sprint), Roei 14 000
Stadion by Olimpia Atletiek (gewigstoot) Nie gelys nie
Vouliagmeni Olimpiese sentrum Fietsry (individuele tydtoets), Driekamp Nie gelys nie

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Augustus 11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
Wedstryde
Olimpiese Somerspele 2004  Atletiek 2 4 5 6 5 3 6 7 7 1 46
Olimpiese Somerspele 2004  Basketbal 2 2
Olimpiese Somerspele 2004  Bofbal 1 1
Olimpiese Somerspele 2004  Boks 5 6 11
Olimpiese Somerspele 2004  Boogskiet 1 1 1 1 4
Olimpiese Somerspele 2004  Driekamp 1 1 2
Olimpiese Somerspele 2004  Fietsry 1 1 2 2 3 1 2 3 1 1 18
Olimpiese Somerspele 2004  Gesinchroniseerde swem 1 1 2
Olimpiese Somerspele 2004  Gewigoptel 1 2 2 2 2 2 1 1 1 1 15
Olimpiese Somerspele 2004  Gimnastiek 1 1 1 1 1 1 5 5 1 1 18
Olimpiese Somerspele 2004  Handbal 2 2
Olimpiese Somerspele 2004  Judo 2 2 1 3 2 2 2 14
Olimpiese Somerspele 2004  Kanovaart 2 2 6 6 16
Olimpiese Somerspele 2004  Moderne vyfkamp 2 2 2
Olimpiese Somerspele 2004  Pluimbal 2 1 2 5
Olimpiese Somerspele 2004  Roei 7 7 14
Olimpiese Somerspele 2004  Ruitersport 2 1 1 2 6
Olimpiese Somerspele 2004  Sagtebal 1 1
Olimpiese Somerspele 2004  Seilvaart 3 2 2 2 2 2 11
Olimpiese Somerspele 2004  Sierduik 2 2 1 1 1 1 8
Olimpiese Somerspele 2004  Skermsport 1 1 1 2 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Somerspele 2004  Skyfskiet 2 2 2 2 2 2 2 2 1 17
Olimpiese Somerspele 2004  Sokker 1 1 2
Olimpiese Somerspele 2004  Stoei 2 2 4 3 3 3 2 3 18
Olimpiese Somerspele 2004  Swem 4 4 4 4 4 4 4 4 32
Olimpiese Somerspele 2004  Taekwondo 2 2 2 2 8
Olimpiese Somerspele 2004  Tafeltennis 1 1 1 1 4
Olimpiese Somerspele 2004  Tennis 1 3 4
Olimpiese Somerspele 2004  Veldhokkie 1 1 2
Olimpiese Somerspele 2004  Vlugbal 1 1 1 1 4
Olimpiese Somerspele 2004  Waterpolo 1 1 2
Totaal 0 0 0 13 12 13 12 19 15 17 29 34 20 17 15 21 24 30 17 301
Kumulatief 0 0 0 13 25 38 50 69 84 101 140 174 194 211 226 247 276 293 301
Seremonies OS SS
Augustus 11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Swem

Olimpiese Somerspele 2004 
Suid-Afrika se Mbulaeni Mulaudzi in 2008
  • Ryk Neethling, Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend verower 'n goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos. Roland Schoeman wen die silwer medaje in die 100 m vyslag en die brons medalje in die 50 m vryslag.

Atletiek

Roei

Die Suid-Afrikaanse span wen die brons medalje in die Stuurlose paar wedren.

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 2004 
Kaart van deelnemende nasies in 2004:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 2004  Goud Olimpiese Somerspele 2004  Silwer Olimpiese Somerspele 2004  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 2004  Verenigde State (USA) 536 36 39 26 101
2 Olimpiese Somerspele 2004  Volksrepubliek China (CHN) 407 32 17 14 63
3 Olimpiese Somerspele 2004  Rusland (RUS) 456 28 26 36 90
4 Olimpiese Somerspele 2004  Australië (AUS) 482 17 16 17 50
5 Olimpiese Somerspele 2004  Japan (JPN) 312 16 9 12 37
6 Olimpiese Somerspele 2004  Duitsland (GER) 479 13 16 20 49
7 Olimpiese Somerspele 2004  Frankryk (FRA) 317 11 9 13 33
8 Olimpiese Somerspele 2004  Italië (ITA) 364 10 11 11 32
9 Olimpiese Somerspele 2004  Suid-Korea (KOR) 264 9 12 9 30
10 Olimpiese Somerspele 2004  Verenigde Koninkryk (GBR) 259 9 9 12 30
15 Olimpiese Somerspele 2004  Griekeland (GRE) 441 6 6 4 16
43 Olimpiese Somerspele 2004  Suid-Afrika (RSA) 106 1 3 2 6

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 2004 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 2004 ToewysingOlimpiese Somerspele 2004 SporteOlimpiese Somerspele 2004 StadionsOlimpiese Somerspele 2004 KalenderOlimpiese Somerspele 2004 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 2004 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 2004 Sien ookOlimpiese Somerspele 2004 VerwysingsOlimpiese Somerspele 2004 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 2004AtheneGriekelandGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AborsieVoornaamwoordUnited Democratic FrontJakobGreen PornoTsongaOseaanVars waterKonjunktivitisWaterpokkiesImpakte van toerismeFibonacci-reeksPornografieTienerWhatsAppVerkleinwoordHondNG gemeente JansenvilleBronadresStedelike hitte-eilandRob HersovKlimaatveranderingNederlandPseudowetenskapLys van Afrikaanse skrywersKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGlasVergelykings (taalkunde)DaggaStilleweMenslike skeletBek-en-klouseerGeskiedenis (vakgebied)SonnetWatersuiweringPlantBronsRooikatAlliterasieGeskiedenis van AfrikaansPoesBrandmondsindroomAfkortingTransatlantiese slawehandelPiesangAardeDroogteWisselkoersKriekNarsistiese persoonlikheidsteuringJohan BadenhorstDiskriminasie3D-rolprentRugbyCristiano RonaldoPlaattektoniekHoofpynGrondsoorteAnneli van RooyenMandalaShakaNamibiëSuurreënGoeie VrydagProteïenLeierWikipediaGalileo GalileiOrtopedieRussiese inval in Oekraïne sedert 202220ste eeuBalletStaatstoelaeJohannesburgElon MuskSamestellende afleiding🡆 More