Poes: Obsene woord wat na die menslike vulva verwys

Poes is 'n obsene woord in Afrikaans wat na die menslike vulva (eksterne vroulike geslagsorgane) verwys.

Dit is die direkte ingebruikneming van die Nederlandse woord poes wat na 'n wyfiekat verwys. Daar kan ook verwys word na die korrelasie tussen die Afrikaanse gebruik van die woord poes en die Engelse gebruik van die woord puss of pussy wat ook na die vroulike geslagsdele verwys. Dit is gewoonlik onaanvaarbaar om die woord in formele of beskaafde geselskap te uiter.

Die woord "poes" kom gereeld in Kaapse bendetaal voor, waar dit na persone kan verwys ("'n regte poes wees", "iemand vir 'n poes vat" - 'n flous wees, iemand vir 'n dwaas neem) of as 'n uiting van woede kan dien ("jou ma se poes").

Verwysings

Bronne

Tags:

AfrikaansEngelsGeslagsorgaanMensNederlandsVulva

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinPankreasChromatografieWaterSelfieVolksrepubliek ChinaWortelVisAarverkalkingDramaTemperatuurCorioliskragLandbouPotchefstroomOntdekking van goud in Suid-AfrikaPuntHamburgerDie GelofteBuffelGrondsoorteWatersuiweringGesonde dieetSuiwelprodukE-posPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAntieke EgipteAbstraksie (rekenaarwetenskap)VoedselkettingDaggaCleopatra VIIHeks van HexrivierJazzKlein-KarooMobutu Sese SekoJapanByHakerLikkewaanGetalAfro-AmerikanersDermpoliepAanhalingstekensOlimpiese Somerspele 2024WinterVratPersoonlike voornaamwoordAkademiaWalvisBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Wiki CommonsPornografiese akteurKaliumKangogrotteNarsistiese persoonlikheidsteuringPiesangViëtnamoorlogInleiding tot die genetikaWapen van Suid-AfrikaRookgewoonteKolitisHoofstadJagluiperdEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaArmoedeverligtingOsoonlaagMandalaTelwoordLys van Afrikaanse rolprenteGoudKolonoskopieAartappelRooms-Katolieke KerkLiewe HeksieKleurWiskundeGedigAlliterasieFiela se kindGrondwet van Suid-Afrika🡆 More