Olimpiese Winterspele 1984

Die Olimpiese Winterspele 1984 (Serwo-Kroaties: XIV zimske olimpijske igre / XIV Зимске олимпијске игре; Macedonies: XIV Зимски олимписки игри), amptelik bekend as die XIVde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 19 Februarie 1984 in Sarajevo, Joego-Slawië, aangebied, nou die hoofstad van Bosnië en Herzegowina.

XIVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1984

Gehou in Sarajevo, Joego-Slawië
Deelnemende lande 49
Deelnemende atlete 1 272 (998 mans, 274 vroue)
Items 39 in 6 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 1984
Sluitingseremonie 19 Februarie 1984
Amptelik geopen deur President Mika Špiljak
Atlete-eed Bojan Križaj (alpeski)
Beampte-eed Dragan Perović
Olimpiese vlam Sanda Dubravčić (kunsskaats)
Vorige Spele 1980: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele 1988: Calgary (Kanada)

Die ander kandidaatstede was Sapporo in Japan en Gotenburg in Swede.

Olimpiese Winterspele 1984
Die Olimpiese kenteken in Sarajevo wat tydens die Bosniese oorlog beskadig is

Die Olimpiese Somerspele 1984 is in Los Angeles, Verenigde State, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1984 is tussen 14 en 20 Januarie in Innsbruck, Oostenryk, gehou.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1984 
Branko Mikulić, president van die Joego-Slawiese reëlingskomitee

Sarajevo is op 18 Mei 1978 in Athene deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1984. Ander kandidate was: Sapporo en Gotenburg.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1984
Stad Land Rondte 1 Rondte 2
Sarajevo Olimpiese Winterspele 1984  Joego-Slawië 31 39
Sapporo Olimpiese Winterspele 1984  Japan 33 36
Gotenburg Olimpiese Winterspele 1984  Swede 10

Sporte

6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1984  Alpeski (6)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Heg-en-steg-ski (8)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Kunsskaats (4)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Langbaanskaats (9)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Noorse kombinasie (1)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Rodel (3)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Skansspring (2)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Tweekamp (3)
  • Olimpiese Winterspele 1984  Yshokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Februarie 7
Di
8
Wo
9
Do
10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
Wedstryde
Olimpiese Winterspele 1984  Seremonies OS SS
Olimpiese Winterspele 1984  Alpeski 1 1 2 1 1 6
Olimpiese Winterspele 1984  Bobslee 1 1 2
Olimpiese Winterspele 1984  Heg-en-steg-ski 1 1 1 1 1 1 1 1 8
Olimpiese Winterspele 1984  Kunsskaats 1 1 1 1 4
Olimpiese Winterspele 1984  Langbaanskaats 1 2 1 1 1 1 1 1 9
Olimpiese Winterspele 1984  Noorse kombinasie 1 1
Olimpiese Winterspele 1984  Rodel 2 1 3
Olimpiese Winterspele 1984  Skansspring 1 1 2
Olimpiese Winterspele 1984  Tweekamp 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 1984  Yshokkie 1 1
Totaal 0 0 2 3 2 7 3 4 3 5 2 5 3 39
Kumulatief 0 0 2 5 7 14 17 21 24 29 31 36 39
Februarie 7
Di
8
Wo
9
Do
10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1984 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1984 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Sarajevo).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1984  Goud Olimpiese Winterspele 1984  Silwer Olimpiese Winterspele 1984  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1984  Oos-Duitsland (GDR) 57 9 9 6 24
2 Olimpiese Winterspele 1984  Sowjetunie (URS) 99 6 10 9 25
3 Olimpiese Winterspele 1984  Verenigde State (USA) 107 4 4 0 8
4 Olimpiese Winterspele 1984  Finland (FIN) 45 4 3 6 13
5 Olimpiese Winterspele 1984  Swede (SWE) 60 4 2 2 8
6 Olimpiese Winterspele 1984  Noorweë (NOR) 58 3 2 4 9
7 Olimpiese Winterspele 1984  Switserland (SUI) 42 2 2 1 5
8 Olimpiese Winterspele 1984  Kanada (CAN) 67 2 1 1 4
Olimpiese Winterspele 1984  Wes-Duitsland (FRG) 84 2 1 1 4
10 Olimpiese Winterspele 1984  Italië (ITA) 74 2 0 0 2
11 Olimpiese Winterspele 1984  Verenigde Koninkryk (GBR) 30 1 0 0 1
12 Olimpiese Winterspele 1984  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 50 0 2 4 6
13 Olimpiese Winterspele 1984  Frankryk (FRA) 32 0 1 2 3
14 Olimpiese Winterspele 1984  Japan (JPN) 39 0 1 0 1
Olimpiese Winterspele 1984  Joego-Slawië (YUG) 71 0 1 0 1
16 Olimpiese Winterspele 1984  Liechtenstein (LIE) 10 0 0 2 2
17 Olimpiese Winterspele 1984  Oostenryk (AUT) 65 0 0 1 1
Totaal (17 NOKs) 990 39 39 39 117

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1984 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1984 ToewysingOlimpiese Winterspele 1984 SporteOlimpiese Winterspele 1984 KalenderOlimpiese Winterspele 1984 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1984 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1984 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1984 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1984 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1984Bosnië en HerzegowinaGotenburgHoofstadJapanJoego-SlawiëMacedoniesSapporoSarajevoSerwo-KroatiesSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DrakensbergeKoolhidraatMasturbasieBlourokkeAsemhalingTuberkuloseLys van visseGewasboerdery in Suid-AfrikaKommunismeMetaalWolfRekeningkundeKewerRooibokAfrikanerweerstandsbewegingLys van Afrikaanse televisiereekseAfkortingLeonardo da VinciTafelbergWynand du ToitPubiese harePankreasCarles PuigdemontSatellietKoolstofdioksiedAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGewone breukeDikdermWitbloedselDirekte en Indirekte redeGroepsdrukSpringbokkeVaste stofNasionale PartyHartaanvalJak de PriesterKommunikasieVloeistofLys van bekende Suid-AfrikanersTerracottaleërNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOutismeDaggaWaterpokkiesSeksualiteitDokterGriekwa-AfrikaansBloedsomloopstelselVraag en aanbodSkisofrenieMielieTropiese sikloonDurbanGalblaasErektiele disfunksieImmunologieOopbroninhoudE-posHomoniemPresident van Suid-AfrikaAanpassingskapasiteitKindermishandelingDemi Lee MooreVerlede tydWaterApostoliese GeloofsbelydenisBorskankerTradisionele literatuurOogproblemeVerantwoordelikheidLimfvatstelselHector PietersonGoudOu Apostoliese KerkNetbalApokriewe boeke🡆 More