Conmebol

CONMEBOL is die Suid-Amerikaanse Sokkerassosiasie (Portugees: Confederação Sul-Americana de Futebol; Spaans: Confederación Sudamericana de Fútbol).

CONMEBOL is die kontinentale beheerliggaam vir assosiasiesokker in Suid-Amerika en is een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 9 Julie 1916 gestig en hulle hoofkantoor is in Luque, naby Asunción, Paraguay, geleë. Die amptelike tale is Portugees en Spaans en sedert 2016 is Alejandro Domínguez die president van die CONMEBOL.

CONMEBOL
Kenteken van CONMEBOL
Kenteken van CONMEBOL
Portugese naam Confederação Sul-Americana de Futebol
Spaanse naam Confederación Sudamericana de Fútbol
Vasteland Suid-Amerika
Sportsoorte Sokker
Gestig op 9 Julie 1916
Gestig in Buenos Aires, Argentinië
President Alejandro Domínguez
Adjunkpresidente Laureano González
Claudio Tapia
Arturo Salah
Tesourier Rolando López
Sambreelorganisasie FIFA
Setel Luque, naby Asunción, Paraguay
Lede 10
Amptelike tale Portugees en Spaans
Amptelike webwerf conmebol.com

Lidlande

Conmebol 
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CONMEBOL in groen
Conmebol 
Kaart van die lidlande
Conmebol 
Hoofkantoor van CONMEBOL in Luque, Paraguay

Presidente

Presidentskap President Van Tot Nasionaliteit
1 Héctor Rivadavia Gómez 1916 1936 Conmebol  Uruguay
2 Luis O. Salesi 1936 1939 Conmebol  Argentinië
3 Luis Valenzuela Hermosilla 1939 1955 Conmebol  Chili
4 Carlos Dittborn 1955 1957 Conmebol  Chili
5 José Ramos de Freitas 1957 1959 Conmebol  Brasilië
6 Fermín Sorhueta 1959 1961 Conmebol  Uruguay
7 Raúl H. Colombo 1961 1966 Conmebol  Argentinië
8 Teófilo Salinas Fuller 1966 1986 Conmebol  Peru
9 Nicolás Leoz 1986 2013 Conmebol  Paraguay
10 Eugenio Figueredo 2013 2014 Conmebol  Uruguay
11 Juan Ángel Napout 2014 2015 Conmebol  Paraguay
waarnemend Wilmar Valdez 2015 2016 Conmebol  Uruguay
12 Alejandro Domínguez 2016 hede Conmebol  Paraguay

Eksterne skakels

Tags:

19169 JulieAmptelike taalAsunciónFIFAParaguayPortugeesSokkerSpaansSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Franse RewolusieTaalNaaldekokerApostoliese GeloofsbelydenisSkaapGroepsdrukSekondêre sektor van die ekonomieDemografie van Suid-AfrikaPlantluisPaddaBateKommunismeSeksualiteitLys van myne in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)JagluiperdHannes van WykMIV/vigs in Suid-AfrikaJuraBernice WestMenslike skeletAnneli van RooyenKaliumKoolhidraatSokkerGoudkus (streek)WorcesterKewerMaatskaplike verantwoordelikheidByvoeglike naamwoordCholeraOos-KaapDistrik SesRasionale getalErosieMenstruasieVormMusieksimboleNelson MandelaTamatiePornografiese subgenresSinoniemInfeksieJavaScriptAbstraksie (rekenaarwetenskap)UKhahlamba-DrakensbergparkWieg van die MensdomOlifantLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMisdaad1913Swart menseFrederik Willem de KlerkAardverwarmingVlekvrye staalTsoenamiToestand van materieGrondsoorteWolfCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSwaweldioksiedSan Andreas-breukOogproblemeVloeistofNamibiëOrale seksKitaarSpringbokMotorvoertuigVoornaamwoordGesonde dieetVulvaLionel MessiWêreld- Ekonomiese ForumSelfvertroueOranjerivierTelkom🡆 More