Olimpiese Somerspele 1996

Die Olimpiese Somerspele 1996 (Engels: 1996 Summer Olympics), amptelik bekend as die Spele van die XXVIste Olimpiade, is tussen 19 Julie en 4 Augustus 1996 in Atlanta, Verenigde State, aangebied.

Spele van die XXVIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1996

Gehou in Atlanta, Verenigde State
Deelnemende lande 197 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 10 318 (6 806 mans, 3 512 vroue)
Items 271 in 26 sporte
Openingseremonie 19 Julie 1996
Sluitingseremonie 4 Augustus 1996
Amptelik geopen deur President Bill Clinton
Atlete-eed Teresa Edwards (basketbal)
Beampte-eed Hobie Billingsly (sierduik)
Olimpiese vlam Muhammad Ali (boks)
Vorige Spele 1992: Barcelona (Spanje)
Volgende Spele 2000: Sydney (Australië)

Hierdie spele staan ook bekend as die Centennial Games vanweë die feit dat dit presies een eeu na die eerste moderne Spele in Griekeland plaasgevind het.

Olimpiese Somerspele 1996
Die Olimpiese Stadion Atlanta tydens die Olimpiese Somerspele 1996

Atlanta is op 18 September 1990 deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) gekies met 51 teen 35 stemme in die laaste ronde. Die beslissing van die Internasionale Olimpiese Komitee om die Spele aan Atlanta toe te wys was verrassend. Die redenasie was dat Athene nie genoeg tyd sou hê om die infrastruktuur vir die Spele in plek te kry nie. Later word beweer dat enkele IOK-lede omgekoop was, maar dit kon nooit bewys word nie. Tydens en na die Spele word egter vasgestel dat die organiserende komitee van Atlanta nie die volle waarheid oor die vervoernetwerk, die hitte en die vogtigheid in Augustus, en oor die hoë misdaadsyfer van die stad vertel het nie.

Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Atlanta plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met Griekeland die eerste en die gasheer die Verenigde State die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Engels is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Masibulele Makepula, bokser en goudmedaljewenner tydens die Afrikaspele van 1995, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.

Oor die algemeen word die Spele as minder suksesvol gesien. Die vervoer tussen die verskillende Olimpiese items het soms vir ure in verkeersknope vasgesit. Die Spele was ook deur vele as "te kommersieel" bestempel, maar finansieel was dit wel 'n sukses. Dit is onder meer te danke aan die hoofborgskap van Coca-Cola, wie se hoofkantoor in Atlanta is.

Die Paralimpiese Somerspele 1996 is tussen 16 en 25 Augustus in Atlanta gehou.

Toewysing

Olimpiese Somerspele 1996 
William Porter Payne, president van die Amerikaanse reëlingskomitee
Olimpiese Somerspele 1996 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 1996

Atlanta is op 18 September 1990 in Tokio deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1996. Ander kandidate was: Athene, Toronto, Melbourne, Manchester en Belgrado.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1996
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5
Atlanta Olimpiese Somerspele 1996  Verenigde State 19 20 26 34 51
Athene Olimpiese Somerspele 1996  Griekeland 23 23 26 30 35
Toronto Olimpiese Somerspele 1996  Kanada 14 17 18 22
Melbourne Olimpiese Somerspele 1996  Australië 12 21 16
Manchester Olimpiese Somerspele 1996  Verenigde Koninkryk 11 5
Belgrado Olimpiese Somerspele 1996  Joego-Slawië 7

Sporte

26 Olimpiese sportsoorte in 271 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 271 goue medaljes oorhandig.

Stadions

28 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1996 gebruik:

Olimpiese kring

Olimpiese Somerspele 1996 
Atlanta se stadshorison met die sportgeriewe op die voorgrond
Olimpiese Somerspele 1996 
Die Olimpiese vlag tydens die Olimpiese Somerspele 1996
Olimpiese Somerspele 1996 
Die 100 m-hekkies tydens die Olimpiese Somerspele 1996
Olimpiese Somerspele 1996 
Die Georgia Tech Watersportsentrum tydens die Olimpiese Somerspele 1996
Olimpiese Somerspele 1996 
In die Georgia Dome is basketbal, gimnastiek en handbal aangebied
Olimpiese Somerspele 1996 
In die Alexander Memorial Coliseum is bokswedstryde beslis
Stadion Sporte Kapasiteit
Alexander Memorial Coliseum Boks 10 000
Atlanta–Fulton County stadion Bofbal 54 000
Clark Atlanta Universiteitstadion Veldhokkie 5 000
Fietsrypadbaan Fietsry (pad) 800
Georgia Dome Basketbal (eindstryd), Gimnastiek (artistiek), Handbal (mans se eindstryd) 34 500 (aan elke kant)
Georgia State Universiteitsgimnasium Pluimbal 3 500
Georgia Tech Watersportsentrum Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo 15 000
Georgia Wêreldkongressentrum Skermsport, Handbal, Judo, Moderne vyfkamp (skermsport, skietsport), Tafeltennis, Gewigoptel, Stoei 3 900 (skermsport)
7 300 (handbal)
7 300 (judo)
4 700 (tafeltennis)
5 000 (gewigoptel)
7 300 (stoei)
Strate van Atlanta Atletiek (maraton) 800
Morehouse Kollege Gimnasium Basketbal 6 500
Morris Brown Kollegestadion Veldhokkie (eindstryd) 15 000
Olimpiese Stadion Atlanta Atletiek, seremonies (opening/sluiting) 85 600
Omni Coliseum Vlugbal (binnenshuise finale) 16 500
Loopkursus Atletiek (loop) 800

Metro Atlanta

Stadion Sporte Kapasiteit
Atlanta Beach Vlugbal (strand) 12 600
Georgia International Horse Park Fietsry (bergfiets), Ruitersport, Moderne vyfkamp (perdry, hardloop) 32 000
Laniermeer Kanovaart (sprint), Roei 17 300
Stone Mountain Park Archery Center and Velodrome Boogskiet, Fietsry (baan) 5 200 (boogskiet)
6 000 (fietsry)
Stone Mountain Tennis Center Tennis 27 500
Wolf Creek Skietbaan Skyfskiet 7 500

Ander sportplekke

Stadion Ligging Sporte Kapasiteit
Florida Citrus Bowl Orlando, Florida Sokker 65 000
Golden Park Columbus, Georgia Sagtebal 8 800
Legion Field Birmingham, Alabama Sokker 81 700
Ocoee Whitewater Center Ducktown, Tennessee Kanovaart (slalom) 14 400
Orange Bowl Miami, Florida Sokker 74 476
Robert F. Kennedy Memorial Stadium Washington, D.C. Sokker 56 500
Sanfordstadion Athens, Georgia Sokker (eindstryd) 86 100
Stegeman Coliseum Athens, Georgia Gimnastiek (ritmies), Vlugbal (binnenshuise) 10 000
Wassaw Sound Savannah, Georgia Seilvaart 1 000

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Datum Julie Augustus
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Ma
30
Di
31
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
Olimpiese Somerspele 1996  Atletiek 2 4 5 8 5 4 6 9 1
Olimpiese Somerspele 1996  Basketbal 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Bofbal 1
Olimpiese Somerspele 1996  Boks 7 5
Olimpiese Somerspele 1996  Boogskiet 1 1 2
Olimpiese Somerspele 1996  Fietsry 1 1 1 2 4 2 1 2
Olimpiese Somerspele 1996  Gesinchroniseerde swem 1
Olimpiese Somerspele 1996  Gewigoptel 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Gimnastiek 1 1 1 1 3 7 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Handbal 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Judo 2 2 2 2 2 2 2
Olimpiese Somerspele 1996  Kanovaart 2 2 5 7
Olimpiese Somerspele 1996  Moderne vyfkamp 1
Olimpiese Somerspele 1996  Pluimbal 2 3
Olimpiese Somerspele 1996  Roei 7 7
Olimpiese Somerspele 1996  Ruitersport 2 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Sagtebal 1
Olimpiese Somerspele 1996  Seilvaart 4 1 2 2 1
Olimpiese Somerspele 1996  Sierduik 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Skermsport 1 2 2 1 2 1
Olimpiese Somerspele 1996  Skyfskiet 2 2 1 2 3 1 3 1
Olimpiese Somerspele 1996  Sokker 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Stoei 6 4 3 2 3 2
Olimpiese Somerspele 1996  Swem 4 5 6 3 5 5 4
Olimpiese Somerspele 1996  Tafeltennis 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Tennis 2 2
Olimpiese Somerspele 1996  Veldhokkie 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Vlugbal 1 1 1 1
Olimpiese Somerspele 1996  Waterpolo 1
Totaal 0 16 13 17 10 15 10 15 20 24 22 10 16 17 19 29 18
Seremonies OS SS
Datum 19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Ma
30
Di
31
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
Julie Augustus

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Olimpiese Somerspele 1996 
Suid-Afrika se Penny Heyns in 2015

Suid-Afrika wen drie goue medaljes, asook een silwer en een brons.

  • Penny Heyns wen twee goue medaljes in die 100 m en 200 m-borsslagitems.
  • Josia Thugwane wen die goue medalje in die maraton vir mans.
  • Hezekiél Sepeng wen silwer in die 800 meter-naelloop vir mans.
  • Marianne Kriel wen brons in die 100 meter-rugslag vir vroue.

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 1996 
Kaart van deelnemende nasies in 1996:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad Atlanta

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 1996  Goud Olimpiese Somerspele 1996  Silwer Olimpiese Somerspele 1996  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 1996  Verenigde State (USA) 646 44 32 25 101
2 Olimpiese Somerspele 1996  Rusland (RUS) 390 26 21 16 63
3 Olimpiese Somerspele 1996  Duitsland (GER) 465 20 18 27 65
4 Olimpiese Somerspele 1996  Volksrepubliek China (CHN) 294 16 22 12 50
5 Olimpiese Somerspele 1996  Frankryk (FRA) 299 15 7 15 37
6 Olimpiese Somerspele 1996  Italië (ITA) 346 13 10 12 35
7 Olimpiese Somerspele 1996  Australië (AUS) 424 9 9 23 41
8 Olimpiese Somerspele 1996  Kuba (CUB) 164 9 8 8 25
9 Olimpiese Somerspele 1996  Oekraïne (UKR) 231 9 2 12 23
10 Olimpiese Somerspele 1996  Suid-Korea (KOR) 300 7 15 5 27
27 Olimpiese Somerspele 1996  Suid-Afrika (RSA) 84 3 1 1 5

Sien ook

Verwysings

Bronne

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (2000). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 4. Seoul 1988 – Atlanta 1996. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00830-6.

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1996 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 1996 ToewysingOlimpiese Somerspele 1996 SporteOlimpiese Somerspele 1996 StadionsOlimpiese Somerspele 1996 KalenderOlimpiese Somerspele 1996 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 1996 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 1996 Sien ookOlimpiese Somerspele 1996 VerwysingsOlimpiese Somerspele 1996 BronneOlimpiese Somerspele 1996 Verdere leesstofOlimpiese Somerspele 1996 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 1996AtlantaEngelsGriekelandOlimpiese Somerspele 1896Verenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingTamatieMaria MagdalenaPornografieHomoniemTrappe van vergelykingOrale seksNoag se arkAfrikaanse WikipediaGordelroosKunsmatige intelligensieGamelanDirekte en Indirekte redeLieweheersbesieWinterPampoentjiesBokmakierieUitwerking van klimaatsveranderingSelfbeeldNagBorskankerEksodus (uittog)SirkelLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRenaissanceBloedvergiftigingJohan BadenhorstVideoJacques LootsHiënaInnes en Franna BenadéGeelsugNeurenberg-verhoreHomoseksualiteitNasiebouBernice WestPrimêre sektor van die ekonomieHondsdolheidGetalSharpeville-slagtingDawidVerbondsarkProvinsies van Suid-AfrikaBonné de BodBukkakeLetterlike en figuurlike taalgebruikApostelMandaryn-ChineesKankerWiki CommonsSekondêre sektor van die ekonomieGalblaasKuberkrakerPlantSann de LangeLys van elemente volgens simboolSoweto-opstandAfvalbestuurRooibokEreksieVolhoubaarheidKoppeltekenKoolhidraatTelefoonAnette EngelbrechtJan van RiebeeckGlenys LynneRymWekkerKolibrieKoos du PlessisDuitslandPreseminale vloeistof🡆 More