Wikimedia-stigting

Die Wikimedia-stigting (Engels: Wiki Foundation) is die oorkoepelende organisasie van Wikibooks, Wikidata, Wikinews, Wikipedia, Wikiquote, Wikisource, Wikispecies, Wikiversity en WikiWoordeboek.

oorkoepelende organisasie van Wikibooks, Wikidata, Wikinews, Wikipedia, Wikiquote, Wikisource, Wikispecies, Wikiversity en WikiWoordeboek.

Dit is 'n nie-winsgewende organisasie, geregistreer volgens die wette van die Amerikaanse deelstaat Florida. Sy huidige hoofkwartier is in die Noord-Kaliforniese metropool San Francisco geleë.

Wikimedia-stigting
Die Wikimedia-stigting se logo
Wikimedia-stigting
In Oktober 2017 het die Wikimedia-stigting sy nuwe kantore op die 16de verdieping van One Montgomery Tower in San Francisco betrek
Wikimedia-stigting
Raadslede by 2009 se Wikimaniakonferensie in Buenos Aires
Wikimedia-stigting
Wikimedia-lede:

   Bestaande chapters

   Goedgekeur, maar nog nie gestig nie

   Chapters in beplanningsfase

   Chapters in oorleg

Ontstaan wysig

Die organisasie word op 20 Junie 2003 amptelik deur Jimmy Wales aangekondig. Die naam "Wikimedia" is uitgedink deur Sheldon Rampton soos op die WikiEN-l-eposlys in Maart 2003 versprei. Daarna word die domeinname wikimedia.org en wikimediafoundation.org vir die stigting deur Wikipedia-gebruiker Daniel Mayer geregistreer.

Donasies wysig

Aangesien Wiki 'n nie-winsgewende organisasie is, funksioneer hulle hoofsaaklik van donasies en subsidies. Wiki ontvang donasies op hul skenkingsbladsy. Dit is ook moontlik om donasies via PayPal of via outomatiese oorplasings te maak.

Raad van Trustees wysig

Die Raad van Trustees is die administrasie van die Wikimedia-stigting en is aanspreeklik vir beleid ten opsigte van fondsinsameling en die aanwending van die inkomste. Die administrasie bestaan uit sewe lede.

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig

Wiki Stigting Wikimedia-stigting

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wikimedia-stigting, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); Wikimedia-stigting Wiki additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.

Tags:

Wikimedia-stigting

Ontstaan wysig Wikimedia-stigting

Donasies wysig Wikimedia-stigting

Raad van Trustees wysig Wikimedia-stigting

Engels

Florida

Nie-winsgewende organisasie

San Francisco

Verenigde State van Amerika

WikiWoordeboek

Wikibooks

Wikidata

Wikinews

Wikipedia

Wikiquote

Wikisource

Wikispecies

Wikiversity

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

C.J. LangenhovenRuolieCapitol RecordsVoornaamwoordOranje-VrystaatDigitale objek-identifiseerderVerenigde State van AmerikaFranse nasionale rugbyspanIntensiewe vormKolorektale kankerGroot TrekKoperGroepsgebiedewetB.J. HabibieVratKunsMangelNieu-MeksikoLys van lande volgens bevolkingsdigtheidsssieddtitlexsxDiepaartrombose14PretoriaPauline Janet SmithWolmaransstadSportGeelsugDiarreeOntdekkingsreisPublieke domeinBysteekChinese kalenderPlantKohautia attenuataLamnidaeOnse VaderGKoppelteken2023VoëlWikiNatalia WörnerEuropium(III)oksiedWetenskaplike klassifikasieFornax-sterrestelselswermOrgasmeAfrikaanse naguilUEngeland2023 Meksikostad Grand PrixMiddeloorontstekingSeekoeiParysNamakwalandNamibiëTradisionele Afrika-godsdiensVerkragtingPuberteitIronieArmoedeOPtolemeïese RykQuinton de KockTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinGeslagWayde van NiekerkAfrikanersGodsdiensMielieSinoniemSimboolTsongaRymGeskiedenis van erotiese afbeeldingsAntjie KrogJeuksiekteTyd🡆 More