Ellipsteken: Reeks kolletjies wat weglating aandui

Die ellipsteken bestaan uit drie stippels (...) wat aandui dat daar 'n lang pouse in die dialoog is, dat 'n spreker onderbreek word, of dat daar letters, woorde of stukke inligting uit die teks weggelaat is (AWS, 2017).

Wanneer die ellipsteken 'n deel van 'n woord vervang, word dit sonder spasies aan die res van die woord vas geskryf. Wanneer dit egter 'n hele woord, frase of sin vervang, word dit met 'n spasie aan weerskante geskryf.

  • Die ellipsteken dui 'n langerige pouse aan en word dan met spasies aan weerskante geskryf, bv: Hy was so oorweldig ... hy het werklik nie geweet wat om te sê nie.
  • Die ellipsteken dui aan dat 'n woord- of sinsdeel weggelaat is.
  • Dit word gebruik waar 'n sin of sinne uit 'n aanhaling weggelaat word.
  • Dit word gebruik waar 'n deel van 'n woord (dikwels 'n taboewoord) nie uitgeskryf word nie, ongeag hoeveel letters weggelaat word.
  • Die ellipsteken word by die direkte rede gebruik wanneer dialoog onderbreek word.
Ellipsteken: Reeks kolletjies wat weglating aandui
Ellipsteken

Bron

Afrikaanse woordelys en spelreëls, 2017. Kaapstad: Pharos

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiMisdaadromanSeeBelvidere Holy Trinity-kerkGeestesteuringPseudowetenskapTradisionele literatuurSaartjie BaartmanKolitisLys van slangeMondLeierNag van die lang messeAfrikaansLeon KrugerOvulasieDermpoliepYstervarkMasturbasieGroot vyfElektrisiteitsvoorsieningNamakwalandPinksterSelfieVeeartsSpinnekopReddingskakeWynand StrydomEkonomieJames AlexanderHelga UysAppendiksSelfmoordBetonLys van landeHipoteseVermontKolonialismeJohan BadenhorstWaterMichael JacksonSwart nasionalismeSwawelJeugdagHarry KerrHokkiePapegaaieVoorvoegselKlein-KarooAntjie KrogKhoikhoiAntisemitismeNaboomGreen PornoLionel PetersonAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTelwoordRobbeneilandRooms-Katolieke KerkNasiebouLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVersamelnaamOogproblemeErfenisGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAmandelKoos BekkerSuid-Afrikaanse RugbyunieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDaggaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVulkanismeDansTydMis (weerkunde)Jode🡆 More