Konfederasie Van Afrikasokker

Die Konfederasie van Afrikasokker (afgekort CAF vir Confédération Africaine de Football in Frans; Arabies: الإتحاد الأفريقي لكرة القدم; Engels: Confederation of African Football) is die beheerliggaam wat sokker tussen spanne uit Afrika organiseer.

CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor is in die stad 6 Oktober naby Giza, Egipte, geleë. Die amptelike tale is Arabies, Engels en Frans. Sedert 12 Maart 2021 dien die Suid-Afrikaner Patrice Motsepe as agtste president van CAF.

CAF
Kenteken van die CAF
Kenteken van die CAF
Franse naam Confédération Africaine de Football
Arabiese naam الإتحاد الأفريقي لكرة القدم
Engelse naam Confederation of African Football
Vasteland Afrika
Sportsoorte Sokker
Gestig op 8 Februarie 1957
Gestig in Khartoem, Soedan
President Patrice Motsepe
Sekretaris-generaal Véron Mosengo-Omba
Sambreelorganisasie FIFA
Konfederasies UNAF, WAFU, UNIFFAC, CECAFA, COSAFA
Setel Giza, Egipte
Lede 56
Amptelike tale Arabies, Engels en Frans
Amptelike webwerf cafonline.com

Lidlande

Konfederasie Van Afrikasokker 
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CAF in oranje
Konfederasie Van Afrikasokker 
Kaart van die lidlande:  Sahara   Niger   Kongo   Nyl   Kalahari 

Presidente

Konfederasie Van Afrikasokker 
Patrice Motsepe, die huidige president van die CAF
Presidentskap President Van Tot Nasionaliteit
1 Abdel Aziz Abdallah Salem 1957 1958 Konfederasie Van Afrikasokker  Egipte
2 Abdel Aziz Moustafa 1958 1968 Konfederasie Van Afrikasokker  Verenigde Arabiese Republiek
3 Abdel Halim Mohammad 1968 1972 Konfederasie Van Afrikasokker  Soedan
4 Ydnekatchew Tessema 1972 1987 Konfederasie Van Afrikasokker  Ethiopië
5 Abdel Halim Mohammad 1987 1988 Konfederasie Van Afrikasokker  Soedan
6 Issa Hayatou 1988 2017 Konfederasie Van Afrikasokker  Kameroen
7 Ahmad Ahmad 2017 2021 Konfederasie Van Afrikasokker  Madagaskar
8 Patrice Motsepe 2021 hede Konfederasie Van Afrikasokker  Suid-Afrika

Toernooie

CAF organiseer die volgende sokkertoernooie:

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Konfederasie Van Afrikasokker LidlandeKonfederasie Van Afrikasokker PresidenteKonfederasie Van Afrikasokker ToernooieKonfederasie Van Afrikasokker Sien ookKonfederasie Van Afrikasokker Eksterne skakelsKonfederasie Van Afrikasokker10 Februarie1957AfrikaAmptelike taalArabiesEgipteEngelsFIFAFransGizaKontinentPatrice MotsepeSokkerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenNicola HanekomKoue OorlogByvoeglike naamwoordGeslagsregister vanaf Adam tot JesusOogproblemeVoëlgriepKlein-KarooGraatjiemeerkatKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaSwawelRenosterBosluisbytkoorsLys van lande volgens bevolkingKliniese depressieJaarBuffelPaarl GimnasiumMuskeljaatkatGroepsdrukAborsie in Suid-AfrikaKoggelmanderArgitektuurRolprentKoringHannes van WykMichael JacksonEngelsHidroëlektrisiteitDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKatoenLandbou in Suid-AfrikaVerstedelikingNiersteenKlem-in-die-kaakWikipediaTekstielOorlogCheslin KolbeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ArmoedeverligtingMarkenTrevor NasserJo BlackSpelerposisies in rugbyGodLetterlike en figuurlike taalgebruikHorlosieBeesValentynsdagHoutDramaParkinson se siekteMaatskappyVaginaAnale seksRenteVingerseksTegnologieWayback MachineSamestellingHoofstadVreesFranklin D. RooseveltModeontwerpKatGroot vyfTaylor SwiftCorioliskragKaliumNeurenberg-verhoreCSSLys van landeTafelbergTatoeëermerkVoorvoegsel🡆 More