Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 (Portugees: Copa das Confederações da FIFA Brasil 2013; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 15 tot 30 Junie 2013 in Brasilië aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 gedien.

Dit was die sewende sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Copa das Confederações da FIFA Brasil 2013
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Brasilië Brasilië
Datums 15 – 30 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 6 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (4 titels)
Tweede plek Vlag van Spanje Spanje
Derde plek Vlag van Italië Italië
Vierde plek Vlag van Uruguay Uruguay
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 68 (4.25 per wedstryd)
Bywoning 804 659 (50 291 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Spanje Fernando Torres
Vlag van Brasilië Fred (5 doele elk)
Beste speler Vlag van Brasilië Neymar
2009
2017
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Die gasheer en verdedigende kampioen Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle Spanje met 3–0 in die eindstryd geklop het. Italië het in die derde en Uruguay in die vierde plek geëindig.

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Belo Horizonte, Minas Gerais
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 (Brasilië)
Recife, Pernambuco
Estádio Mineirão Arena Pernambuco
19°51′57.2″S 43°58′15.9″W / 19.865889°S 43.971083°W / -19.865889; -43.971083 (Estádio Mineirão) 8°2′26.6″S 35°0′29.6″W / 8.040722°S 35.008222°W / -8.040722; -35.008222 (Arena Pernambuco)
Kapasiteit: 62 547 Kapasiteit: 44 248
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Brasília, Federale Distrik Rio de Janeiro, Rio de Janeiro
Estádio Nacional Estádio do Maracanã
15°47′0.6″S 47°53′57.1″W / 15.783500°S 47.899194°W / -15.783500; -47.899194 (Estádio Nacional Mané Garrincha) 22°54′43.8″S 43°13′48.7″W / 22.912167°S 43.230194°W / -22.912167; -43.230194 (Estádio do Maracanã)
Kapasiteit: 68 009 Kapasiteit: 76 804
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Fortaleza, Ceará Salvador, Bahia
Estádio Castelão Arena Fonte Nova
3°48′26″S 38°31′20″W / 3.80722°S 38.52222°W / -3.80722; -38.52222 (Estádio Castelão) 12°58′43″S 38°30′15″W / 12.97861°S 38.50417°W / -12.97861; -38.50417 (Itaipava Arena Fonte Nova)
Kapasiteit: 64 846 Kapasiteit: 52 048
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 

Deelnemende spanne

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Spanne wat aan die FIFA Konfederasiebeker in 2013 deelgeneem het
Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië CONMEBOL Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 7de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje UEFA Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Japan AFC Wenner van die Asië Nasies-beker in 2011 5de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2011 6de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay CONMEBOL Wenner van die Copa América in 2011 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Tahiti OFC Wenner van die Oseanië Nasies-beker in 2012 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië UEFA Naaswenner van die Europese Sokkerkampioenskap 2012 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nigerië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2013 2de

Wedstrydbal

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Adidas Cafusa, die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se amptelike wedstrydbal

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se amptelike wedstrydbal is vervaardig deur Adidas en van die Adidas Tango 12, die Europese Sokkerkampioenskap 2012 se amptelike wedstrydbal, ontleen. Dit is tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se loting onthul. Die bal is genoem “Cafusa” ([kɐˈfuzɐ]) – ’n sillabiese afkorting van die Brasiliaans-Portugese woorde carnaval (“karnaval”), futebol (sokker) en samba, afgesien van die feit dat dit homofoon is met cafuza, die Portugese woord vir ’n zamba. d.w.s. ’n vrou van gemengde Amerindianse en Afrika-herkoms. Die voormalige Brasiliaanse kaptein Cafu is genooi om die bal amptelik te onthul.

Formaat

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 is oor 16 dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 15 Junie 2013 op die Estádio Nacional in Brasília met ’n wedstryd tussen die gasheer Brasilië en Japan afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estádio do Maracanã in Rio de Janeiro op 30 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Spanje, waartydens die gasheer die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999, 2001, 2003, 2005 en 2009 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Seremonies OS
Groep A 1 1 2 2
Groep B 1 1 2 2
Uitklopfase
Junie
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
30
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 2
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 Desember 2012 in die Anhembi-konferensiesentrum in São Paulo gehou.

Groepfase

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Die wedstryd tussen Meksiko en Italië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië 3 3 0 0 9 2 +7 9
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië 3 2 0 1 8 8 0 6
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Meksiko 3 1 0 2 3 5 –2 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Japan 3 0 0 3 4 9 –5 0

15 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië 3–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Japan Estádio Nacional, Brasília
Toeskouers: 67 423
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Neymar Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  3'
Paulinho Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  48'
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  90+3'
Verslag

16 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Meksiko 1–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 73 123
Skeidsregter: Enrique Osses (Chili)
Hernández Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  34' (straf) Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  27' Pirlo
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  78' Balotelli

19 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië 2–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Meksiko Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 57 804
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Neymar Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  9'
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  90+3'
Verslag

19 Junie 2013
19:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië 4–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Japan Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 40 489
Skeidsregter: Diego Abal (Argentinië)
De Rossi Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  41'
Uchida Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  50' (e.d.)
Balotelli Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  52' (straf)
Giovinco Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  86'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  21' (straf) Honda
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  33' Kagawa
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  69' Okazaki

22 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië 2–4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië Arena Fonte Nova, Salvador
Toeskouers: 48 874
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Giaccherini Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  51'
Chiellini Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  71'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  45+1' Dante
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  55' Neymar
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  66', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  89' Fred

22 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Japan 1–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Meksiko Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 52 690
Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland)
Okazaki Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  86' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  54', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  56' Hernández

Groep B

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Wedstryd tussen Spanje en Tahiti
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje 3 3 0 0 15 1 +14 9
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay 3 2 0 1 11 3 +8 6
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nigerië 3 1 0 2 7 6 +1 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Tahiti 3 0 0 3 1 24 –23 0

16 Junie 2013
19:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje 2–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 41 705
Skeidsregter: Yuichi Nishimura (Japan)
Pedro Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  20'
Soldado Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  32'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  88' Suárez

17 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Tahiti 1–6 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nigerië Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 20 187
Skeidsregter: Joel Aguilar (El Salvador)
J. Tehau Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  54' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  5' (e.d.) Vallar
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  10', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  26', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  76' Oduamadi
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  69' (e.d.) J. Tehau
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  80' Echiéjilé

20 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje 10–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Tahiti Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 71 806
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Torres Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  5', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  33', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  57', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  78'
Silva Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  31', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  89'
Villa Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  39', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  49', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  64'
Mata Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  66'
Verslag

20 Junie 2013
19:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nigerië 1–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay Arena Fonte Nova, Salvador
Toeskouers: 26 769
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Mikel Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  37' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  19' Lugano
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  51' Forlán

23 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nigerië 0–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 51 263
Skeidsregter: Joel Aguilar (El Salvador)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  3', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  88' Alba
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  62' Torres

23 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay 8–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Tahiti Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 22 047
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Hernández Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  2', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  24', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  45+1', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  67' (straf)
Pérez Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  27'
Lodeiro Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  61'
Suárez Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  82', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  90'
Verslag

Uitklopfase

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Die halfeindstryd tussen Brasilië en Uruguay
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Neymar teken die twee doel vir Brasilië in die eindstryd teen Spanje aan
Halfeindrondte Eindrondte
26 Junie – Belo Horizonte
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië  2  
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay  1  
 
30 Junie – Rio de Janeiro
     Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië  3
   Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje  0
Derde plek
27 Junie – Fortaleza 30 Junie – Salvador
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje  0
(7)
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay  2
(2)
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië  0
(6)
   Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië  2
(3)

Halfeindrondte


26 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië 2–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 57 483
Skeidsregter: Enrique Osses (Chili)
Fred Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  41'
Paulinho Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  86'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  48' Cavani

27 Junie 2013
16:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje 0–0 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 56 083
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Strafskoppe
Xavi Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Iniesta Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Piqué Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Ramos Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Mata Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Busquets Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Navas Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Verslag
Strafskoppe
7–6
Strafskoppe
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Candreva
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Aquilani
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  De Rossi
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Giovinco
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Pirlo
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Montolivo
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Bonucci

Klein finale (om die derde plek)


30 Junie 2013
13:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay 2–2 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië Arena Fonte Nova, Salvador
Toeskouers: 43 382
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Cavani Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  58', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  78'
Strafskoppe
Forlán Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Cavani Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Suárez Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Cáceres Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Gargano Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Verslag
Strafskoppe
2–3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  24' Astori
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  73' Diamanti
Strafskoppe
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Aquilani
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  El Shaarawy
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  De Sciglio
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Giaccherini

Eindstryd


30 Junie 2013
19:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië 3–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 73 531
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Fred Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  2', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  47'
Neymar Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  44'
Verslag


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2013
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 
Die Brasiliaanse nasionale sokkerspan nadat hulle die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 2013-toernooi is soos gevolg:

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Brasilië A 5 5 0 0 14 3 +11 15
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Spanje B 5 3 1 1 15 4 +11 10
3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Italië A 5 2 2 1 10 10 ±0 8
4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Uruguay B 5 2 1 2 14 7 +7 7
In die groepfase uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nigerië B 3 1 0 2 7 6 +1 3
6 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Meksiko A 3 1 0 2 3 5 –2 3
7 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Japan A 3 0 0 3 4 9 −5 0
8 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Tahiti B 3 0 0 3 1 24 −23 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Fernando Torres 5
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Fred 5
3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Neymar 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Abel Hernández 4
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  David Villa 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Edinson Cavani 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nnamdi Oduamadi 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Javier Hernández 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Luis Suárez 3
10 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  David Silva 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Mario Balotelli 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Shinji Okazaki 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Paulinho 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Jordi Alba 2
16 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nicolás Lodeiro 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Juan Mata 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Andrea Pirlo 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Diego Forlán 1
Rang Speler Doele
16 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Pedro 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Emanuele Giaccherini 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Dante 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Sebastian Giovinco 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Davide Astori 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Roberto Soldado 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Alessandro Diamanti 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Diego Pérez 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Keisuke Honda 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  John Obi Mikel 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Jonathan Tehau 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Shinji Kagawa 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Elderson Echiéjilé 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Daniele De Rossi 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Diego Lugano 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Giorgio Chiellini 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Atsuto Uchida ED
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Jonathan Tehau ED
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013  Nicolas Vallar ED

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 

Saoedi-Arabië 1992 • Saoedi-Arabië 1995 • Saoedi-Arabië 1997 • Meksiko 1999 • Suid-Korea/Japan 2001 • Frankryk 2003 • Duitsland 2005 • Suid-Afrika 2009 • Brasilië 2013 • Rusland 2017 • 2021

Tags:

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 StadionsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 Deelnemende spanneFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 WedstrydbalFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 FormaatFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 WedstrydeFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 VerwysingsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2013 Eksterne skakelsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 201315 Junie201330 JunieBrasiliëEngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014Koning Fahd-beker in 1992Koning Fahd-beker in 1995PortugeesSokkerSokker-Konfederasiebeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingTradisionele literatuurPornhubKatLys van musiekinstrumenteRieldansKrieketWiskundeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOutismeHoërskool OuteniquaGewone luislangNuwe TestamentAkademiaWerkersdagEskomOvulasieKalsiumVerdampingSonKunstenaarAarverkalkingLeah van NiekerkProteïenRuan PienaarWebblaaierDokterSophie SchollMantisOntkiemingWet op Bantoe-onderwysBloedvergiftigingFranse RewolusieJanie du PlessisJazzGriepLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaYstervarkNeologismeVisMierleeuOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEpilepsieVaginaNasionale VrouedagGevolge van aardverwarming op oseaneSteve HofmeyrRobbeneilandPikkewynLys van slangeLys van landeVersamelnaamVerkleurmannetjieMarkenFinale OplossingKoolstofdioksiedBruin menseNarsismeErosietipesKorrupsieOnse VaderBesoedelingHartversakingJan van TonderNierVaalrivierSeksKongo-krisisVraag en aanbodMondRobert SobukweNatuurbewaringAppel (sanger)AfrikaansKnieMaagdelikheidBeton🡆 More