Olimpiese Winterspele 2006

Die Olimpiese Winterspele 2006 (Italiaans: XX Giochi olimpici invernali), amptelik bekend as die XXste Olimpiese Winterspele, is tussen 10 en 26 Februarie 2006 in Turyn, Italië, aangebied.

XXe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2006

Gehou in Turyn, Italië
Deelnemende lande 80
Deelnemende atlete 2 508 (1 548 mans, 960 vroue)
Items 84 in 7 sporte
Openingseremonie 10 Februarie 2006
Sluitingseremonie 26 Februarie 2006
Amptelik geopen deur President Carlo Azeglio Ciampi
Atlete-eed Giorgio Rocca (alpeski)
Beampte-eed Fabio Bianchetti (ISU)
Olimpiese vlam Stefania Belmondo (heg-en-steg-ski)
Vorige Spele 2002: Salt Lake City (VSA)
Volgende Spele 2010: Vancouver (Kanada)

Ander kandidaatstede was: Sion (Switserland), Helsinki (Finland), Klagenfurt (Oostenryk), Poprad-Tatry (Slowakye) en Zakopane (Pole).

Olimpiese Winterspele 2006
Die Olimpiese Stadion in Turyn

Dit was naas die Olimpiese Winterspele van 1956 in Cortina d'Ampezzo die tweede wat in Italië gehou is. In die Italiaanse hoofstad Rome is ook die Olimpiese Somerspele van 1960 beslis.

Die Spele is in 1999 toegewys aan Turyn, nadat 'n nuwe keurproses gebruik is. Die nuwe keurproses is ingestel nadat dit aan die lig gekom het dat daar moontlik bedrog gepleeg was met die toewysing van die vorige Winterspele aan Salt Lake City.

Die Paralimpiese Winterspele 2006 is tussen 10 en 19 Maart in Turyn gehou.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 2006 
Openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2006
Olimpiese Winterspele 2006 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2006
Olimpiese Winterspele 2006 
Vroue met lanterns tydens die sluitingsplegtigheid

Turyn is op 19 Junie 1999 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2006. Ander kandidate was: Sion, Helsinki, Klagenfurt, Poprad-Tatry en Zakopane.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2006
Stad Land Rondte 1
Turyn Olimpiese Winterspele 2006  Italië 53
Sion Olimpiese Winterspele 2006  Switserland 36
Helsinki Olimpiese Winterspele 2006  Finland
Klagenfurt Olimpiese Winterspele 2006  Oostenryk
Poprad-Tatry Olimpiese Winterspele 2006  Slowakye
Zakopane Olimpiese Winterspele 2006  Pole

Sporte

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  UG  Uitstallingsgala  SS  Sluitingseremonie
Februarie 10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Sa
26
So
Wedstryde
Olimpiese Winterspele 2006  Seremonies OS SS
Olimpiese Winterspele 2006  Alpeski 1 1 1 2 2 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 2006  Bobslee 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2006  Heg-en-steg-ski 2 2 1 1 1 1 2 1 1 12
Olimpiese Winterspele 2006  Kortbaanskaats 1 1 2 1 3 8
Olimpiese Winterspele 2006  Kunsskaats 1 1 1 1 UG 4
Olimpiese Winterspele 2006  Langbaanskaats 1 1 1 1 2 1 1 1 1 1 1 12
Olimpiese Winterspele 2006  Noorse kombinasie 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2006  Rodel 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2006  Skansspring 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2006  Skeleton 1 1 2
Olimpiese Winterspele 2006  Sneeuplankry 1 1 1 1 1 1 6
Olimpiese Winterspele 2006  Tweekamp 1 1 1 1 2 1 1 2 10
Olimpiese Winterspele 2006  Vryski 1 1 1 1 4
Olimpiese Winterspele 2006  Ysbal 1 1 2
Olimpiese Winterspele 2006  Yshokkie 1 1 2
Totaal 0 4 8 4 6 4 8 3 9 3 5 4 7 5 4 7 3 84
Kumulatief 0 4 12 16 22 26 34 37 46 49 54 58 65 70 74 81 84
Februarie 10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Sa
26
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 2006 
Kaart van deelnemende nasies in 2006:

   1–9 atlete

   10–49 atlete

   50–99 atlete

   meer as 100 atlete

Olimpiese Winterspele 2006 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2006 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 2006  Goud Olimpiese Winterspele 2006  Silwer Olimpiese Winterspele 2006  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 2006  Duitsland (GER) 164 11 12 6 29
2 Olimpiese Winterspele 2006  Verenigde State (USA) 211 9 9 7 25
3 Olimpiese Winterspele 2006  Oostenryk (AUT) 85 9 7 7 23
4 Olimpiese Winterspele 2006  Rusland (RUS) 178 8 6 8 22
5 Olimpiese Winterspele 2006  Kanada (CAN) 196 7 10 7 24
6 Olimpiese Winterspele 2006  Swede (SWE) 112 7 2 5 14
7 Olimpiese Winterspele 2006  Suid-Korea (KOR) 40 6 3 2 11
8 Olimpiese Winterspele 2006  Switserland (SUI) 143 5 4 5 14
9 Olimpiese Winterspele 2006  Italië (ITA) 184 5 0 6 11
10 Olimpiese Winterspele 2006  Frankryk (FRA) 89 3 2 4 9
Olimpiese Winterspele 2006  Nederland (NED) 35 3 2 4 9

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 2006 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 2006 ToewysingOlimpiese Winterspele 2006 SporteOlimpiese Winterspele 2006 KalenderOlimpiese Winterspele 2006 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 2006 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 2006 Sien ookOlimpiese Winterspele 2006 VerwysingsOlimpiese Winterspele 2006 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 2006FinlandHelsinkiItaliaansItaliëKlagenfurtOostenrykPoleSlowakyeSwitserlandTuryn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde KoninkrykKlitorisSlaginstrumentVerantwoordelikheidAssimilasie (taalkunde)AfrikaMisdaadLys van nedersettings in Suid-AfrikaWoordeskatPolisieSewe doodsondesDysselsdorpAntisemitismeEkonomieWêreld- Ekonomiese ForumPortugees15 AprilKrugerwildtuinHolocaustWesterse filosofieVolstruisBaälKersfeesMandaryn-ChineesVolhoubaarheidHidroulikaGroot vyfJak de PriesterGautengGewone breukeSonenergieFrederik Willem de KlerkWieg van die MensdomWoordsoortDavid KramerHartKlimaatsverandering in AfrikaRugbyKasteel die Goeie HoopAardkorsRocco SiffrediSchwantesiaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIdioomBreingewasBestuiwingPenetrasieHindoeïsmeHeuningbyDeelwoordGeestesteuringSamestellende afleidingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVoorvoegselSpelerposisies in rugbyKappie (skryfteken)SimboolPlantDooie SeeMobutu Sese SekoWêreldgeskiedenisWolfSeismologieEwe getalKlavierTekstielKallie KrielPersoon (taalkunde)TikTokMetaalOntwerpVratProstaatklier🡆 More