Assonansie: Herhaling van vokaalklanke om interne rym binne frases of sinne te skep; een van die boustene van verse

Assonansie, ook klinkerrym genoem, verwys na die herhaling van dieselfde vokale in 'n versreël.

Voorbeelde

Voorbeelde van assonerende woorde:

  • donker - dowwe
  • lap - stap
  • droom - stoom

Uitdrukking wat van assonansie gebruik maak:

  • ruk en pluk
  • sak en pak

Bron

Tags:

Vokaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordKrieketSteve HofmeyrCorioliskragKlavierLetterlike en figuurlike taalgebruikSkarlakenkoorsNasionalismeNG gemeente MurraysburgRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SeisoenKewerTrappe van vergelykingBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Irma SternBTWMarsKapitalismeBybelVrouPlae van EgipteOsoonlaagVlieënde HollanderNiersteenMusieksimboleIsraelSASOLBynierGoogle TranslateJohannes MeintjesBesnydenisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWikiPirow BekkerStollingsgesteenteGautengWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPlastiekKweekhuisgasVersoeningsdagStedelike gebiedDagboekBalletSkaapWeervoorspellingEierstokSinoniemNatuurlike hulpbronMadison IvyAborsieLys van veltoestandeMickey MuisBurgerregteAtleetvoetVoedselkettingBevolkingGeografie van Suid-AfrikaLeonardo da VinciKarooVoyeurismeLyfstraf in skoleSportUitwerking van klimaatsveranderingEkonomiese sektorFinale OplossingLangste woordAartappelDroomPornografiese subgenresBeroerteOorkruipersHolocaustDansBysteekLeeu🡆 More