Fifa

Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association; Spaans: Federación Internacional de Fútbol Asociación; Duits: Internationaler Verband des Association Fußball), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker.

Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is Gianni Infantino. FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.

FIFA
Kenteken van die FIFA
Kenteken van die FIFA
Franse naam Fédération Internationale de Football Association
Engelse naam International Federation of Association Football
Spaanse naam Federación Internacional de Fútbol Asociación
Duitse naam Internationaler Verband des Association Fußball
Land wêreldwyd
Sportsoorte Sokker
Gestig op 21 Mei 1904
Gestig in Parys, Frankryk
President Gianni Infantino
Adjunkpresidente Salman bin Ibrahim Al Khalifa (AFC)
Aleksander Čeferin (UEFA)
Alejandro Domínguez (CONMEBOL)
Patrice Motsepe (CAF)
Victor Montagliani (CONCACAF)
Sándor Csányi
Lambert Maltock (OFC)
Sekretaris-generaal Fatma Samoura
Konfederasies AFC, CAF, CONCACAF, CONMEBOL, OFC, UEFA
Setel Zürich, Switserland
Lede 211
Affiliasie Internasionale Olimpiese Komitee
Amptelike tale Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans
Amptelike webwerf fifa.com
Fifa
Vlag van die FIFA

FIFA het 211 assosiasielede – 18 meer as die Verenigde Nasies. Die amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans.

Konfederasies

Fifa 
FIFA se konfederasies

FIFA het ses konfederasies as lid, naamlik:

Presidente en adjunkpresidente

Fifa 
Die huidige president Gianni Infantino
Presidente
Naam Nasionaliteit Termyn
Robert Guérin Fifa  Frankryk 1904–1906
Daniel Burley Woolfall Fifa  Engeland 1906–1918
Jules Rimet Fifa  Frankryk 1921–1954
Rodolphe William Seeldrayers Fifa  België 1954–1955
Arthur Drewry Fifa  Engeland 1955–1961
Sir Stanley Rous Fifa  Engeland 1961–1974
João Havelange Fifa  Brasilië 1974–1998
Sepp Blatter Fifa  Switserland 1998–2016
Gianni Infantino Fifa  Switserland 2016–hede
Adjunkpresidente
Naam Nasionaliteit Termyn
Ebbe Schwartz Fifa  Denemarke 1954–1962
Gustav Wiederkehr Fifa  Switserland 1962–1972
Artemio Franchi Fifa  Italië 1972–1983
Jacques Georges Fifa  Frankryk 1983–1990
Lennart Johansson Fifa  Swede 1990–2007
Michel Platini Fifa  Frankryk 2007–2015

Sekretarisse-generaal

Fifa 
Fatma Samoura, die huidige sekretaris-generaal
Naam Nasionaliteit Termyn
Louis Muhlinghaus Fifa  België 1904–1906
Carl Anton Wilhelm Hirschmann Fifa  Nederland 1906–1931
Ivo Schricker Fifa  Duitsland 1932–1951
Kurt Gassmann Fifa  Switserland 1951–1961
Helmut Käser Fifa  Switserland 1961–1981
Sepp Blatter Fifa  Switserland 1981–1998
Michel Zen-Ruffinen Fifa  Switserland 1998–2002
Urs Linsi Fifa  Switserland 2002–2007
Jérôme Valcke Fifa  Frankryk 2007–2016
Fatma Samoura Fifa  Senegal 2016–hede

Eksterne skakels

Tags:

Fifa KonfederasiesFifa Presidente en adjunkpresidenteFifa Sekretarisse-generaalFifa Eksterne skakelsFifa1930DuitsFIFA Sokker-WêreldbekerFransSokkerSpaansSwitserlandZürich

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EendbekdierLys van Joodse feeste en herdenkingsMarsSokkerBreinvliesontstekingTrekarbeidCorioliskragPropagandaAardedagBesnydenisAntjie SomersReënspinnekopDoziStaat PalestinaNasionale VrouemonumentJavaScriptPuberteitNaaldekokerLys van myne in Suid-AfrikaDemi Lee MooreAntoniemMenslike skeletMurraysburgTussenwerpselRookgewoonteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSelfvertroueEllipstekenSekondêre sektor van die ekonomieKleurSonInsekAngolese BurgeroorlogWerkersdagSeksuele penetrasieWikipediaGesondheidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOntbossingSuid-Afrikaanse randAfvalbestuurKarnivoorKorrupsieTandbederfN.P. van Wyk LouwVoedselkettingStruktuur van die AardeDie Stem van Suid-AfrikaVoedingDurbanVulkaanAborsie in Suid-AfrikaPlae van EgipteDuitslandDemokrasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BeesvleisDonkieBuffelRekeningkundeFinale OplossingSinsbouAfrikanersAkademiaLyfstraf in skoleKoeffisiënt en magswortelMarie AntoinetteOorstromingPinksterAustraliëDramaJo BlackPornhubTienie HollowayKarakteriseringStaatstoelaeElektroniese of digitale mediaIdioomAtoom🡆 More