Olimpiese Winterspele 1936

Die Olimpiese Winterspele 1936 (Duits: Olympische Winterspiele 1936), amptelik bekend as die IVde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 16 Februarie 1936 in Garmisch-Partenkirchen, Nazi-Duitsland, aangebied.

IVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1936

Gehou in Garmisch-Partenkirchen, Duitsland
Deelnemende lande 28
Deelnemende atlete 646 (566 mans, 80 vroue)
Items 17 in 4 sporte
Openingseremonie 6 Februarie 1936
Sluitingseremonie 16 Februarie 1936
Amptelik geopen deur Kanselier Adolf Hitler
Atlete-eed Wilhelm Bogner
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1932: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele 1940: Sapporo (Japan)

Die ander kandidaatstede was: St. Moritz in Switserland en Montreal in Kanada. In 1936 het die destydse Nazi-Duitsland ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Berlyn.

Sporte

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1936  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1936  Nordiese ski
    • Olimpiese Winterspele 1936  Alpeski (2)
    • Olimpiese Winterspele 1936  Heg-en-steg-ski (3)
    • Olimpiese Winterspele 1936  Noorse kombinasie (1)
    • Olimpiese Winterspele 1936  Skansspring (1)
  • Skaats
    • Olimpiese Winterspele 1936  Kunsskaats (3)
    • Olimpiese Winterspele 1936  Langbaanskaats (4)
  • Olimpiese Winterspele 1936  Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Olimpiese Winterspele 1936 
Kaart van deelnemende nasies in 1936:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1936 
Openingseremonie met Rudolf Hess, IOK-president Henri de Baillet-Latour en Adolf Hitler
Olimpiese Winterspele 1936 
Die Noorse kunsskaatser Sonja Henie

Hier is die top elf lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1936  Goud Olimpiese Winterspele 1936  Silwer Olimpiese Winterspele 1936  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1936  Noorweë (NOR) 31 7 5 3 15
2 Olimpiese Winterspele 1936  Duitsland (GER) 55 3 3 0 6
3 Olimpiese Winterspele 1936  Swede (SWE) 32 2 2 3 7
4 Olimpiese Winterspele 1936  Finland (FIN) 19 1 2 3 6
5 Olimpiese Winterspele 1936  Switserland (SUI) 34 1 2 0 3
6 Olimpiese Winterspele 1936  Oostenryk (AUT) 60 1 1 2 4
7 Olimpiese Winterspele 1936  Verenigde Koninkryk (GBR) 38 1 1 1 3
8 Olimpiese Winterspele 1936  Verenigde State (USA) 55 1 0 3 4
9 Olimpiese Winterspele 1936  Kanada (CAN) 29 0 1 0 1
10 Olimpiese Winterspele 1936  Frankryk (FRA) 28 0 0 1 1
Olimpiese Winterspele 1936  Hongarye (HUN) 25 0 0 1 1
Totaal (11 NOKs) 406 17 17 17 51

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (en) Arnd Krüger (2005). The Nazi Olympics of 1936. pp. 43–58. ISBN 0-7623-1181-9. ;
  • (en) Arnd Krüger & William Murray (2003). The Nazi Olympics. Sport, Politics and Appeasement in the 1930s. Champaign, IL: Univ. of Illinois Press. ISBN 0-252-02815-5.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1936 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1936 SporteOlimpiese Winterspele 1936 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1936 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1936 Sien ookOlimpiese Winterspele 1936 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1936 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1936 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1936BerlynDuitsGarmisch-PartenkirchenKanadaMontrealNazi-DuitslandOlimpiese Somerspele 1936St. MoritzSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterKwikDiarreeMisdaadromanGipsWortelVersoeningsdagBeesDaggaKompasJaarWitkruisarendWêreld- Ekonomiese ForumTegnologieIndo-Europese taleRyno HattinghKindermishandelingAboriginesNederduitse Gereformeerde KerkVleilandPlastiekWiskundige terminologieLVermenigvuldigingGetalKaapstadse waterkrisis 2015-2018HorlosieNiemetaalMigrasie van diereDermpoliepLys van Islamitiese feeste en herdenkingsOorkruipersRussiesMonopolieRugbyRoemeensEkostelselMad BuddiesVerenigde KoninkrykEierleierC.J. LangenhovenWiskundeLys van nedersettings in Suid-AfrikaProstaatklierWerwelkolomBloedvergiftigingGevolge van aardverwarming op oseaneOnse VaderRuhan du ToitBorskankerGewone breukeVerkleurmannetjieSendelingposisieLongSuurstofKameelperdLys van Afrikaanse digtersKarwatsApostoliese GeloofsbelydenisAborsieViëtnamoorlogHennie MaasVoornaamwoordGroot TrekLatynKaliumJaco JacobsSelfvertroueBTWAgtervoegselKuberkrakerTuisbladAkroniemGrondsoorte🡆 More