Taalkunde Stam

In die taalkunde is 'n stam (ook bekend as 'n grondwoord, stamwoord, wortel of vrye morfeem) 'n woordvorm wat as basis dien vir alle woorde wat deur middel van fleksie, samestellings en afleidings gevorm word.

Vrye stamme en afhanklike stamme

'n Vrye stam word ook na verwys as 'n fonologiese/semantiese onafhanklike eenheid. 'n Vrye stam stem ooreen met 'n ongelede woord (simpleks) wat die betekenisdraende eenheid van 'n gelede woord (kompleks) is. Voorbeelde hiervan is onder andere; hart, swem, loop. Woorde wat vanuit 'n diachroniese benadering beskou word soos onder andere; hardloop, lessenaar, sinchronies as vrye stamme beskou word. Bogenoemde voorbeelde word almal as vrye stamme geklassifiseer met die doel om dit te onderskei van afhanklike stamme. 'n Uitbreiding hiervan is ook veranderende vrye stamme wat onveranderd in komplekse gebruik word.

Binne bepaalde morfologiese prosesse kan dit soms voorkom dat 'n vrye stam binne 'n bepaalde morfologiese konteks 'n ander fonologiese of skriftelike vorm mag hê. Hierdie veranderde vorm staan bekend as 'n allomorf. Ter voorbeeld die woord kalf, wat in die meervoudvorm bekendstaan as kalwers. Hierdeur kan dus afgelei word dat kalw- 'n allomorf is van kalf.

Weens historiese fonologiese prosesse het sommige woorde met Germaanse herkoms hulle laaste t of d verloor. Indien hierdie vrye stamme soos bv. bees met sommige morfeme verbind word, word dit beeste.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Afleiding (taalkunde)FleksieSamestellingTaalkundeWoordvorming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PampoentjiesVerkleurmannetjieISO 3166-2Nuwe TestamentSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieWerkersdagPlaasjapieOu Apostoliese KerkWetenskaplike klassifikasieWinnie Madikizela-MandelaTradisionele literatuurKlimaatveranderingMaatskaplike verantwoordelikheidMuskeljaatkatRobert SobukweWerkloosheidBeesvleisPornografiese subgenresJo BlackNylrivierGeestesteuringPêrelSophie SchollRegardt van den BerghPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSatellietfotoEjakulasieCheslin KolbeDolfynKoggelmanderMIVLetterlike en figuurlike taalgebruikDataverwerkingSuid-AfrikaTrevor NoahByvoeglike naamwoordVerstedelikingBetonHelga UysInligtingstegnologieMisdaadAtoomUniegebouJaarVoedingPeach van PletzenKlem-in-die-kaakHartaanvalIndiese OseaanFiksieWes-KaapNasionale PartyPastoorNasionale VrouemonumentNatuurlike hulpbronErns GrundlingAppendiksNarsismeJagluiperdTranspirasieHomoniemLys van nedersettings in Suid-AfrikaOogproblemeRefentse MorakeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKaliforniese KanaaleilandeDonderstormArmoedeverligtingWêreld- Ekonomiese ForumHemelvaartsdagInstagramMiddeloorontstekingRooms-Katolieke KerkOvulasieEkonomiese sektorVoël🡆 More