Piesang

'n Piesang is 'n langwerpige en effens gebuigde vrug, afkomstig van 'n tropiese plant bekend as 'n piesangboom.

In Indonesiese geregte word piesang meestal "pisang" (sic) genoem, die Maleise woord vir die vrug.

Piesang
Piesang
Piesangboom
Piesang
Verskillende piesangsoorte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Zingiberales
Familie:
Genus:
Musa
Spesie:
M. paradisiaca
Binomiale naam
Musa × paradisiaca
Piesang, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 90 kcal   370 kJ
Koolhidrate     22.84 g
- Suikers  12.23 g
- Dieetvesel  2.6 g  
Vette0.33 g
Proteien 1.09 g
Tiamien (Vit. B1)  0.031 mg  2%
Riboflavien (Vit. B2)  0.073 mg  5%
Niasien (Vit. B3)  0.665 mg  4%
Pantoteensuur (B5)  0.334 mg  7%
Vitamien B6  0.4 mg31%
Folate (Vit. B9)  20 μg 5%
Vitamien C  8.7 mg15%
Yster  0.26 mg2%
Magnesium  27 mg7% 
Fosfor  22 mg3%
Kalium  358 mg  8%
Natrium  1 mg0%
Sink  0.15 mg2%
Fluoried 2.2 µg
Skakel na USDA Databasis-inskrywing
Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis

'n Piesangboom is in werklikheid 'n krui, en die grootste krui ter wêreld. Volgens die tuinboukundige definisie word die piesang egter as 'n groente gereken terwyl dit kulinêr as 'n vrug beskou word, vanweë sy soet smaak.

'n Akker piesangbome produseer dieselfde hoeveelheid voedsel as veertig akkers aartappels of een honderd drie en dertig akkers koring.

Eienskappe van die vrug

By piesangs kan onderskei word tussen dié wat rou geëet kan word, sogenaamde nageregpiesangs (Engels: dessert banana) soos die Giant Cavendish, en dié wat meer geskik is om gekook of gebak te word, sogenaamde kookpiesangs (Engels: cooking bananas).

'n Gewone nageregpiesang het 'n dik skil wat maklik vanaf die vrugvlees loskom en met die hand geskil kan word. Die vrug is, soos dit in Suid-Afrika voorkom, meestal geel, alhoewel piesangs ook in ander kleure, byvoorbeeld rooi en pers, voorkom.

Produksie

Top dertien piesangprodusente
Land 2011 (mil. ton) 2016 (mil. ton)
Piesang  Indië 28,5 29,1
Piesang  China 10,7 13,1
Piesang  Filippyne 9,2 8,9
Piesang  Ecuador 6,4 7,1
Piesang  Indonesië 6,0 7,0
Piesang  Brasilië 7,3 6,8
Piesang  Kolombië 1,2 5,5
Piesang  Kameroen 1,1 5,5
Piesang  Uganda 5,2 4,3
Piesang  Guatemala 2,7 4,1
Piesang  Tanzanië 3,3 ?
Piesang  Angola 2,6 3,0
Piesang  Meksiko 2,1 2,2
Wêreld 142,7 148,4
Bron:
Piesang 
Piesangtrosse word vervoer in Tanzanië

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Piesang Eienskappe van die vrugPiesang ProduksiePiesang VerwysingsPiesang Eksterne skakelsPiesang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingDie ontstaan van die dramaGroot TrekLongontstekingNatuurrampSteenkoolRenosterViëtnamoorlogDriedimensioneelVaste stofNiemetaalWaterstofPoësieBurgerregteKlein vyf diereBewaringstatusSoutsuurPuberteitOnderwerp (taalkunde)RooibokVoortrekkermonumentOrrelTelefoonAnale seksLys van Afrikaanse rolprenteBrendan PeyperLys van Suid-Afrikaanse skrywersKompasWhatsAppSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Ekonomiese sektor22 AprilBloeddrukBiologieSeptimius AwardsAngssteuringOmtrek, oppervlakte en volumeKwame NkrumahOmgewingsbeheerGesondheidDemi Lee MooreSwartbewussynsbeweging3D-rolprentTelevisieVratKatFranse RewolusieMynbedryf van Suid-AfrikaVleilandApartheidKletsrymKatoenMieliestronkSpinnekopWikiquoteAkroniemFanie ViljoenMasturbasieAborsie in Suid-AfrikaSeksposisieKoppeltekenWortelBorsWaarheid-en-versoeningskommissieRekenaarSirkusConsolidated B-24 LiberatorYstertydperkSpysverteringstelselJohannes HahnFabelChris HaniUniegebouDroogteDonkieDigvormMiddelmisbruik🡆 More