Olimpiese Somerspele 1928

Die Olimpiese Somerspele 1928 (Nederlands: Olympische Zomerspelen 1928), amptelik bekend as die Spele van die IXde Olimpiade, is tussen 17 Mei en 12 Augustus 1928 in Amsterdam, Nederland, aangebied.

Spele van die IXe Olimpiade
Olimpiesespele van 1928

Gehou in Amsterdam, Nederland
Deelnemende lande 46 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 2 883 (2 606 mans, 277 vroue)
Items 109 in 14 sporte
Openingseremonie 17 Mei 1928
Sluitingseremonie 12 Augustus 1928
Amptelik geopen deur Prins Hendrik
Atlete-eed Harry Dénis (sokker)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1936)
Vorige Spele 1924: Parys (Frankryk)
Volgende Spele 1932: Los Angeles (VSA)

Amsterdam het aanvanklik aansoek gedoen om die Spele in 1920 en 1924 te kon aanbied, maar moes eers die oorlogsslagoffer België (Antwerpen 1920) en IOK-baas De Coubertin se Frankryk 'n beurt gee. Voor die Spele van 1928 word Amsterdam verkies bo Los Angeles. Die Spele was vier jaar later (in 1932) aan Los Angeles toegeken. Dit was die eerste Spele wat nie meer onder die voorsitterskap van De Coubertin verloop het nie. In 1925 het hy die voorsitterskap oorgedra aan die Belgiese graaf Henri de Baillet-Latour.

Sporte

Olimpiese Somerspele 1928 
Agt Nederlandse posseëls van 1928, wat verskillende sportsoorte van die Olimpiese Spele 1928 toon

14 Olimpiese sportsoorte in 109 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 110 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.

Stadions

Olimpiese Somerspele 1928 
Opening van die negende Olimpiese Somerspele deur Prins Hendrik
Olimpiese Somerspele 1928 
Die Amsterdamse Olimpiese Stadion tydens die openingseremonie

14 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1928 gebruik:

Stadion Sporte Kapasiteit
Amersfoort Moderne vyfkamp (perdry) Nie gelys nie
Amsterdam Fietsry (pad) Nie gelys nie
Buiten Y Seilvaart 2 263
Hilversum Ruitersport (nie-spring), Moderne vyfkamp (hardloop) 4 763
Krachtsportgebouw Boks, Gewigoptel, Stoei 4 634
Monnikenhuize (Arnhem) Sokker 7 500
Oue Stadion Veldhokkie, Sokker 29 787
Olimpiese Sportpark Swemstadion Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Waterpolo 6 000
Olimpiese Stadion Amsterdam Atletiek, Fietsry (baan), Ruitersport (spring), Sokker, Gimnastiek, Korfbal 33 025
Schermzaal Skermsport, Moderne vyfkamp (skermsport) 559
Sloterringvaart, Sloten Roei 2 230
Sparta Stadion Het Kasteel (Rotterdam) Sokker 11 026
Zeeburg Moderne vyfkamp (skietsport) 10 455
Suidersee Seilvaart 2 263

Deelnemende nasies

Olimpiese Somerspele 1928 
Kaart van deelnemende nasies in 1928:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad Amsterdam

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Harry Isaacs wen die bronsmedalje in boks in die Kapokgewig-afdeling en Suid-Afrika wen die bonsmedalje in die vroue 4 x 100 m vryslag aflos. Sid Atkinson wen goud in die 110 m hekkies wedloop.

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 1928 
Die Kanadese Percy Williams wen goud in die 100 en 200 meter-naelloop

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 1928  Goud Olimpiese Somerspele 1928  Silwer Olimpiese Somerspele 1928  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 1928  Verenigde State (USA) 280 22 18 16 56
2 Olimpiese Somerspele 1928  Duitsland (GER) 296 10 7 14 31
3 Olimpiese Somerspele 1928  Finland (FIN) 69 8 8 9 25
4 Olimpiese Somerspele 1928  Swede (SWE) 100 7 6 12 25
5 Olimpiese Somerspele 1928  Italië (ITA) 174 7 5 7 19
6 Olimpiese Somerspele 1928  Switserland (SUI) 133 7 4 4 15
7 Olimpiese Somerspele 1928  Frankryk (FRA) 255 6 10 5 21
8 Olimpiese Somerspele 1928  Nederland (NED) 264 6 9 4 19
9 Olimpiese Somerspele 1928  Hongarye (HUN) 109 4 5 0 9
10 Olimpiese Somerspele 1928  Kanada (CAN) 69 4 4 7 15
23 Olimpiese Somerspele 1928  Suid-Afrika (RSA) 24 1 0 2 3

Verwysings

Verdere leesstof

  • (nl) Arnoldussen, P. (2008). Amsterdam 1928, de Spelen in Nederland. De Bezige Bij. ISBN 978-90-6005-755-1.
  • (nl) Hiddema, B. (2008). De Olympische Spelen Amsterdam 1928. Amstel Sport. ISBN 978-90-482-0013-9.
  • (nl) Paauw, R. & Visser, J. (2008). Model voor de Toekomst. De Olympische Spelen van Amsterdam 1928. Uitgeverij De Buitenspelers. ISBN 978-90-71359-28-6.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (1997). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 1. Athen 1896 – Berlin 1936. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00715-6.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1928 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 1928 SporteOlimpiese Somerspele 1928 StadionsOlimpiese Somerspele 1928 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 1928 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 1928 VerwysingsOlimpiese Somerspele 1928 Verdere leesstofOlimpiese Somerspele 1928 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 1928AmsterdamAntwerpenBelgiëFrankrykLos AngelesNederlandNederlandsOlimpiese Somerspele 1920Olimpiese Somerspele 1924Olimpiese Somerspele 1932Pierre de Coubertin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KewerSinkHerfsStadGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoornaamwoordSwart menseBek-en-klouseerHindoeïsmeWaterkringloopOutismeMeningsverskil oor aardverwarmingPenisRekenaarKankerDansTsoenamiMenseregteHeks van HexrivierHandbalVulkaanAfrikaanse woordelys en spelreëlsVaginale kankerLangste woordMagneetVlekvrye staalWolfWaterpokkiesKoppeltekenGeprosesseerde kosOogproblemeCalviniaFiela se kindLKultuurGesondheidSuid-Afrikaanse GrensoorlogSoutsuurMusiekAborsieHannes van WykEtniese groepPlaattektoniekIntensiewe vormViëtnamoorlogMIVUitwerking van klimaatsveranderingSitrusWerkloosheidAfrikanersGordelroosDaggaKameelperdImpakte van toerismeKommunismeWikipediaGewone breukeDieremishandelingWerkwoordErns GrundlingHaelLys van Afrikaanse televisiereekseDieregeluideIslamitiese StaatLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikaansGemeenskapsorganisasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteHernubare energiePrimêre sektor van die ekonomiePlastiekBelgiëSeekoeiPolisieWinter🡆 More