Skool: Instelling wat ontwerp is vir die onderrig van studente, ook skoliere genoem, onder die leiding van onderwysers

'n Skool is 'n instelling waar onderwys verskaf word.

Onderwysers gee lesse en hou toesig oor die leerproses waartydens leerlinge geskool word. Vandag vereis meeste lande dat kinders vir 'n aantal jare skool bywoon, sodat hulle hulself beter kan bekwaam. Van die kundigheid wat in skole aangeleer word sluit in lees- en skryfvaardighede, basiese wiskunde en taalvaardighede.

Skool: Instelling wat ontwerp is vir die onderrig van studente, ook skoliere genoem, onder die leiding van onderwysers
'n Dorpsskool in Soedan.
Skool: Instelling wat ontwerp is vir die onderrig van studente, ook skoliere genoem, onder die leiding van onderwysers
'n Moslemskool in Gambië.
Skool: Instelling wat ontwerp is vir die onderrig van studente, ook skoliere genoem, onder die leiding van onderwysers
Albert Anker (1896)

Verpligte onderwys in Suid-Afrika begin met laerskool en eindig met hoërskool. Na hoërskool kan leerlinge wat daarvoor kwalifiseer verder by 'n tersiêre onderwysinstelling gaan studeer.

Sien ook

Tags:

LeerlingOnderwys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieVoorsetselAngina pectorisGautengBruin menseTekstielOrthopteraAluminiumKoos du PlessisSuid-Afrikaanse ReserwebankVlag van Suid-AfrikaFinale OplossingVoedingNic de JagerSowjetunieNoord-KaapSelfmoordLien se lankstaanskoeneWes-KaapChapmanspiek-rylaanWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMikro-ekonomieBeurtkragCarles PuigdemontKatVoegwoordDriedimensioneelPerdebyeJaco JacobsFibonacci-reeksLys van elemente volgens simboolGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSeksuele opwekkingHeelgetalGriekwa-AfrikaansKatoenPersentasieGeboorteTsongaAB de VilliersAfrikanersSean CombsBorsteRooikatPoësieVaalrivierVryheidsmanifesSkarlakenkoorsWiki CommonsSkaapErfenisdag (Suid-Afrika)StudievaardighedeKaapstadse waterkrisis 2015-2018Midde-OostePikkewynBreinBurgerregteVergelykings (taalkunde)Stedelike hitte-eilandAmhariesKunsmatige algemene intelligensieTuberkuloseTweede VryheidsoorlogPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKappie (skryfteken)JudaïsmeOlimpiese SomerspeleHindoeïsmeLuiperdUniegebouHeupvervangingMonopolieKurt-Lee ArendseChroniese siekteKortverhaalGeletterdheid🡆 More