Olimpiese Winterspele 2026

Die Olimpiese Winterspele 2026 (Italiaans: XXV Giochi olimpici invernali), amptelik bekend as die XXVste Olimpiese Winterspele, sal tussen 6 en 22 Februarie 2026 in Milaan en Cortina d'Ampezzo, Italië, aangebied word.

Olimpiese Winterspele 2026 Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
XXVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2026

Gehou in Milaan en Cortina d'Ampezzo, Italië
Deelnemende lande
Deelnemende atlete
Items
Openingseremonie 6 Februarie 2026
Sluitingseremonie 22 Februarie 2026
Amptelik geopen deur President van Italië (verwag)
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 2022: Beijing (China)
Volgende Spele 2030: nog nie bekend nie
Olimpiese Winterspele 2026
Olimpiese medaljes sal op die Piazza del Duomo van Milaan oorhandig word
Olimpiese Winterspele 2026
Kaart van deelnemende nasies in 2026:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

   Neem nie deel nie

     Gasheerstad Milaan en Cortina d'Ampezzo

Dit sal ná die Olimpiese Winterspele van 1956 in Cortina d'Ampezzo en die Olimpiese Winterspele van 2006 in Turyn die derde wees wat in Italië gehou word. In die Italiaanse hoofstad Rome is ook die Olimpiese Somerspele van 1960 beslis.

Die openingseremonie sal in San Siro van Milaan plaasvind, terwyl die sluitingseremonie in die Verona Arena van Verona gehou sal word. Soos gebruiklik sal die lande in alfabetiese volgorde die stadion instap met Griekeland die eerste en die gasheer Italië die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Italiaans is, sal dié taal se alfabet gebruik word om die volgorde te bepaal.

Die Paralimpiese Winterspele 2026 sal tussen 6 en 15 Maart in Milaan en Cortina d'Ampezzo gehou word.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 2026 
Giovanni Malagò, hoof van Italië se bod-komitee
Olimpiese Winterspele 2026 
Logo van die Italiaanse bod vir die Olimpiese Winterspele 2026

Milaan en Cortina d'Ampezzo is op 24 Junie 2019 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2026. Die enigste ander kandidaat was Stockholm, Swede.

Die gasheerstad sou oorspronklik in Oktober 2019 deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in Milaan, Italië, aangekondig word. Die IOK het die stemming egter na 'n ander plek – en datum – verskuif, nadat Italië 'n bod vir die Olimpiese Winterspele 2026 ingedien het wat die stad Milaan insluit. Die stemming is op 24 Junie 2019 in die hoofkantoor van die IOK in Lausanne, Switserland, gehou. Die eerste aansoekfase vir die Spele het in September 2017 begin.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2026
Stad Land Rondte 1
Milaan en Cortina d'Ampezzo Olimpiese Winterspele 2026  Italië 47
Stockholm Olimpiese Winterspele 2026  Swede 34

Sportplekke

Milaan

Olimpiese Winterspele 2026 
Die openingseremonie sal in die San Siro van Milaan plaasvind
Olimpiese Winterspele 2026 
Die sluitingseremonie sal in die Verona Arena gehou word
  • San Siro – openingseremonie
  • Mediolanum Forum – kunsskaats, kortbaanskaats
  • PalaItalia Santa Giulia – hoofyshokkiestadion (onafhanklik van die spele beplan)
  • PalaLido – tweede hoofyshokkiestadion (onafhanklik van die spele beplan)
  • Piazza del Duomo – Medaljeseremonies

Valtellina

  • Stelvio slope, Bormio – alpeski
  • Mottolino/Sitas – Tagliede/Carosello 3000, Livigno – sneeuplankry, vryski

Cortina d'Ampezzo

  • Olimpia delle Tofane-helling, Cortina d'Ampezzo – alpeski (tegniese oord is in konstruksie vir FIS Alpeskiwêreldkampioenskap 2021)
  • Pista Eugenio Monti, Cortina – bobslee, skeleton, rodel (modernisering en beligtingswerke)
  • Stadio Olimpico Del Ghiaccio, Cortina – ysbal
  • Südtirol Arena, Antholz – tweekamp

Val di Fiemme

  • Stadio del salto "Giuseppe Dal Ben", Predazzo – skansspring, Noorse kombinasie (wind net required)
  • Lago di Tesero Heg-en-steg-stadion, Tesero – heg-en-steg-ski, Noorse kombinasie
  • Ice Rink Piné, Baselga di Piné – langbaanskaats (plek moet nog herbou word)

Verona

  • Verona Arena – sluitingseremonie

Sporte

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines sal tydens die Spele beoefen word.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 2026 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 2026 ToewysingOlimpiese Winterspele 2026 SportplekkeOlimpiese Winterspele 2026 SporteOlimpiese Winterspele 2026 Sien ookOlimpiese Winterspele 2026 VerwysingsOlimpiese Winterspele 2026 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 2026Cortina d'AmpezzoItaliaansItaliëMilaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlasElandréWikipediaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEkostelselDialoog in fiksieDriedimensioneelStaalReënvalbepalingDemokrasieKlem-in-die-kaakYouTubeJavaScriptFiela se kindTennisKappie (skryfteken)Juan Antonio VillacañasAborsieAfrikanersGroot GatAalwynEufemismeKatEngelsEienaamWoestynByVersoeningsdagHaasProstaatklierKoppeltekenYstervarkWaarheid-en-versoeningskommissieWiskundeSuid-Afrikaanse GrensoorlogEreksieWerkersdagKompasNarsistiese persoonlikheidsteuringOnse VaderTrigeminale neuralgieAardbewingSwart nasionalismeLys van elemente volgens simboolStikstofRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MiltWetenskaplike klassifikasieVryheidsmanifesMielieClanwilliam-sandvisDie ontstaan van die dramaSokkerWaterAfrikaanse WikipediaLugbesoedelingBrendan PeyperGevolge van aardverwarming op oseaneLeeuAluminiumTransatlantiese slawehandelSwartrenosterMIV/vigs in Suid-AfrikaGesonde dieetLeonardo da VinciMenseregteAlkoholismeMensStilleweAngina pectorisEnkelvoudige sinLieweheersbesieHipoteseLemoen🡆 More