Netbal

Netbal is 'n spansport waarin twee seweledige spanne punte probeer aanteken deur 'n bal deur 'n korf te gooi.

Die spel het in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel. Die eerste spelreëls is in 1895 deur Clara Gregory Baer opgestel. Netbal word deur 20 miljoen speelsters in meer as 70 lande gespeel. Dit is veral 'n gewilde sport in die Britse Statebond.

Netbal
Netbalspelers in aksie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BasketbalBritse StatebondVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klein-KarooBurgerregteMisdaadCutt GlasVerantwoordelikheidSikloonVerenigde KoninkrykSwart nasionalismeSuid-Afrikaanse randHemelvaartTrekarbeidMusiek2024 Chinese Grand PrixBreingewasHorlosieEwenaarVaginaBevolkingSteentydperkAkwariumNasionale VrouedagJazzBosvarkBonné de BodWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVoegwoordMagnetismeEmfiseemKnieFinale OplossingMeningsverskil oor aardverwarmingDataverwerkingReënvalbepalingLys van lande volgens bevolkingIvan ZimmermannHulpwerkwoordHemelvaartsdagSonXenofobieDiepaartromboseOvulasieRenosterTelwoordViëtnamoorlogSuikersiekteSharpeville-slagtingMiskruierVaginale kankerSuid-Afrikaanse GrensoorlogVerkoueDermpoliepWortelHerpes simplexKokketielSonja HerholdtArmoedeReënCarles PuigdemontRooilipslangProvinsies van Suid-AfrikaMaroela MediaNasiebouLetterlike en figuurlike taalgebruikVolhoubare ontwikkelingTuisbladNeerslagHoofstadLVraag en aanbodVeeartsFranse RewolusieWikipediaRepubliek van Zoid AfrikaJannie du ToitHoofpynHidroëlektrisiteitGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika🡆 More