Propaganda

Propaganda is inligting wat nie objektief is nie, en word hoofsaaklik gebruik om 'n gehoor te beïnvloed om 'n agenda te bevorder, dikwels deur feite selektief aan te bied om 'n bepaalde persepsie aan te moedig, of om gelaaide taal te gebruik om 'n emosionele eerder as 'n rasionele reaksie op die inligting wat aangebied word, te produseer.

Propaganda
genre, manipulation, menslike aktiwiteit
Subklas vansielkundige manipulasie, kommunikasie, information campaign, deceptive communication techniqueWysig
Faset vanreligious fanaticismWysig
Gebaseer oppolitical agenda, hidden agendaWysig
Has goalsocial influence, magWysig
Geskiedenis van die onderwerphistory of propagandaWysig
Does not have characteristicjournalistic objectivityWysig
Beoefen deurpropagandist, useful idiotWysig
Gebruik deurwar effort, political campaign, health campaign, revolusionêr, Nasionaal-SosialismeWysig
Gebruikeloaded language, propaganda techniqueWysig

Propaganda word dikwels geassosieer met materiaal wat deur regerings voorberei word, maar aktivisgroepe, maatskappye en die pers kan ook propaganda produseer.

'n Wye verskeidenheid materiale en media word gebruik vir die verspreiding van propaganda boodskappe, wat verander het namate nuwe tegnologieë uitgevind is, insluitend skilderye, spotprente, plakkate, pamflette, films, radioprogramme, TV-programme en webwerwe. Meer onlangs het die digitale era aanleiding gegee tot nuwe maniere om propaganda te versprei, byvoorbeeld deur die gebruik van robotte en algoritmes om rekenaar propaganda te skep en fopnuus te versprei deur sosiale media te gebruik.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterKultuurKrugerwildtuinTussenwerpselPrimêre sektor van die ekonomieSaartjie BaartmanSuikersiekteBek-en-klouseerFacebookJan van TonderBloutongsiekteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTweede WêreldoorlogWitbankFrankrykSkildklierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTsongaDie ontstaan van die dramaDigtheidHernubare energieKlankVerkoueLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNommertekenDelft, KaapstadArmoedeverligtingVerenigde State van AmerikaAustraliëOseaanBosbokPreseminale vloeistofPretoriaBlaarPaasfeesVoegwoordSoogdierPersoonlikheidNag van die lang messeKolitisErfenisNederlandWeer (meteorologie)SonnestelselAl-FatihaKoolhidraatOudtshoornSmeltpuntNarsismePapierHulpwerkwoordAntisemitismeLys van Joodse feeste en herdenkingsNatuurbewaringSonnetSoortnaamAfrikaansTamatieWoestynVrouAvbobAfrikanernasionalismeAdolf HitlerAkademiaPenisKongo-krisisKewerTamboraVloeistofSpreeuKunsmatige intelligensieKunstenaarSpringbokkeBestuiwingDaggaGroot Depressie🡆 More