Google: Multinasionale Amerikaanse onderneming

Google LLC (NASDAQ: GOOG) is 'n multinasionale Amerikaanse onderneming wat op internet-gebaseerde dienste en produkte fokus, waaronder advertensie-verwante tegnologieë, soekenjins (waarvan die bekendste die onderneming se naam dra), wolkrekenaardienste, sagteware en hardeware.

    Hierdie artikel handel oor die Amerikaanse maatskappy. Vir die soekenjin, sien gerus Google-soekenjin.

Tans word dit as een van die Big Four of groot vier ondernemings in die tegnologiebedryf beskou - naas Amazon, Apple en Facebook. Die onderneming se missieverklaring is «om die wêreld se inligting te organiseer en dit op 'n universele basis toeganklik en nuttig te maak».

Google LLC
Google: Multinasionale Amerikaanse onderneming
Tipe Dogtermaatskappy
Gestig 4 September 1998
Hoofkantoor Mountain View, KaliforniëVerenigde State
SleutelpersoneEric Schmidt (hoof uitvoerende beampte)
Larry Page (voorsitter van die Raad en medestigter)
Sergey Brin (medestigter)
Gebied bedienWêreldwyd
Industrieinternet, rekenaarsagteware, telekommunikasieuitrusting
ProdukteGoogle Chrome
Google-soekenjin
Chrome OS
Pixel-slimfone
Inkomste$59,82 miljard (2013)
Bedryfsinkomste$13,96 miljard (2013)
Netto inkomste$12,92 miljard (2013)
Werknemers103 459 (1ste kwartaal 2019)
MoedermaatskappyAlphabet Inc.
Dogter-
maatskappye
AdMob, DoubleClick, On2 Technologies, Picnik, YouTube, Zagat, Waze, Blogger, SlickLogin, Boston Dynamics, Bump, Nest Labs, DeepMind Technologies, WIMM One, VirusTotal
Webwerfgoogle.com
Google: Multinasionale Amerikaanse onderneming
Googleplex, die onderneming se hoofkwartier-kampus in Mountain View, Kalifornië

Google is in September 1998 deur Larry Page en Sergey Brin, twee Ph.D.-studente aan die Kaliforniese Stanford-universiteit, in die motorhuis van 'n vriend gestig. Die onderneming se hoofkantoor, Googleplex, is in Mountain View, Kalifornië geleë. Die maatskappy het op 19 Augustus 2004 op die Amerikaanse beurs genoteer.

Die naam Google

Die woord "google" is 'n afgelei van "googol". Googol is 'n sinoniem vir 'n 1 met honderd nulle.

Oorspronklik sou Google as "Googol" bekend gestaan het, maar as gevolg van 'n spelfout deur een van die stigters word dit later Google. 'n Ander moontlike rede is dat die domeinnaam googol.com toe reeds beset was.

Verwysings

Eksterne skakels

122°05′04″W / 37.42222°N 122.08444°W / 37.42222; -122.08444

Tags:

Amazon.comApple Inc.Facebook

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonoloogBosluisbytkoorsKoggelmanderSwitserlandRegardt van den BerghDemi Lee MooreRenosterPG du PlessisRugbyProstaatmasseringSeksBynierBorsteYstervarkBinnelandersMenstruasieItaliëLidwoordSimfonie no. 3 in E-mol, op. 55, Eroica (Beethoven)BloedvergiftigingKinismeKremetartPornografiese akteurXhosaBosluisMalariaAbdomenNarsistiese persoonlikheidsteuringKontinentBlaarJacques LootsDie BylNic de JagerHoopSterErektiele disfunksieVerenigde State van AmerikaRob HersovGeskiedenis van AfrikaansRina HugoHolocaustSekretarisvoëlEternoKiewietePersoonlikheidPaul AlexanderVratWes-KaapMediaWikiMuisvoëlNagapieApartheidHamilton WesselsInfeksieBrongitisGroot TrekIrma SternInternetAfrikanersKrieketSistiese fibroseSuid-Afrikaanse randGemeenskapOkkerneutMangelontstekingOorkruipersBlomTórshavnBeesSelSpelerposisies in rugbyDikdermAfrikaRuhan du ToitChristendom🡆 More