Universiteit

'n Universiteit is 'n instansie vir hoër onderwys en navorsing waar studente akademiese grade kan verwerf.

Die woord universiteit is afgelei van die Latyns "universitas magistrorum et scholarium", wat rofweg beteken "gemeenskap van onderwysers en skoliere".

Universiteit
Gradeplegtigheid by die Oxford-universiteit.
Universiteit
Die Universiteit van Helsinki (Finland).
Universiteit
UNISA se hoofgebou in Pretoria.

Mense kan by 'n universiteit inskryf om 'n graad te verwerf. In teenstelling met skoolonderrig is opleiding by universiteite meer gespesialiseerd. So sal 'n persoon wat biologie aan 'n universiteit studeer verskeie modules oor biologie en verwante onderwerpe deurloop, maar min indien enige oor ander onderwerpe soos tale en geskiedenis.

Universiteite bied beide voorgraadse en nagraadse onderrig. Nagraadse studies konsentreer meestal op navorsing.

Universiteite van Suid-Afrika

Enkele van die universiteite in Suid-Afrika is:

Verwysings

Tags:

Latyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingLandbouEskomAmateurradioBronadresNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDuitsSteve BikoHipoteseKlem-in-die-kaakSwart nasionalismeAnale kankerMangelontstekingArabies-Israeliese konflikWayde van NiekerkNatriumsulfietJSESelfoonBreinSiya KolisiMorfeemSiekteMotRassismeNederduitse Gereformeerde KerkDie ontstaan van die dramaBoelieryLoodE-posRefleksieGeskiedenis van kindermishandelingVratSwangerskapMark (ekonomie)EkonomieMenslike seksuele gedragGeldLys van Kaapstad se voorstedeSlangVloeistofNeurenberg-verhoreLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWortelHeupvervangingKopieregArendGeografie van Suid-AfrikaSkoenlapperCarike KeuzenkampMaatskaplike verantwoordelikheidAfrikaanse TaalmonumentReënspinnekopKommaNazi-DuitslandWoordHemelvaartsdagMenseregteWilna SnymanVoedingBloemfonteinKontinentMeervoudHandelsmerkVioolGreen PornoIndiëHeupWerkloosheidBedreigde spesieEkonomie van Suid-AfrikaD.J. OppermanSlag van Cuito CuanavaleLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSeksposisieHoofpynInflasie🡆 More