Monument

'n Monument is 'n standbeeld, gedenksteen of 'n gebou wat opgerig is ter herinnering aan 'n persoon of 'n belangrike gebeurtenis.

Monumente word gewoonlik kunstig ontwerp om die voorkoms van 'n stad of plek te verbeter. Die grootste monumente word deur regerings en owerhede opgerig, maar besighede doen dit ook soms. Kleiner gedenktekens word dikwels gemaak in die vorm van 'n plaket of gedenkplaat.

Monument
Die Voortrekkermonument in Pretoria.

Galery van belangrike monumente in Suid-Afrika

Tags:

GebouRegeringStadStandbeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Joodse kalenderDansJSESteve BikoMetaalBeesvleisSout (chemiese stof)Willie JoubertKultuurDigtheidWikimedia-stigtingLys van politieke partye in Suid-AfrikaVoorvoegselGoeie VrydagLys van Nederlandse skildersNag van die lang messeAngolaSikloonSeksuele opwekkingStudievaardighedeGalblaasBreinKnieKerrieSuid-Afrikaanse randGeboorteRobbeneilandPreseminale vloeistofInstagramOrthopteraAarverkalkingMisdaadromanOnderwysKappie (skryfteken)PenisKlopjagGroot DepressieElon MuskNatuurrampBelastingSuurstofMandalaJaco JacobsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSmeltpuntLewerCarike KeuzenkampHondHoenderJo BlackMenstruasieApartheidKersfeesHaasBakterieJaarJakkalsConsolidated B-24 LiberatorStam (taalkunde)ToerismeGrondsoorteRooikatAardverwarmingLys van kinderspeletjiesPerdebyeSharpeville-slagtingGoogleMartin Luther King jr.OseaanKonsentrasiekampTropiese sikloonAnneli van RooyenKondensasieNasionalismeDubbelpunt🡆 More