Skryfteken Kappie

Die kappie is 'n diakritiese teken wat as 'n dakvormige teken bo-op 'n letter geplaas word.

Skryfteken Kappie
Letters met kappies

In Afrikaans kom die kappie voor op die letters e, i, o en u.

Voorbeelde in Afrikaans

  • wêreld
  • môre
  • brûe
  • skêr
  • militêr
  • primêr
  • vulgêr
  • wîe

ASCII kodes

Kleinletters Windows / Ubuntu
â 131 / 83
ê 136 / 88
î 140 / 8C
ô 147 / 93
û 150 / 96

Hou die Alt-sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word in Microsoft Windows.

'n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie "character" te tik en enter te druk. Daar kan feitlik enige simbool verkry word.

Die heksadesimale karakters kan op Ubuntu gebruik word deur CRTL + SHIFT + U saam te druk, en dan die heksadesimale kode, bv. 88 te gebruik om vir 'n ê te gee.

Kyk ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nuwe TestamentModeontwerpVlag van Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaTandbederfAluminiumGroot vyfKlereVerkleurmannetjieKoorsKuberkrakerKlimaatsverandering in AfrikaPersVratRicus NelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWater (molekuul)AppelKonsentrasiekampAardeLiewe HeksieTrevor ManuelLikkewaanBestuiwingHemelBesemTrevor NasserSkerpioenGautengVingerseksTierRobbie WesselsKaliforniese KanaaleilandeAardbewingViëtnamVlagterminologieKoggelmanderSkoenlapperGoudVlekvrye staalBreinvliesontstekingOrthopteraAntoniemVlinderNelson MandelaCSSAfrikaanse TaalmonumentKameelBonné de BodDeon MeyerMantisManie JacksonVoedingSeksueel oordraagbare infeksieLourensrivierPikkewynAfrikaansErosietipesToekoms van die AardeSkisofrenieOntkiemingMosesGNU-lisensie vir vrye dokumentasieWet op NaturellengrondErfenisDigtheidFinansiële staatWaarheid-en-versoeningskommissieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Mikro-ekonomieKrugerwildtuinGalblaasJan van TonderOnse VaderSeeGeboorte🡆 More