Versoeningsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag

Versoeningsdag is 'n openbare vakansiedag in Suid-Afrika wat jaarliks op 16 Desember gehou word.

Die vakansiedag is vir die eerste keer in 1994 gehou, na die einde van apartheid. Die doel van die dag is om versoening en nasionale eenheid van die kulturele, taalkundige en rasverdeelde Suid-Afrika te bevorder.

Oorsprong

Versoeningsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag 
Die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838

Die datum van 16 Desember is gekies omdat hierdie dag vir beide vir die Afrikaners sowel as verskillende Afrikavolke belangrik is. 16 Desember 1838 word onthou ter herdenking van die Voortrekkers se oorwinning teen 10 000 Zoeloes tydens die Slag van Bloedrivier. Die dag was tydens apartheid as Geloftedag gevier, en party Afrikaners vier egter steeds Geloftedag.

Afrikavolke wat nie die reg gehad het om in nasionale verkiesings te stem nie, het 'n ruk na die Anglo-Boereoorlog, op 16 Desember 1910, begin om teen rassediskriminasie te protesteer.

Nadat pogings van passiewe protes en weerstand teen apartheid onsuksesvol was, het die African National Congress op 16 Desember 1961 besluit om die gewapende stryd teen die apartheidsregering op te neem. Om hierdie rede erken die Afrika-volke 16 Desember as die dag toe Umkhonto we Sizwe (MK) gestig is. Die MK het op hierdie dag hulle eerste dade van sabotasie op verskeie staatsgeboue in Johannesburg, Port Elizabeth en Durban uitgevoer.

Die huidige regering het hierdie betekenisvolle dag gekies sodat die dag 'n erkenning van rasseharmonie kan wees, waarop mense van verskillende kulture, tale en rassegroepe met mekaar kan versoen.

Sien ook

Verwysings

Tags:

ApartheidSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart menseWoordeboek van die Afrikaanse TaalHondGesonde dieetDiskriminasieBloeddrukWoordOligopolieXenofobieMahatma GandhiWapen van Suid-AfrikaKommaSimboolMagnesiumFamilie (verwantskap)ChatGPTArendMusieksimboleLys van Suid-Afrikaanse skrywersDramaMensDansGeslagsgelykheid20ste eeuVerkragtingOnderwerp (taalkunde)Die ontstaan van die dramaFranse RewolusieAntoniemPesachBronadresGetalKorrupsieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVulkanismeAbstraksie (rekenaarwetenskap)DroogteDie GelofteVoorsetselVeerLongHoofkarakterAlkoholismeTwaalf Stamme van IsraelLondenSweedsJavaScriptSwartbewussynsbewegingDelft, KaapstadByAntisemitismeWhatsAppUnited Democratic FrontKasteel die Goeie HoopWerkersdagLys van Kaapstad se voorstedeWet op Bantoe-onderwysHoofpynAarde se atmosfeerErfenisStaatstoelaePoesMenslike seksuele gedragSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BreinkaartSuid-Afrikaanse randSonnestelselRooilipslangSuiwelprodukEmfiseemKunsRoofdierDistrik SesErosietipesVlag van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikKlank🡆 More