Internasionale Olimpiese Komitee

Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK; Engels: International Olympic Committee, IOC; Frans: Comité international olympique, CIO) is 'n nie-regeringsorganisasie waarvan die kantore in Lausanne, Switserland, gesetel is en dit ten doel stel om die vier-jaarlikse Olimpiese Somerspele en Winterspele te organiseer.

Die amptelike tale is Engels en Frans. Die huidige president van die IOK is die Duitser Thomas Bach.

Internasionale Olimpiese Komitee
Kenteken van die Internasionale Olimpiese Komitee
Kenteken van die Internasionale Olimpiese Komitee
Franse naam Comité international olympique
Engelse naam International Olympic Committee
Land wêreldwyd
Sportsoorte Olimpiese sportsoorte
Leuse Citius, Altius, Fortius — Communiter
(Latyn vir: "Vinniger, hoër, sterker — Saam")
Gestig op 23 Junie 1894
Gestig in Parys, Frankryk
President Vlag van Duitsland Thomas Bach
Adjunkpresidente Anita DeFrantz, Yu Zaiqing, Ng Ser Miang, John Coates
Direkteur-generaal Christophe De Kepper
Erepresident Jacques Rogge
Konfederasies ANOCA, PASO, OCA, EOC, ONOC
Setel Lausanne, Switserland
Lede 206 Nasionale Olimpiese Komitees
Affiliasies Wêreldbeheerliggame van elke Olimpiese sportsoort
Amptelike tale Engels, Frans en die gasheer se ampstaal (indien nodig)
Amptelike webwerf olympic.org

Presidente

Internasionale Olimpiese Komitee 
Kantoor van die IOK in Lausanne
Internasionale Olimpiese Komitee 
Die eerste IOK tydens die Olimpiese Somerspele van 1896
President Jare
Internasionale Olimpiese Komitee  Demetrius Vikelas 1894–1896
Internasionale Olimpiese Komitee  Pierre de Coubertin 1896–1925
Internasionale Olimpiese Komitee  Henri de Baillet-Latour 1925–1942
Internasionale Olimpiese Komitee  Sigfrid Edström 1942–1952
Internasionale Olimpiese Komitee  Avery Brundage 1952–1972
Internasionale Olimpiese Komitee  Lord Killanin 1972–1980
Internasionale Olimpiese Komitee  Juan Antonio Samaranch 1980–2001
Internasionale Olimpiese Komitee  Jacques Rogge 2001–2013
Internasionale Olimpiese Komitee  Thomas Bach 2013–hede

Sien ook

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Internasionale Olimpiese Komitee 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Amptelike taalDuitsersEngelsFransLausanneOlimpiese SomerspeleOlimpiese WinterspeleSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterKasteel die Goeie HoopWikiHemelvaartPersentasieCleopatra VIIVreesWetenskaplike klassifikasieErfenishulpbronOmtrek, oppervlakte en volumeSeptimius AwardsKarooHipoteseIngrid JonkerSonnetBewussynCalviniaMidde-OosteMiddeloorontstekingLys van Nederlandse skildersDoelwitFranse RewolusieSuurreënNatuurrampAfrikaanse taalleerIsraelSeilvaartNederduitse Gereformeerde KerkMisdaadromanDubbelpuntJeuksiekteSeisoenPoesJakobRefleksieHeuningbyNommertekenVergelykings (taalkunde)MagnesiumLandbouOnderhandelinge om apartheid te beëindigKerrieJudaïsmeOu Apostoliese KerkGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaErektiele disfunksieSpelerposisies in rugbyPaasfeesBynierPseudowetenskapSkoenlapperVerlede tydVennootskapTamatieWerkwoordBloedvergiftigingProksemikaKernkragMuskeljaatkatWoordsoortDiarreeLys van kinderspeletjiesEkonomiese sektorWaterpokkiesNierLys van Suid-Afrikaanse skrywersKunstenaarWapen van NamibiëPlantEnkelvoudige sinAfro-AmerikanersSwartrenosterVlekvrye staalEmfiseemPreseminale vloeistofEkonomie van Suid-AfrikaHandré PollardNamakwaland🡆 More