Olimpiese Winterspele 1998

Die Olimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第十八回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūhachi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 in Nagano, Japan, aangebied.

XVIIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1998

Gehou in Nagano, Japan
Deelnemende lande 72
Deelnemende atlete 2 176 (1 389 mans, 787 vroue)
Items 68 in 7 sporte
Openingseremonie 7 Februarie 1998
Sluitingseremonie 22 Februarie 1998
Amptelik geopen deur Keiser Akihito
Atlete-eed Kenji Ogiwara (Noorse kombinasie)
Beampte-eed Junko Hiramatsu (kunsskaats)
Olimpiese vlam Midori Ito (kunsskaats)
Vorige Spele 1994: Lillehammer (Noorweë)
Volgende Spele 2002: Salt Lake City (VSA)

Ander kandidaatstede was: Aosta (Italië), Jaca (Spanje), Östersund (Swede) en Salt Lake City (Verenigde State).

Olimpiese Winterspele 1998
Die Olimpiese Stadion in Nagano

Die Paralimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart in Nagano gehou.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1998 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 1998

Nagano is op 15 Junie 1991 in Birmingham deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1998. Ander kandidate was: Salt Lake City, Östersund, Jaca en Aosta. Salt Lake City sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 2002 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1998
Stad Land Rondte 1 Rondte 2
(finale stemming)
Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5
Nagano Olimpiese Winterspele 1998  Japan 21 30 36 46
Salt Lake City Olimpiese Winterspele 1998  Verenigde State 15 59 27 29 42
Östersund Olimpiese Winterspele 1998  Swede 18 25 23
Jaca Olimpiese Winterspele 1998  Spanje 19 5
Aosta Olimpiese Winterspele 1998  Italië 15 29

Sporte

7 Olimpiese sporte in 14 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Februarie 7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
Wedstryde
Olimpiese Winterspele 1998  Alpeski 1 2 2 1 2 1 1 10
Olimpiese Winterspele 1998  Bobslee 1 1 2
Olimpiese Winterspele 1998  Heg-en-steg-ski 1 1 1 2 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 1998  Kortbaanskaats 2 1 3 6
Olimpiese Winterspele 1998  Kunsskaats 1 1 1 1 4
Olimpiese Winterspele 1998  Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 1998  Noorse kombinasie 1 1 2
Olimpiese Winterspele 1998  Rodel 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 1998  Skansspring 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 1998  Sneeuplankry 1 2 1 4
Olimpiese Winterspele 1998  Tweekamp 1 1 1 1 1 1 6
Olimpiese Winterspele 1998  Vryski 2 2 4
Olimpiese Winterspele 1998  Ysbal 2 2
Olimpiese Winterspele 1998  Yshokkie 1 1 2
Totaal 0 3 3 5 7 4 3 4 6 5 6 4 5 5 6 2 68
Kumulatief 0 3 6 11 18 22 25 29 35 40 46 50 55 60 66 68
Seremonies OS SS
Februarie 7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1998 
Kaart van deelnemende nasies in 1998:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Olimpiese Winterspele 1998 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1998 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1998  Goud Olimpiese Winterspele 1998  Silwer Olimpiese Winterspele 1998  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1998  Duitsland (GER) 125 12 9 8 29
2 Olimpiese Winterspele 1998  Noorweë (NOR) 76 10 10 5 25
3 Olimpiese Winterspele 1998  Rusland (RUS) 122 9 6 3 18
4 Olimpiese Winterspele 1998  Kanada (CAN) 144 6 5 4 15
5 Olimpiese Winterspele 1998  Verenigde State (USA) 186 6 3 4 13
6 Olimpiese Winterspele 1998  Nederland (NED) 22 5 4 2 11
7 Olimpiese Winterspele 1998  Japan (JPN) 156 5 1 4 10
8 Olimpiese Winterspele 1998  Oostenryk (AUT) 96 3 5 9 17
9 Olimpiese Winterspele 1998  Suid-Korea (KOR) 37 3 1 2 6
10 Olimpiese Winterspele 1998  Italië (ITA) 112 2 6 2 10

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1998 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1998 ToewysingOlimpiese Winterspele 1998 SporteOlimpiese Winterspele 1998 KalenderOlimpiese Winterspele 1998 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1998 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1998 Sien ookOlimpiese Winterspele 1998 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1998 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1998 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1998ItaliëJacaJapanJapanneesNaganoSalt Lake CitySpanjeSwedeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsSeksueel oordraagbare infeksieAdolf HitlerApostoliese GeloofsbelydenisKommunismePeach van PletzenPolisieGetalMierKlimaatHarry PotterTrevor NasserMiddeloorontstekingGoudWynand StrydomDuitslandPseudowetenskapSeksuele penetrasieJeugdagDermpoliepAppelAngina pectorisKonsentrasiekampVryheidsdagWikimedia-stigtingSiya KolisiLuiperdNarsistiese persoonlikheidsteuringMateriaalRicus NelKoos KombuisGrondsoorteMaatskappyGevolge van aardverwarming op oseaneLeonardo da VinciJan-Willem BreureWerkersdagGeskiedenis van die BoererepubliekeSikloonFosforMoedersdagMierleeuBesoedelingJan van HunksErektiele disfunksieNasiebouSinoniemTrevor ManuelGodNelson MandelaHartKlem-in-die-kaakKlimaatveranderingSeekoeiSeksLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesKriekPersAarverkalkingKobus LombardAfrikaansElandréOorstromingEpilepsieTandbederfTobie CronjéOntbossingKolonialismeViëtnamoorlogEnsiklopedieMuishondNetbalWikiPriemgetalKaliforniëAborsie🡆 More