Olimpiese Somerspele 2000

Die Olimpiese Somerspele 2000 (Engels: 2000 Summer Olympics), amptelik bekend as die Spele van die XXVIIste Olimpiade, is tussen 15 September en 1 Oktober 2000 in Sydney, Australië, aangebied.

Spele van die XXVIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 2000

Gehou in Sydney, Australië
Deelnemende lande 199 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 10 651 (6 582 mans, 4 069 vroue)
Items 300 in 28 sporte
Openingseremonie 15 September 2000
Sluitingseremonie 1 Oktober 2000
Amptelik geopen deur Goewerneur-generaal William Deane
Atlete-eed Rechelle Hawkes (veldhokkie)
Beampte-eed Peter Kerr (waterpolo)
Olimpiese vlam Cathy Freeman (atletiek)
Vorige Spele 1996: Atlanta (VSA)
Volgende Spele 2004: Athene (Griekeland)

Sydney is in 1993 verkies bo Beijing, Berlyn, Istanboel en Manchester.

Olimpiese Somerspele 2000
Die Olimpiese Stadion in Sydney

Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1956 in Melbourne die tweede wat in Australië asook in die Suidelike Halfrond gehou is. Tydens die Spele maak die Australiese sangeres Nikki Webster haar deurbraak deur by die openingseremonie te sing. Die geleentheid word afgesluit met 'n optrede van Savage Garden. Hierdie Olimpiese Somerspele word algemeen as 'n groot sukses beskou.

Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Sydney plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met Griekeland die eerste en die gasheer Australië die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Engels is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Hezekiél Sepeng, hardloper en silwermedaljewenner tydens die Olimpiese Somerspele 1996, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.

Die Paralimpiese Somerspele 2000 is tussen 18 en 29 Oktober in Sydney gehou.

Toewysing

Olimpiese Somerspele 2000 
Michael Knight, president van die Australiese reëlingskomitee
Olimpiese Somerspele 2000 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2000

Sydney is op 23 September 1993 in Monte Carlo deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2000. Ander kandidate was: Beijing, Manchester, Berlyn en Istanboel.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2000
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4
Sydney Olimpiese Somerspele 2000  Australië 30 30 37 45
Beijing Olimpiese Somerspele 2000  Volksrepubliek China 32 37 40 43
Manchester Olimpiese Somerspele 2000  Verenigde Koninkryk 11 13 11
Berlyn Olimpiese Somerspele 2000  Duitsland 9 9
Istanboel Olimpiese Somerspele 2000  Turkye 7

Sporte

28 Olimpiese sportsoorte in 300 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 300 goue medaljes oorhandig.

Stadions

30 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2000 gebruik:

Olimpiese Park Sydney

Olimpiese Somerspele 2000 
Openingseremonie van die Olimpiese Somerspele 2000
Olimpiese Somerspele 2000 
Die Olimpiese Stadion Sydney tydens die Olimpiese Somerspele 2000
Olimpiese Somerspele 2000 
Die Internasionale Akwatiese Sentrum Sydney het die swemwedstryde gehuisves
Olimpiese Somerspele 2000 
In die State Hockey Centre is veldhokkiewedstryde beslis
Olimpiese Somerspele 2000 
In die Dunc Gray Velodrome is baanfietsry aangebied
Olimpiese Somerspele 2000 
Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 2000
Stadion Sporte Kapasiteit
NSW Tennis Centre Tennis 10 000
Olimpiese Stadion Sydney seremonies (opening/sluiting), Atletiek, Sokker (eindstryd) 110 000
State Hockey Centre Veldhokkie 15 000
State Sports Centre Tafeltennis, Taekwondo 5 006
Sydney Bofbalstadion Bofbal (eindstryd), Moderne vyfkamp (perdry, hardloop) 21 500
Sydney Internasionale Boogskietpark Boogskiet 17 500
Sydney Internasionale Akwatiese Sentrum Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo (mans se eindstryd) 10 000
Sydney Super Dome Basketbal (eindstryd), Gimnastiek (artistieke/trampolien) 18 200
The Dome and Exhibition Complex Pluimbal, Basketbal, Gimnastiek (ritmies), Handbal, Moderne vyfkamp (skermsport, skietsport), Vlugbal (binnenshuis) 10 000

Binne Sydney

Stadion Sporte Kapasiteit
Blacktown Olimpiese Park Bofbal, Sagtebal 3 000 (bofbal),
2 000 (sagtebal)
Bondi Beach Vlugbal (strand) 10 000
Centennial Parklands Fietsry (pad) Nie gelys nie
Dunc Gray Velodrome Fietsry (baan) 3 150
Strate van Sydney Atletiek (maraton) Nie gelys nie
Noord-Sydney Atletiek (maraton begin) Nie gelys nie
Olimpiese Seiljagwedvaart Shore Base Seilvaart 10 000
Penrith Whitewater-stadion Kanovaart (slalom) 12 500
Ryde Aquatic Leisure Centre Waterpolo (vroue se eindstryd) 3 900
Sydney Convention and Exhibition Centre Boks, Skermsport, Judo, Gewigoptel, Stoei 7 500 (gewigoptel),
9 000 (judo & stoei),
10 000 (boks & skermsport)
Sydney Entertainment Centre Vlugbal (binnenshuise eindstryd) 11 000
Sydney Sokkerstadion Sokker (vroue se eindstryd) 42 500
Sydney Internasionale Ruitersentrum Ruitersport 50 000
Sydney Internasionale Regatta Centre Kanovaart (sprint), Roei 20 000
Sydney Internasionale Skietbaan Skyfskiet 7 000
Sydney-opera Driekamp Nie gelys nie
Western Sydney Parklands Fietsry (bergfietsry) 20 000

Buite Sydney

Stadion Ligging Sporte Kapasiteit
Brisbane-krieketveld Brisbane Sokker 37 000
Canberrastadion Canberra Sokker 25 011
Hindmarsh-stadion Adelaide Sokker 20 000
Melbourne-krieketveld Melbourne Sokker 98 000

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Datum September Oktober
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
25
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Sa
1
So
Olimpiese Somerspele 2000  Atletiek 2 2 6 9 7 6 5 8 1
Olimpiese Somerspele 2000  Basketbal 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Bofbal 1
Olimpiese Somerspele 2000  Boks 6 6
Olimpiese Somerspele 2000  Boogskiet 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Driekamp 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Fietsry 2 2 1 1 3 3 1 1 1 1 2
Olimpiese Somerspele 2000  Gesinchroniseerde swem 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Gewigoptel 1 2 2 2 2 2 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Gimnastiek 1 1 1 1 1 1 5 5 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Handbal 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Judo 2 2 2 2 2 2 2
Olimpiese Somerspele 2000  Kanovaart 2 2 6 6
Olimpiese Somerspele 2000  Moderne vyfkamp 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Pluimbal 2 1 2
Olimpiese Somerspele 2000  Roei 7 7
Olimpiese Somerspele 2000  Ruitersport 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Sagtebal 1
Olimpiese Somerspele 2000  Seilvaart 3 1 2 2 3
Olimpiese Somerspele 2000  Sierduik 2 1 1 3 1
Olimpiese Somerspele 2000  Skermsport 1 1 1 1 1 2 1 2
Olimpiese Somerspele 2000  Skyfskiet 2 2 2 2 2 3 2 2
Olimpiese Somerspele 2000  Sokker 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Stoei 4 4 4 4
Olimpiese Somerspele 2000  Swem 4 4 4 4 4 4 4 4
Olimpiese Somerspele 2000  Taekwondo 2 2 2 2
Olimpiese Somerspele 2000  Tafeltennis 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Tennis 2 2
Olimpiese Somerspele 2000  Veldhokkie 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Vlugbal 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 2000  Waterpolo 1 1
Totaal 0 0 0 13 14 15 15 18 18 18 26 25 18 11 17 17 11 40 24
Seremonies OS SS
Datum 13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
25
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Sa
1
So
September Oktober

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Olimpiese Somerspele 2000 
Suid-Afrika se Penny Heyns in 2015

Suid-Afrika wen twee silwer en drie brons medaljes:

  • Hestrie Cloete wen 'n silwer medalje met hoogspring.
  • Terence Parkin wen silwer met die hoogspring vir dames.
  • Penny Heyns wen 'n brons medalje in die 100 m borsslag.
  • Llewellyn Herbert web brons in die 400 meter hekkies vir mans.
  • Frantz Kruger wen brons in diskusgooi vir mans.

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 2000 
Kaart van deelnemende nasies in 2000:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 2000  Goud Olimpiese Somerspele 2000  Silwer Olimpiese Somerspele 2000  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 2000  Verenigde State (USA) 586 37 24 32 93
2 Olimpiese Somerspele 2000  Rusland (RUS) 435 32 28 29 89
3 Olimpiese Somerspele 2000  Volksrepubliek China (CHN) 271 28 16 14 58
4 Olimpiese Somerspele 2000  Australië (AUS) 632 16 25 17 58
5 Olimpiese Somerspele 2000  Duitsland (GER) 422 13 17 26 56
6 Olimpiese Somerspele 2000  Frankryk (FRA) 336 13 14 11 38
7 Olimpiese Somerspele 2000  Italië (ITA) 361 13 8 13 34
8 Olimpiese Somerspele 2000  Nederland (NED) 243 12 9 4 25
9 Olimpiese Somerspele 2000  Kuba (CUB) 229 11 11 7 29
10 Olimpiese Somerspele 2000  Verenigde Koninkryk (GBR) 332 11 10 7 28
55 Olimpiese Somerspele 2000  Suid-Afrika (RSA) 127 0 2 3 5

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 2000 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 2000 ToewysingOlimpiese Somerspele 2000 SporteOlimpiese Somerspele 2000 StadionsOlimpiese Somerspele 2000 KalenderOlimpiese Somerspele 2000 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 2000 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 2000 Sien ookOlimpiese Somerspele 2000 VerwysingsOlimpiese Somerspele 2000 Verdere leesstofOlimpiese Somerspele 2000 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 2000AustraliëBeijingBerlynEngelsIstanboelManchesterSydney

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsKriekAlliterasieWet op Bantoe-onderwysMetaalVloeistofEskomBipolêre gemoedsteuringDiatomiese molekuulAntisemitismeParasitiese siektesPrimêre sektor van die ekonomieGasGenitale vratBlourokkeSlawernyVroueregteSonChemiese elementBreinStilleweAardverwarmingLeestekenLeeudoringstad-spoorwegrampDiepaartromboseSublimasieKlimaatAnti-inflammatoriese middelSonnestelselKinderregteVlag van Suid-AfrikaAnrich HerbstIndustriële RevolusieTermiese geleidingsvermoëOlimpiese SomerspeleMangelAnale seksWoordsoortDansFabelEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMane van GalileiBynierInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSomerKappie (skryfteken)Jeanette FerreiraVioolVerkleinwoordVeelvoudige sinSatellietfotoSeevlakstygingLidwoordMeningsverskil oor aardverwarmingIngenieursweseGautengSebraWatersuiweringWinnie Madikizela-MandelaGeslagsgelykheidInstagramJohannes MeintjesTrappe van vergelykingVerantwoordelikheidKasteel die Goeie HoopHulpwerkwoordBruin menseTydsoneSwangerskapGianna MichaelsDieregeluideEienaamDriedimensioneelLys van Nederlandse skildersSport🡆 More