Murraysburg

Murraysburg is 'n dorp in die oostelike Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorp is 60 km wes van Graaff-Reinet. Die R63 hoofpad gaan deur die dorp.

Murraysburg
NG kerk Murraysburg
Murraysburg is in Wes-Kaap
Murraysburg
Murraysburg
Murraysburg Murraysburg se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°57′S 23°46′O / 31.950°S 23.767°O / -31.950; 23.767 23°46′O / 31.950°S 23.767°O / -31.950; 23.767
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikSentraal Karoo
MunisipaliteitBeaufort-Wes
Oppervlak
 • Totaal68,45 km2 (26,43 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal167
 • Digtheid2/km2 (5/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.5%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense80.4%
 • Swart mense9.5%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 87.95%
 • Xhosa 6.0%
 • Engels 4.2%
 • Ander 1.8%
Skakelkode049

Geskiedenis

Murraysburg 
Ingangspad na die dorp

Murraysburg het as 'n NG-Kerkgemeente ontstaan in 1855, op die plaas Eenzaamheid van 7 000 ha wat van J. Burger gekoop is. Die grond is onderverdeel en erwe is op 'n openbare veiling verkoop. Dit het £10 000 opgelewer wat gebruik is om die pastorie en kerk te bou. Die dorp is genoem na ds. Andrew Murray sr. en Barend J. Burger.

Distrik

Die distrik is bekend vir sy produksie van wol en sybokhaar. Soekor het in Junie 1966 begin om olie op land hier te soek. Boorwerk het op die plaas Kareebosch sowat 40 km vanaf Murraysburg begin. Dit was egter vrugteloos.

Noemenswaardige boorlinge

Sien ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Murraysburg GeskiedenisMurraysburg DistrikMurraysburg Noemenswaardige boorlingeMurraysburg Sien ookMurraysburg BronMurraysburg VerwysingsMurraysburg Eksterne skakelsMurraysburgDorpGraaff-ReinetSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormLandbouHottentot (vis)PaasfeesVerenigde State van AmerikaGewone luislangPeniskankerBTWPlantSeksDroogteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGeskiedenis van AfrikaansJoodse kalenderRuslandYstervarkSkarlakenkoorsBaarmoederHartLongontstekingMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHerpes simplexSkrikkeljaarEerste WêreldoorlogSonsverduisteringEnsiklopedieAalwynTaalLys van kinderspeletjiesSeksualiteitKunsBarionLiturgiese jaarAntoniemDiplopodaRugbywêreldbeker 2023GrasGalblaasHeliosfeerMiljardErfenisLys van Griekse mitologiese figureVoornaamwoordAfghanistanEreksieEstlandLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Joodse feeste en herdenkingsEuropese Suidelike SterrewagNuwe TestamentSwartbewussynsbewegingE-posDaggaWynsteenPoesBelgiëSeksueel oordraagbare infeksieTweede Wêreldoorlog2023BorsklierModernismeBelgiese gewesteEkonomieBeroerteLys van lande volgens bevolkingNiersteen🡆 More