Enkelvoudige Sin: Sin wat uit 'n hoofsin, sonder bysinne bestaan

'n Enkelvoudige sin is 'n sin wat uit 'n hoofsin, sonder bysinne bestaan.

So 'n sin kan in drie dele opgedeel word, naamlik die onderwerp (wie?), gesegde (doen?) en voorwerp (wat?). 'n Enkelvoudige sin het nooit meer as een gesegde nie en is die teenoorgestelde van 'n saamgestelde sin.

Beskou die volgende sin as voorbeeld:

    Ek sien 'n insek.

Hierdie sin bestaan uit:

  • Onderwerp/wie?: EK
  • Gesegde/doen?: SIEN
  • Voorwerp/wat?: 'N INSEK.

Verwysings

Tags:

Onderwerp (taalkunde)Voorwerp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapSout (chemiese stof)LitiumSeekoeiSonMensMieliestronkVlieg (dier)KweekhuisgasArtritisInstagramEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKorrupsieLenteWiskundige terminologieGemeenskapKompasNylsvley-natuurreservaatCovid-19-pandemieAardeEuropaBlourokkeBTWHartaanvalSelibaatSemantiekAppendiksKolorektale kankerGalliumJaco JacobsOnse VaderSonstilstandVulkaanSeksuele penetrasieKommapuntReg tot ‘n gesonde omgewingD.J. OppermanWaterglasGousblomSteve HofmeyrMaagVryheidsdagAntoniemMierNederlandse guldenMiltGravisSilwerAssimilasie (taalkunde)LongSimfonie-orkesOu Apostoliese KerkMaroela MediaMalariaProvinsies van Suid-AfrikaVratSlag van BloedrivierThree-Body Problem (TV-reeks)Lys van Afrikaanse televisiereekseMark (ekonomie)PriemfaktorBorskankerLys van farao'sMiddelmisbruikVoegwoordAfrikaanse naguilInligtingSeksuele stimulasieTrigeminale neuralgieSwart nasionalismePiketberg🡆 More