Olimpiese Somerspele 1988

Die Olimpiese Somerspele 1988 (Koreaans: hangoel: 서울 하계 올림픽; hanja: 서울 夏季 올림픽; Seoul Hagye Ollimpik), amptelik bekend as die Spele van die XXIVste Olimpiade, is tussen 17 September en 2 Oktober 1988 in Seoel, Suid-Korea, aangebied.

Spele van die XXIVe Olimpiade
Olimpiesespele van 1988

Gehou in Seoel, Suid-Korea
Deelnemende lande 159 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 8 391 (6 197 mans, 2 194 vroue)
Items 237 in 23 sporte
Openingseremonie 17 September 1988
Sluitingseremonie 2 Oktober 1988
Amptelik geopen deur President Roh Tae-woo
Atlete-eed Hur Jae (basketbal) en
Son Mi-na (handbal)
Beampte-eed Lee Hak-rae (judo)
Olimpiese vlam Chung Sunman, Kim Won-tak
en Sohn Kee-chung (atletiek)
Vorige Spele 1984: Los Angeles (VSA)
Volgende Spele 1992: Barcelona (Spanje)

Seoel is in 1981 tydens 'n kongres in Baden-Baden verkies (bo die Japannese stad Nagoja).

Olimpiese Somerspele 1988
Die Olimpiese Stadion in Seoel

Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1964 in Tokio die tweede Somerspele, wat in Asië beslis is en die laaste, wat tydens die Koue Oorlog plaasgevind het. Tydens die spele het twee van die wêreld se dominante sportnasies vir die laaste keer deelgeneem, die Duitse Demokratiese Republiek en die Sowjetunie; albei lande is nog voor die volgende spele ontbind.

Noord-Korea (ondersteun deur sy bondgenoot Kuba), wat hom sedert die Korea-oorlog nog steeds in staat van oorlog met die suide bevind, het die spele geboikot; die laaste boikot van Olimpiese spele. Dit was ook die laaste spele waar Suid-Afrika weens sy Apartheidsbeleid nie kon deelneem nie. Ethiopië, Albanië en die Seychelle het nie op die IOK se uitnodigings gereageer nie. Nicaragua het as gevolg van atletiese en finansiële oorwegings nie deelgeneem nie. Die deelname van Madagaskar is verwag, maar dié land het weens finansiële redes onttrek.

Die Olimpiese Winterspele 1988 is in Calgary, Kanada, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1988 is tussen 15 en 24 Oktober in Seoel gehou.

Toewysing

Olimpiese Somerspele 1988 
Die Olimpiese vlam word tydens die openingseremonie in die Olimpiese Stadion in Seoel aangesteek
Olimpiese Somerspele 1988 
Fakkel van die Olimpiese Somerspele 1988 in Seoel

Seoel is op 30 September 1981 in Baden-Baden deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1988. Die enigste ander kandidaat was Nagoja.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1988
Stad Land Rondte 1
Seoel Olimpiese Somerspele 1988  Suid-Korea 52
Nagoja Olimpiese Somerspele 1988  Japan 27

Sporte

23 Olimpiese sportsoorte in 237 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 241 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.

Stadions

31 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1988 gebruik:

Seoel Sportkompleks

Olimpiese Somerspele 1988 
'n Suid-Koreaanse danser met vlag tydens die openingseremonie
Olimpiese Somerspele 1988 
In die Olimpiese swembad is die watersportwedstryde aangebied
Olimpiese Somerspele 1988 
Die Olimpiese Park van Seoel met die Wêreldvredepoort (regs)
Olimpiese Somerspele 1988 
Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1988
Stadion Sporte Kapasiteit
Jamsil Bofbalstadion Bofbal (demonstrasie) 30 306
Jamsil Gimnasium Basketbal, Vlugbal (eindstryd) 13 409
Jamsil Binnenshuise swembad Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo 8 000
Jamsil Studentegimnasium Boks 7 500
Olimpiese Stadion Seoel Atletiek, Ruitersport (individuele springeindstryd), Sokker (eindstryd) 69 950

Olimpiese Park

Stadion Sporte Kapasiteit
Mongchon Tosong Moderne vyfkamp (hardloop) 10 000
Olimpiese Skermgimnasium Skermsport, Moderne vyfkamp (skermsport) 7 000
Olimpiese Gimnastieksaal Gimnastiek 14 730
Olimpiese Tennissentrum Tennis 15 000
Olimpiese Velodrome Fietsry (baan) 6 000
Olimpiese Gewigoptelgimnasium Gewigoptel 4 000

Nuwe sportplekke

Stadion Sporte Kapasiteit
Busan Seiljagsentrum Seilvaart 80
Hanrivier Regattakursus/Kanoterrein Kanovaart, Roei 25 000
Hanyang Universiteitsgimnasium Vlugbal (groepuitdunne) 8 000
Saemaul Sportsaal Vlugbal (groepuitdunne) 4 500
Sangmu Gimnasium Stoei 5 000
Seoel Ruitersportpark Ruitersport (alle gebeure behalwe vir die individuele springeindstryd), Moderne vyfkamp (perdry) 30 000
Seoel Nasionale Universiteitsgimnasium Pluimbal (demonstrasie), Tafeltennis 5 000
Suwon Gimnasium Handbal 6 000

Bestaande sportplekke

Stadion Sporte Kapasiteit
Hwarang Boogskietveld Boogskiet 1 200
Jangchung Gimnasium Judo, Taekwondo (demonstrasie) 7 000
Koninklike Bowling-sentrum Bowling (demonstrasie) Nie gelys nie
Seongnam-stadion Veldhokkie 23 262
Strate van Seoel Atletiek (20 km/50 km-loop, maraton) Nie gelys nie
Taenung Internasionale Skietbaan Moderne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet 2 505
Tongillo Padkursus Fietsry (individuele padwedloop, padspan tydtoets) 800

Sokkerstadions

Stadion Sporte Kapasiteit
Busan Gudeok-stadion Sokker (groepuitdunne) 30 000
Daegu Burgerlike Stadion Sokker (groepuitdunne) 23 278
Daejeon Hanbat-stadion Sokker (groepuitdunne) 30 000
Dongdaemun-stadion Sokker (groepuitdunne) 26 383
Gwangju-stadion Sokker (groepuitdunne) 30 000

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Datum September Oktober
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
1
Sa
2
So
Olimpiese Somerspele 1988  Atletiek 3 3 5 8 5 4 4 9 1
Olimpiese Somerspele 1988  Basketbal 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Boks 6 6
Olimpiese Somerspele 1988  Boogskiet 2 2
Olimpiese Somerspele 1988  Fietsry 1 1 1 4 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Gesinchroniseerde swem 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Gewigoptel 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Gimnastiek 1 1 1 1 6 4 1
Olimpiese Somerspele 1988  Handbal 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Judo 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Kanovaart 6 6
Olimpiese Somerspele 1988  Moderne vyfkamp 2
Olimpiese Somerspele 1988  Roei 7 7
Olimpiese Somerspele 1988  Ruitersport 2 1 2 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Seilvaart 8
Olimpiese Somerspele 1988  Sierduik 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Skermsport 1 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Skyfskiet 2 2 2 2 1 2 2
Olimpiese Somerspele 1988  Sokker 1
Olimpiese Somerspele 1988  Stoei 3 4 3 3 3 4
Olimpiese Somerspele 1988  Swem 4 5 5 5 6 6
Olimpiese Somerspele 1988  Tafeltennis 2 2
Olimpiese Somerspele 1988  Tennis 2 2
Olimpiese Somerspele 1988  Veldhokkie 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Vlugbal 1 1
Olimpiese Somerspele 1988  Waterpolo 1
Totaal 0 5 7 9 14 17 12 30 26 9 15 9 11 36 37 9
Seremonies OS SS
Datum 17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
1
Sa
2
So
September Oktober

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 1988 
Kaart van deelnemende nasies in 1988:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad Seoel
Olimpiese Somerspele 1988 
Kaart van die Olimpiese boikot van 1988

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 1988  Goud Olimpiese Somerspele 1988  Silwer Olimpiese Somerspele 1988  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 1988  Sowjetunie (URS) 514 55 31 46 132
2 Olimpiese Somerspele 1988  Oos-Duitsland (GDR) 291 37 35 30 102
3 Olimpiese Somerspele 1988  Verenigde State (USA) 615 36 31 27 94
4 Olimpiese Somerspele 1988  Suid-Korea (KOR) 467 12 10 11 33
5 Olimpiese Somerspele 1988  Wes-Duitsland (FRG) 404 11 14 15 40
6 Olimpiese Somerspele 1988  Hongarye (HUN) 203 11 6 6 23
7 Olimpiese Somerspele 1988  Bulgarye (BUL) 186 10 12 13 35
8 Olimpiese Somerspele 1988  Roemenië (ROU) 64 7 11 6 24
9 Olimpiese Somerspele 1988  Frankryk (FRA) 309 6 4 6 16
10 Olimpiese Somerspele 1988  Italië (ITA) 286 6 4 4 14

Sien ook

Verwysings

Bronne

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (2000). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 4. Seoul 1988 – Atlanta 1996. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00830-6.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1988 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 1988 ToewysingOlimpiese Somerspele 1988 SporteOlimpiese Somerspele 1988 StadionsOlimpiese Somerspele 1988 KalenderOlimpiese Somerspele 1988 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 1988 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 1988 Sien ookOlimpiese Somerspele 1988 VerwysingsOlimpiese Somerspele 1988 BronneOlimpiese Somerspele 1988 Verdere leesstofOlimpiese Somerspele 1988 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 1988Baden-BadenJapanKoreaansNagojaSeoelSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsUitwerking van klimaatsveranderingInentingPseudowetenskapSwartrenosterRivierAlkoholismeKindermishandelingLimpopo (rivier)Abstraksie (rekenaarwetenskap)WaterpokkiesHannes van WykXenofobie in Suid-AfrikaTienerAkroniemHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameProvinsies van Suid-AfrikaKunstenaarJuan Antonio VillacañasWebwerfBreinvliesontstekingVormKappie (skryfteken)AustraliëOogWaterbesoedelingMaroela MediaGriekwa-AfrikaansAdolf HitlerLetterlike en figuurlike taalgebruikBrittany Ashton HolmesN.P. van Wyk LouwOrthopteraVraag en aanbodGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGeldLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKorrupsieMaselsEmosieSelfmoordAandagstreepVerkleinwoordKoorsblaarKangogrotteKongo-krisisBruin menseJohannesburgDialoog in fiksieBateInternetNarsistiese persoonlikheidsteuringDricus du PlessisTuisbladDolfynKrieketKompasDaggaNiersteenDiarreeSpelerposisies in rugbyLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSamespanningBynierNatuurbewaringKarakteriseringThys die BosveldklongBurgerregteDepressie (gemoedstoestand)Christiaan BarnardTrigeminale neuralgieJodeJanie du PlessisOlimpiese SpeleMonopolie🡆 More