E-Pos: Metode om digitale boodskappe elektronies tussen mense oor 'n netwerk uit te ruil

E-pos, soms ook vonkpos genoem, is kort vir elektroniese pos.

In teenstelling met konvensionele pos, verwys e-pos na die skryf, stuur en ontvang van boodskappe via elektroniese kommunikasiestelsels. Die meeste huidige e-posstelsels maak gebruik van die Internet. E-pos is een van die gewildste gebruike van die Internet en maak deel uit van die vyf hoofpilare daarvan. Om e-pos te kan gebruik, moet die stuurder gewoonlik 'n rekenaar gebruik, alhoewel ander metodes, bv. met 'n slimfoon, ook moontlik is.

E-Pos: Metode om digitale boodskappe elektronies tussen mense oor 'n netwerk uit te ruil

Geskiedenis

E-pos het al voor die Internet bestaan en word al sedert die 1960's gebruik.

Eksterne skakels

Tags:

InternetRekenaarSlimfoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wikimedia-stigtingAborsieVoyeurismeEierstokOntbossingBloeddrukSuid-Afrikaanse GrensoorlogHemelvaartJavaScriptSamestellende afleidingPampoentjiesPersoonlike voornaamwoordKweekhuisgasVoortrekkersSeksHoofstadAngolese BurgeroorlogTafelbergAbstraksie (rekenaarwetenskap)OlifantSlangReënLieweheersbesieSuikersiekteGoogleHidroulikaSelfvertroueWaterbesoedelingByung-Chul HanTikTokNederduitse Gereformeerde KerkBeroerteKoeffisiënt en magswortelSterNatriumtiosulfaatHeidelberg, GautengPolitieke partyDemokrasieWerkwoordMateriaalOogproblemeBruto binnelandse produkPad na jou hartTswanaSkarlakenkoorsKaliumRosa ParksC.J. LangenhovenOlimpiese SomerspeleAardbewingHoedSekondêre sektor van die ekonomieSonnestelselBuffelKoolstofMarie AntoinetteBesproeiingKonflik (proses)Langste woordKompasMetaalNatuurlike hulpbronBloedsomloopstelselPropagandaSportSkoolJagluiperdNarkoseLiewe HeksieLabia (geslagsdele)KriekLys van Suid-Afrikaanse skrywersOntwikkelende landAppel🡆 More