Olimpiese Winterspele 1932

Die Olimpiese Winterspele 1932 (Engels: 1932 Winter Olympics), amptelik bekend as die IIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 4 en 15 Februarie 1932 in die Adirondack-gebergte by Lake Placid in die deelstaat New York in die Verenigde State gehou.

IIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1932

Gehou in Lake Placid, Verenigde State
Deelnemende lande 17
Deelnemende atlete 252 (231 mans, 21 vroue)
Items 14 in 4 sporte
Openingseremonie 4 Februarie 1932
Sluitingseremonie 15 Februarie 1932
Amptelik geopen deur Goewerneur van New York,
Franklin D. Roosevelt
Atlete-eed Jack Shea (Langbaanskaatser)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1928: St. Moritz (Switserland)
Volgende Spele 1936: Garmisch-Partenkirchen (Duitsland)

Die ander kandidaatstede was: Bear Mountain, Yosemite Valley, Lake Tahoe, Duluth, Minneapolis, Denver (almal in die Verenigde State) en Montreal (Kanada). Die Spele is deur die destydse goewerneur van New York, Franklin D. Roosevelt, geopen, wat nege maande later tot die 32ste President van die Verenigde State verkies is. In 1932 het die Verenigde State ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Los Angeles.

Sporte

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1932  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1932  Nordiese ski
    • Olimpiese Winterspele 1932  Heg-en-steg-ski (2)
    • Olimpiese Winterspele 1932  Noorse kombinasie (1)
    • Olimpiese Winterspele 1932  Skansspring (1)
  • Skaats
    • Olimpiese Winterspele 1932  Kunsskaats (3)
    • Olimpiese Winterspele 1932  Langbaanskaats (4)
  • Olimpiese Winterspele 1932  Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Olimpiese Winterspele 1932 
Kaart van deelnemende nasies in 1932

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1932 
'n WPA-plakkaat wat die bobslee-lopie adverteer
Olimpiese Winterspele 1932 
'n Amerikaanse posseël ter geleentheid van die Olimpiese Winterspele 1932 in Lake Placid

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1932  Goud Olimpiese Winterspele 1932  Silwer Olimpiese Winterspele 1932  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1932  Verenigde State (USA) 64 6 4 2 12
2 Olimpiese Winterspele 1932  Noorweë (NOR) 19 3 4 3 10
3 Olimpiese Winterspele 1932  Swede (SWE) 12 1 2 0 3
4 Olimpiese Winterspele 1932  Kanada (CAN) 42 1 1 5 7
5 Olimpiese Winterspele 1932  Finland (FIN) 7 1 1 1 3
6 Olimpiese Winterspele 1932  Oostenryk (AUT) 7 1 1 0 2
7 Olimpiese Winterspele 1932  Frankryk (FRA) 8 1 0 0 1
8 Olimpiese Winterspele 1932  Switserland (SUI) 7 0 1 0 1
9 Olimpiese Winterspele 1932  Duitsland (GER) 20 0 0 2 2
10 Olimpiese Winterspele 1932  Hongarye (HUN) 4 0 0 1 1
Totaal (10 NOKs) 190 14 14 14 42

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (de) Karl Lennartz/Wolf Reinhardt/Ralph Schlüter (2015). Die Spiele der X. Olympiade 1932 in Lake Placid und Los Angeles. Agon. ISBN 978-3-89784-406-3.
  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1932 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1932 SporteOlimpiese Winterspele 1932 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1932 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1932 Sien ookOlimpiese Winterspele 1932 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1932 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1932 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1932Adirondack-gebergteDenverDuluth, MinnesotaEngelsFranklin D. RooseveltKanadaLake PlacidLake TahoeLos AngelesMinneapolisMontrealNew York (deelstaat)Olimpiese Somerspele 1932President van die Verenigde State van AmerikaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuisbladNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDiepaartromboseAtoomKoos du PlessisApostoliese GeloofsbelydenisHondRuan PienaarHartversakingXenofobieMenstruasieMIVRookgewoonteIronieHeupKoos BekkerBeenbreuke en ontwrigtingsCutt GlasVoëlSonOnderwysMetamfetamienSeksuele penetrasieLys van Afrikaanse skrywersMynbouMolekuulAnale seksWielewaalWhatsAppJan-Willem BreureCorioliskragTrevor ManuelEngelsKaliforniëAkwariumMichael JacksonWynand StrydomOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHartNicola HanekomKlimaatFrankrykNierversakingSeksFinansiële staatArgitektuurTrevor NoahGriepEnkelvoudige sinKoorsblaarHoofstadAppel (sanger)Plae van EgipteProteïenVlagterminologieNasionale PartyAustraliëKaren MeiringWikiHeuningbySosiale mediaStikstofLetterlike en figuurlike taalgebruikAfrikaanse taalleerRicus NelManie JacksonKommunismeInfeksieKaliforniese KanaaleilandeVolhoubare ontwikkelingSuid-Afrikaanse GrensoorlogDanie du ToitVloeistofBreinvliesontstekingCristiano RonaldoDemokrasie🡆 More