Laerskool

'n Laerskool is 'n opvoedkundige instansie wat die eerste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak.

Daar word ook na die onderrig in laerskole as primêre onderrig verwys. Kinders is skoolpligtig in die jaar waarin hulle sewe jaar oud word. Laerskole bied grade R tot 7 aan.

Laerskool
Kinders en onderwysers van die Laerskool Simon van der Stel.

Graad R is 'n voorbereidingsjaar en kan ook in sekere kleuterskole deurloop word. Na graad R volg grade 1 tot 7 (vroeër Sub A, Sub B en Standerd 1 tot Standerd 5). Kinders sal dus, as hulle nie jare moet herhaal nie, 8 jaar lank laerskool bywoon.

Na suksesvolle voltooiing van graad 7 (St. 5) moet die kind by 'n hoërskool ingeskryf word om die res van sy verpligte skoolloopbaan voort te sit.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

SkoolSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart menseEjakulasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBesoedelingGevolge van aardverwarming op oseaneGalblaasGesondheidJakkalsOos-KaapTurkyeGoogleBreinVoëlTropiese sikloonVingerseksEnkelvoudige sinSeisoenVagina633VryheidsdagTussenwerpselSwartrenosterVoortrekkermonumentFrankrykNetbalLeonardo da VinciKommunikasieEk is 'n Afrikaan (toespraak)2001HomofoonFibonacci-reeksLys van kinderspeletjiesSout (chemiese stof)Direkte en Indirekte redeVulvaWiskundige terminologieMenseregtedagPinksterSamestellingVolstruisNierversakingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMorfologie (taalkunde)GetalVaalrivierXenofobie in Suid-AfrikaAsemhalingVoedselkettingSonnestelselKurt-Lee ArendseMisdaadromanNamibiëVraag en aanbodCovid-19-pandemieCheslin KolbeIngrid JonkerProstaatkankerMieliestronkEkonomiese sektorEuropaHidroëlektrisiteitAppel (sanger)Kolorektale kankerStudievaardighedeSeksposisieDoelwitVerkoueSowjetunieOrthopteraKlem-in-die-kaakKommaSuid-Afrikaanse GrensoorlogNoordwesAardedagSuid-Sotho🡆 More