Olimpiese Winterspele 2010

Die Olimpiese Winterspele 2010 (Engels: 2010 Winter Olympics, Frans: Les XXIes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die XXIste Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 28 Februarie 2010 in Vancouver, Kanada, aangebied.

XXIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2010

Gehou in Vancouver, Kanada
Deelnemende lande 82
Deelnemende atlete 2 566 (1 522 mans, 1 044 vroue)
Items 86 in 7 sporte
Openingseremonie 12 Februarie 2010
Sluitingseremonie 28 Februarie 2010
Amptelik geopen deur Goewerneur-generaal Michaëlle Jean
Atlete-eed Hayley Wickenheiser (yshokkie)
Beampte-eed Michel Verrault (kortbaanskaats)
Olimpiese vlam Catriona LeMay-Doan
Steve Nash
Nancy Greene
Wayne Gretzky
Vorige Spele 2006: Turyn (Italië)
Volgende Spele 2014: Sotsji (Rusland)

Ander kandidaatstede was: Pyeongchang (Suid-Korea) en Salzburg (Oostenryk).

Olimpiese Winterspele 2010
Quatchi, een van die gelukbringers van die Olimpiese Winterspele 2010

Die Olimpiese Winterspele 2010 is die derde Olimpiese Spele wat deur Kanada georganiseer is. Die eerste was die Olimpiese Somerspele 1976 in Montreal en die tweede was die Olimpiese Winterspele 1988 in Calgary.

Die Paralimpiese Winterspele 2010 is tussen 12 en 21 Maart in Vancouver gehou.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 2010 
'n Standbeeld van Ilanaaq, die spele se kenteken, op Berg Whistler
Olimpiese Winterspele 2010 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2010

Vancouver is op 2 Julie 2003 tydens die 115de IOK-sitting in Praag as die gasheer van die Olimpiese Winterspele in 2010 aangewys. Ander kandidate was: Andorra la Vella (Andorra), Bern (Switserland), Harbin (China), Jaca (Spanje), Pyeongchang (Suid-Korea), Salzburg (Oostenryk) en Sarajevo (Bosnië en Herzegowina).

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2010
Stad Land Rondte 1 Rondte 2
Vancouver Olimpiese Winterspele 2010  Kanada 40 56
Pyeongchang Olimpiese Winterspele 2010  Suid-Korea 51 53
Salzburg Olimpiese Winterspele 2010  Oostenryk 16

Sporte

86 items het deel uitgemaak van die Olimpiese Winterspele 2010. Die agt sportsoorte wat gekategoriseer is as yssportsoorte is: Bobslee (bobsleigh), rodel (luge), skeleton, yshokkie (ice hockey), kunsskaats (figure skating), langbaanskaats (speed skating), kortbaanskaats (shorttrack) en ysbal (curling). Die drie sportsoorte wat as alpyns, ski en sneeuplank gekategoriseer is, is: Alpeski (alpine skiing), vryski (freestyle skiing) en sneeuplankry (snowboarding). Die vier sportsoorte wat as Nordies gekategoriseer is, is: tweekamp (biathlon), heg-en-steg-ski (cross country skiing), skansspring (ski jumping) en Noorse kombinasie (nordic combined).

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  UG  Uitstallingsgala  SS  Sluitingseremonie
Februarie 12
Vr
13
Sa
14
So
15
Ma
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
Wedstryde
Olimpiese Winterspele 2010  Seremonies OS SS
Olimpiese Winterspele 2010  Alpeski 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 2010  Bobslee 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2010  Heg-en-steg-ski 2 2 1 1 2 1 1 1 1 12
Olimpiese Winterspele 2010  Kortbaanskaats 1 1 2 1 3 8
Olimpiese Winterspele 2010  Kunsskaats 1 1 1 1 UG 4
Olimpiese Winterspele 2010  Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 2 12
Olimpiese Winterspele 2010  Noorse kombinasie 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2010  Rodel 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2010  Skansspring 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2010  Skeleton 2 2
Olimpiese Winterspele 2010  Sneeuplankry 1 1 1 1 1 1 6
Olimpiese Winterspele 2010  Tweekamp 1 1 2 2 2 1 1 10
Olimpiese Winterspele 2010  Vryski 1 1 1 1 1 1 6
Olimpiese Winterspele 2010  Ysbal 1 1 2
Olimpiese Winterspele 2010  Yshokkie 1 1 2
Totaal 0 5 5 6 5 7 6 4 6 6 4 5 5 6 7 7 2 86
Kumulatief 0 5 10 16 21 28 34 38 44 50 54 59 64 70 77 84 86
Februarie 12
Vr
13
Sa
14
So
15
Ma
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 2010 
Kaart van deelnemende nasies in 2010
Olimpiese Winterspele 2010 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2010 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 2010  Goud Olimpiese Winterspele 2010  Silwer Olimpiese Winterspele 2010  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 2010  Kanada (CAN) 206 14 7 5 26
2 Olimpiese Winterspele 2010  Duitsland (GER) 153 10 13 7 30
3 Olimpiese Winterspele 2010  Verenigde State (USA) 215 9 15 13 37
4 Olimpiese Winterspele 2010  Noorweë (NOR) 99 9 8 7 24
5 Olimpiese Winterspele 2010  Suid-Korea (KOR) 46 6 6 2 14
6 Olimpiese Winterspele 2010  Switserland (SUI) 146 6 0 3 9
7 Olimpiese Winterspele 2010  Volksrepubliek China (CHN) 90 5 2 4 11
Olimpiese Winterspele 2010  Swede (SWE) 106 5 2 4 11
9 Olimpiese Winterspele 2010  Oostenryk (AUT) 81 4 6 6 16
10 Olimpiese Winterspele 2010  Nederland (NED) 34 4 1 3 8

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 2010 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 2010 ToewysingOlimpiese Winterspele 2010 SporteOlimpiese Winterspele 2010 KalenderOlimpiese Winterspele 2010 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 2010 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 2010 Sien ookOlimpiese Winterspele 2010 VerwysingsOlimpiese Winterspele 2010 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 2010EngelsFransKanadaOostenrykPyeongchangSalzburgSuid-KoreaVancouver

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike skeletKaartDesimale breukeAfrikaanse woordelys en spelreëlsVrouDricus du PlessisOmgewingskwessies in Suider-AfrikaClanwilliam-sandvisMynbouGeldHeks van HexrivierLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaDramaGeslagsgelykheidKeramiekBelgiëSitrusMiltCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGroot vyfUniegebouVingerseksLys van myne in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaKlimaatIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieWet op NaturellengrondNasionale VrouedagLien se lankstaanskoeneLys van kinderspeletjiesSamestellende afleidingEmo AdamsInentingGrondbesoedelingGroot GatVerkoueKankerHartaanvalOlifantPlaattektoniekNederlandOrgasmeKlein vyf diereBraaiSirkusOorkruipers23 AprilChemiese elementVaginaRonelda KamferSosiale ordeJeugdagLandbou in Suid-AfrikaOrthopteraPaddaAntoniemFotosinteseCovid-19-pandemieAkwarium2001YslandBrittany Ashton HolmesRivierVergelykings (taalkunde)KolonialismePubliekVoortrekkersPeter SnydersGlasAbstraksie (rekenaarwetenskap)KoppeltekenRassismeMiteKoorsblaarTradisionele Afrika-medisyne🡆 More