Olimpiese Winterspele 1964

Die Olimpiese Winterspele 1964 (Duits: Olympische Winterspiele 1964), amptelik bekend as die IXde Olimpiese Winterspele, is tussen 29 Januarie en 9 Februarie 1964 in Innsbruck, Oostenryk, aangebied.

IXe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1964

Gehou in Innsbruck, Oostenryk
Deelnemende lande 36
Deelnemende atlete 1 091 (892 mans, 199 vroue)
Items 34 in 6 sporte
Openingseremonie 29 Januarie 1964
Sluitingseremonie 9 Februarie 1964
Amptelik geopen deur President Adolf Schärf
Atlete-eed Paul Aste (bobslee)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Joseph Rieder (alpeski)
Vorige Spele 1960: Squaw Valley (VSA)
Volgende Spele 1968: Grenoble (Frankryk)

Die ander kandidaatstede was Calgary in Kanada en Lahti in Finland. Die Olimpiese Somerspele 1964 is in Tokio, Japan, aangebied.

Olimpiese Winterspele 1964
Bergisel, die Skispring-skans in Innsbruck, 2004

Die Spele is bedreig deur 'n gebrek aan sneeu. Die Oostenrykse leër is ingespan om blokke sneeu en ys van hoër in die berge na benede te bring om die bane mee voor te berei.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1964 
Bruno Kreisky, president van die Oostenrykse reëlingskomitee

Innsbruck is op 26 Mei 1959 in München deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1964. Ander kandidate was: Calgary en Lahti.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1964
Stad Land Rondte 1
Innsbruck Olimpiese Winterspele 1964  Oostenryk 49
Calgary Olimpiese Winterspele 1964  Kanada 9
Lahti Olimpiese Winterspele 1964  Finland 0

Sporte

6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1964  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1964  Nordiese ski
    • Olimpiese Winterspele 1964  Alpeski (6)
    • Olimpiese Winterspele 1964  Heg-en-steg-ski (7)
    • Olimpiese Winterspele 1964  Noorse kombinasie (1)
    • Olimpiese Winterspele 1964  Skansspring (2)
  • Olimpiese Winterspele 1964  Rodel (3)
  • Skaats
    • Olimpiese Winterspele 1964  Kunsskaats (3)
    • Olimpiese Winterspele 1964  Langbaanskaats (8)
  • Olimpiese Winterspele 1964  Tweekamp (1)
  • Olimpiese Winterspele 1964  Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1964 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1964 deelgeneem het nie.
Olimpiese Winterspele 1964 
Toekennings van die Sowjetse atlete tydens die IXde Olimpiese Winterspele in Innsbruck. Sowjetse posseël uit 1964

Hier is die top 14 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1964  Goud Olimpiese Winterspele 1964  Silwer Olimpiese Winterspele 1964  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1964  Sowjetunie (URS) 69 11 8 6 25
2 Olimpiese Winterspele 1964  Oostenryk (AUT) 83 4 5 3 12
3 Olimpiese Winterspele 1964  Noorweë (NOR) 58 3 6 6 15
4 Olimpiese Winterspele 1964  Finland (FIN) 52 3 4 3 10
5 Olimpiese Winterspele 1964  Frankryk (FRA) 24 3 4 0 7
6 Olimpiese Winterspele 1964  Duitsland (GER) 96 3 3 3 9
7 Olimpiese Winterspele 1964  Swede (SWE) 57 3 3 1 7
8 Olimpiese Winterspele 1964  Verenigde State (USA) 89 1 2 4 7
9 Olimpiese Winterspele 1964  Kanada (CAN) 55 1 1 1 3
10 Olimpiese Winterspele 1964  Nederland (NED) 6 1 1 0 2
11 Olimpiese Winterspele 1964  Verenigde Koninkryk (GBR) 36 1 0 0 1
12 Olimpiese Winterspele 1964  Italië (ITA) 61 0 1 3 4
13 Olimpiese Winterspele 1964  Noord-Korea (PRK) 13 0 1 0 1
14 Olimpiese Winterspele 1964  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 46 0 0 1 1
Total (14 NOKs) 745 34 39 31 104

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1964 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1964 ToewysingOlimpiese Winterspele 1964 SporteOlimpiese Winterspele 1964 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1964 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1964 Sien ookOlimpiese Winterspele 1964 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1964 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1964 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1964CalgaryDuitsFinlandInnsbruckJapanKanadaLahtiOlimpiese Somerspele 1964OostenrykTokio

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SirkusAspoestertjieChristiaan BarnardSuiwelprodukDricus du PlessisLionel PetersonJansenvilleWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSomerMark (ekonomie)Desimale breukeVlekvrye staalKwame NkrumahKonflik (proses)Wetenskaplike metodeDarwinismeOmgewingsbeheerVerdampingChris HaniKlimaatveranderingSpysverteringstelselSikloonDonderstormYouTubePeter SnydersSoutsuurOogproblemeSamestellingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNarsismeWiki CommonsNetbalOnse Vader22 AprilVerantwoordelikheidHemelvaartWaterkringloopMangelontstekingKasterolieRoofvoëlOlimpiese Somerspele 2024Jan van RiebeeckEufemismePampoentjiesMantisPornografiese akteurKontinentJode in Suid-AfrikaKoolhidraatViëtnamCristiano RonaldoPlae van EgipteBreinPaasfeesPinksterOranjerivierLandbou in Suid-AfrikaPuberteitKasteel die Goeie HoopNederlandsBokmakierieGroot Muur van ChinaVerkoueBloeddrukOrthopteraAfro-AmerikanersAkuutPoësiePapegaaieProstaatklierMIV/vigs in Suid-AfrikaVoegwoordDialoog in fiksieMiteHamburgerHomofoonKoper🡆 More