Carike Keuzenkamp: Afrikaanse sangeres

Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres.

Haar regte naam is Elizabeth Maria Magdalena van Zyl. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. Haar vader was Carel Keuzenkamp en haar moeder Rik Loomans. Op 13 Julie 1968 trou sy met Olaus van Zyl en hulle het een seun en twee dogters.

Carike Keuzenkamp
GeboortenaamElizabeth Maria Magdalena Keuzenkamp
Gebore3 Maart 1947 (1947-03-03) (77 jaar oud)
Den Haag, Nederland
Beroep(e)Sangeres
Jare aktief1967 - hede
EtiketteMusic for Pleasure, Columbia, EMI, Brigadiers, Decibel, Vat Vyf, Sony BMG, Kosmos

In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.

Musiek

Carike is bekend vir liedjies soos Timothy, Byeboerwa, Hoeka Toeka en Dis 'n Land. Van haar kinderliedjies sluit in: Heidi en Daantjie Kat.

Diskografie

Ateljee-albums

  • 1968: The Charm Of Carike
  • 1969: Carike Ontmoet Groep 2
  • 1969: Almal Se Keuse
  • 1969: Carike
  • 1970: Gone Like The Wind
  • 1971: Reëndruppeltjies
  • 1973: Jy Kom Terug Na My
  • 1979: Byeboerwa
  • 1980: Carike
  • 1983: Carike
  • 1985: Carike
  • 1987: Ek Sing
  • 1988: Saam Met Jou
  • 1989: Onthou Jy Nog...
  • 1991: Stap Saam Met My
  • 1994: Carike
  • 1995: Timothy
  • 1999: Net Een Soos Jy
  • 2000: Seisoene Van Die Lewe
  • 2003: Loop Saam
  • 2009: Vriende & Legendes
  • 2010: Carike & Vriende
  • 2015: 5 Dekades van Carike
  • 2018: Die Legendes van Afrikaanse Musiek: Carike Keuzenkamp

Kinderalbums

  • 1976: Kraaines
  • 1978: Barba Papa
  • 1978: Heidi En Ander Kindertreffers
  • 1979: Daantjie Kat
  • 1981: Aai Aai Die Kraaines-Kraai
  • 1984: Daar Kom Die Roomysman
  • 1988: Favourite Nursery Songs
  • 1988: Nakkie Die Nar
  • 1989: Veilige Voetjies
  • 1992: Carike In Smurfland
  • 1997: Wouter Kabouter En Ander Treffers
  • 2001: Carike In Kinderland
  • 2002: Carike In Kinderland 2
  • 2004: Carike In Kinderland 3
  • 2006: Carike In Kinderland 4
  • 2007: Carike En Ghoempie In Kinderland 5
  • 2009: Carike En Ghoempie In Kinderland 6
  • 2010: Carike En Ghoempie In Kinderland 7
  • 2011: Carike En Ghoempie In Kinderland 8
  • 2012: Carike En Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Bybelland 9
  • 2013: Carike En Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 10
  • 2015: Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Se Vakansie 11

Samestellingalbums

  • 1973: 25 Grootste Treffers
  • 1981: Grootste Treffers
  • 1983: Ons Eie Carike Keuzenkamp, Grootste Treffers
  • 1990: Grootste Treffers
  • 1996: Twintig Mooiste Melodieë
  • 2002: Die Vroeë Jare
  • 2004: My Treffers
  • 2008: Afrikaanse Goue Stemme
  • 2015: 5 Dekades Van Carike Keuzenkamp
  • 2018: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek

Christelike albums

  • 1984: Die Blye Boodskaptrein
  • 1984: Sing Geestelike Kinderliedjies
  • 1987: Jeugsangbundelliedere (Carike, Jannie en ACapella)
  • 1989: Jeugsangbundelliedere (Carike, Jannie en ACapella)
  • 1989: Ek Is Naby (Carike en Jannie Pelzer)
  • 1992: Hoe Groot Is U (Carike, Rina Hugo en Ge Korsten)
  • 1993: Hoe Groot Is U 2 (Carike, Rina Hugo en Ge Korsten)
  • 1998: Die Bybel Op Note
  • 1998: Jeugsangbundelliedere (Carike, Jannie en ACapella)
  • 2001: Kom Sing En Loof
  • 2005: Hy's Die Een

Heropname albums

  • 1995: Timothy
  • 2009: Vriende & Legendes
  • 2010: Carike En Vriende

Boksstelle

  • 1995: Bles Bridges en Carike Keuzenkamp (Readers Digest)
  • 2010: Diamante Versameling 1 - Timothy, 20 Mooiste Melodieë, Carike (1994)
  • 2010: Diamante Versameling 2 - Wouter Kabouter En Ander Treffers, Kom Sing En Loof, Carike In Smurfland
  • 2012: Carike Keuzenkamp En Vriende

Verskeie kunstenaars, samestellingalbums

  • 1969: 25 Skittersterre
  • 1977: Skittersterre Nr 3
  • 1999: Afrikaanse volksliedjies

Filmografie

TV

Carike was die aanbieder van die SAUK se kinderprogram Kraaines.

Rolprente

Carike het in 1967 in Jamie Uys se rolprent, Die Professor en die Prikkelpop gespeel. Sy het die treffer, Timothy, in hierdie rolprent gesing.

Carike was in die 1986-rolprent You Must Be Joking! te sien saam met bekendes soos Rina Hugo, Kallie Knoetze, Leon Schuster, Mike Schutte en Janine Pretorius.

Sy het ook haar verskyning in die rolprent Liefling in 2010 gemaak asook in die 2012 rolprent Pretville.

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Carike Keuzenkamp MusiekCarike Keuzenkamp FilmografieCarike Keuzenkamp Sien ookCarike Keuzenkamp Eksterne skakelsCarike Keuzenkamp VerwysingsCarike Keuzenkamp13 Julie194719683 MaartAfrikaansDen HaagNederland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oorlog in Soedan (sedert 2023)DoopKinkhoesModernismeSuider-AfrikaVoornaamwoordInhoudErfenisdag (Suid-Afrika)Duitse perdebyBorsteE-posOopbroninhoudDie Stem van Suid-AfrikaDaggaDiarreeE-regeringMaroela MediaWet op NaturellengrondArabiesHomofoonHekseryKankerSatireBosluisbytkoorsSuid-Afrikaanse PolisiediensPoleEuropese Suidelike SterrewagStaat PalestinaOntlastingSigaretPieter BiewengaKoekie (rekenaarwetenskap)ChristendomKarpaletonnelsindroomSinoniemLimfvatstelselWeer (meteorologie)TuisbladLys van woestyneSkaapLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsNamibiëHeilige SaterdagRenier van RooyenMielieNatuurlike satelliete van kleinplaneteDiplopodaBybelAgter Elke ManGerrie PretoriusMosambiekGewone tarentaalDroogteEkologieAfrikanersSkoonma-se-tongLeeuHondsdolheidLongApostoliese GeloofsbelydenisAfrikaanse Hoër SeunskoolTaalIndustriële RevolusieMorfologie (taalkunde)Sarah Rose KarrLettergreepOlifantGroot Trek🡆 More