Seksuele Penetrasie: Seksuele aktiwiteit wat behels dat 'n persoon se liggaamsdeel in 'n ander persoon geplaas word

Seksuele penetrasie is die plasing van ’n liggaamsdeel of voorwerp in ’n liggaamsopening van iemand anders, soos die vagina, mond of anus, as deel van seksuele omgang.

Dit vind ook plaas by diere.

Seksuele Penetrasie: Definisies, Onwettige penetrasie, Sien ook
Seksuele penetrasie in die "sendelingposisie", deur Édouard-Henri Avril.

Hoewel dit ’n algemene deel van die seksdaad is, is penetrasie in sommige gevalle onwettig.

Definisies

Wanneer ’n man ’n vrou se vagina met sy penis penetreer, word dit vaginale seks genoem. As hy sy penis in iemand se anus plaas, word dit anale seks genoem. Penetrasie kan ook die plasing van die penis in die mond wees of die stimulering van die vagina met die tong, wanneer dit orale seks genoem word. Ook die anus kan met die tong gestimuleer word (anilingus). Die vingers of ’n seksspeelding kan ook gebruik word om die vagina of anus te penetreer.

Dubbele penetrasie geskied wanneer meer as een seksmaat verskeie openinge gelyktydig penetreer.

Onwettige penetrasie

Seksuele penetrasie kan in sommige gevalle onwettig wees, soos wanneer die persoon onder ’n sekere ouderdom is, wat van land tot land verskil (seks met ’n minderjarige), of wanneer seks teen iemand se wil plaasvind (verkagting).

Sien ook

Verwysings

Tags:

Seksuele Penetrasie DefinisiesSeksuele Penetrasie Onwettige penetrasieSeksuele Penetrasie Sien ookSeksuele Penetrasie VerwysingsSeksuele PenetrasieAnusDierSeksVagina

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apokriewe boekeBeesHoërskoolKameelperdJuanita du PlessisMantisAfrikaanse taalleerVulvaSoogdierHidroponikaBouwer BoschAbstraksie (rekenaarwetenskap)Israeliese VerdedigingsmagteWaldemar SchultzPieter PieterseMondPotchefstroomMoslemNasireërHarsKarwatsSabbatGeelsugGemeenskapsorganisasieTsakaneHondCarles PuigdemontBinnelandersKnopiespinnekopBorrieMiljardPG du PlessisGewone tarentaalDirekte en Indirekte redeHokkieElandréGoogle MapsPoesVarkGemeenskapBruin menseKomma (lied)Bernice WestTweede WêreldoorlogMenslike skeletApiesdoringApostoliese GeloofsbelydenisDemi Lee MooreVerenigde State van AmerikaHartversakingDulcie van den BerghMenslike penisgrootteKriekPerdebyeSkeurbuikLemoenduifPriemgetalSuid-Afrikaanse GrensoorlogKinismeFacebookJakobTobie CronjéKinderregteEliza ScanlenTarentaleNantesWebblaaierTwaalf Stamme van IsraelBoomSlag van BloedrivierAasvoëlWaterbesoedelingAs Aventuras de Gui & EstopaBrendan PeyperSkaapPriemfaktorJaco du Plessis🡆 More