Nasionale Olimpiese Komitee

'n Nasionale Olimpiese Komitee (NOK) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) behartig.

Die "Olimpiese Beweging" in die betrokke land verteenwoordig, en stel die span wat aan die Olimpiese Spele gaan deelneem saam. Die 205 NOK's word verenig in die Assosiasie van die Nasionale Olimpiese Komitees (ANOK), wat in vyf kontinentale organisasies opgedeel is. Die ANOK kom elke twee jaar bymekaar.

Nasionale Olimpiese Komitee
Vlag van die Olimpiese Spele.
Nasionale Olimpiese Komitee
Kaart wat die Nasionale Olimpiese Komitees volgens kontinente vertoon.

Suid-Afrika se NOK is die Suid-Afrikaanse Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK).

Sien ook

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Nasionale Olimpiese Komitee 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Internasionale Olimpiese KomiteeOlimpiese Spele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RynhesseBreinvliesontstekingSleurkragWoordeboek van die Afrikaanse TaalEoraptorBreingewasLetterkundeRugbywêreldbeker 2023SonTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinAntoniemBloemfontein26 MaartMorfologie (taalkunde)Heilige SaterdagAfrikaanse taalleerApartheidInternetAgter Elke ManHemelvaartsdagSonsteekVarkGoudSigaretSowjetuniePaddaVergelykings (taalkunde)Seksuele stimulasieDuitsLeeuSamestellingDerrickGeorgiëW3CMeksikoWitbloedselBateKlimaatSwartbewussynsbewegingDulcie van den BerghNatuurbewaringRepubliek ArtsachMuskeljaatkatN.P. van Wyk LouwEuropese Suidelike SterrewagSeksuele penetrasieLys van veltoestandeMolotofbomJerusalemFinlandVulvaGeslagsorgaanVarkgriepBeroerteRooibokGalblaasNarkoseKopieregVoorhuidErnst Otto FischerAkuutHomoniemFrankrykGodsdiensAKinkhoesAppel (sanger)Wes-KaapJohannesburgBernice WestKompasSuid-Afrikaanse WeermagPapegaaieTweede VryheidsoorlogTierboskatKewer🡆 More