Wiki Afrikaans 2023: Tuisblad
AFWiki Tiếng ViệtWiki English

Kultuur

Kultuur: Patroon van menslike aktiwiteit en die simboliese strukture van hierdie aktiwiteite

Kultuur in die algemeen verwys na die patroon van menslike aktiwiteit en die simboliese strukture wat hierdie aktiwiteite 'n sekere betekenis gee. Daar bestaan uiteenlopende definisies van "kultuur", wat dui op verskillende teoretiese benaderinge tot die vorming of evaluasie van menslike aktiwiteite en die produkte daarvan.

Volkspele word beoefen

Die definisie van kultuur in die HAT is “Die ganse geestelike besitting van ‘n volk of groep op elke lewensterrein; die geesteslewe; die beskawingstoestand van ‘n groep."

Verskillende volkere, nasies en groepe besig verskillende kulture. Kultuur word van geslag tot geslag deur 'n leerproses oorgedra. Kultuur kan in mense se skrywes, gelowe, musiek, kleredrag, eetgewoontes en wat hulle doen waargeneem word.

Eintlik het kultuur baie betekenisse. Kultuur kan 'n manier van lewe vir iemand wees, of dit kan 'n persoon se agtergrond wees, of dit kan net baie verskillende nasionaliteite uitbeeld wat saam kom as 'n gemeenskap. Soms kan dit die artistieke of intellektuele lewe van 'n gemeenskap uitbeeld.

Die studierigting wat kultuur bestudeer word antropologie genoem.

Boere- of Afrikanerkultuur

Boere- of Afrikanerkultuur omskryf die kultuur van Boere of Afrikaners. 'n Paar prente om Boere of Afrikanerkultuur te illustreer:

Eksterne skakels

Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
This article uses material from the Wikipedia article Kultuur, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors).

🔥 Top trends keywords Afrikaans Wiki:

TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsCarina HornEwan MitchellGordelroosJeffrey DahmerWentelbaanInternasionale Vereniging van AtletiekfederasiesVerkragtingOrangia UnieTyra BanksMassaRuby DenridgePat HarmonRugby LeagueHoogteAndorraPoincare probleemstellingTienie HollowayGeelbekbosduifSeksSeksuele penetrasieSeksposisieCleopatra VIILys van Afrikaanse digtersSwangerskapAlfred HitchcockReënspinnekopSuid-AfrikaW.H. BoshoffISO 8601HartversakingNasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en NavorsingsentrumVarkgriepSkildklierVermontDie KontrakToorbergAndré de RuyterVingerseksSonsteekWiki:Welkom nuwelingeAfrikaansElizabeth II van die Verenigde KoninkrykKategorie:Artikels met MusicBrainz label-identifiseerdersPeach van PletzenJan BloukaasNarsismeWiki:GebruikersportaalWiki:Gebruikersportaal/AllerleiBosluisbytkoorsPenisLys van Suid-Afrikaanse musikanteRuslandEjakulasieBreinvliesontstekingSywurmSeksueel oordraagbare infeksieVerenigde State van AmerikaWiki:OmtrentLys van Suid-Afrikaanse digtersWikiVaginaAnale seks7de LaanJaco JacobsDuitse maselsPlaasjapieLys van Afrikaanse skrywersWiki:HulpTaalKoorsNeanderdallerMaselsLongontstekingKlipwerfAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome🡆 More