Inflasie

Inflasie (afgelei van Latyn inflatio vir aanswel, deining) is die styging in die algemene prysvlakke van goedere en dienste in 'n ekonomie oor 'n gegewe tydperk.

Die teenoorgestelde van inflasie is deflasie, waar die algemene vlak van pryse daal. Die oorspronklike berekening van inflasie was die aantal geld wat in vloei is hoe dit vermeerder of verminder het oor n spesifieke tydperk. Die reserwebank gebruik inflasieteikening om geld vloei voorraad te druk.

Inflasie
Wereldkaart van lande volgens inflasiekoers in 2019. Bron: Central Intelligence Agency

As gevolg van inflasie is meer geld nodig om vir goedere (soos 'n brood) en dienste (soos 'n haarsny of 'n buskaartjie) te betaal. Ekonome meet gereeld die inflasie van 'n ekonomie om die toestand daarvan te bepaal. 'n Mandjie van goedere word gewoonlik saamgestel en gereeld geprys om die koers te bepaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EkonomieLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

2001Vincent van GoghWêreld- Ekonomiese ForumLenteFraktuurWiki CommonsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogTrappe van vergelykingNamakwalandProvinsies van Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleVierde Industriële RevolusieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingHindoeïsmeSirkelLien se lankstaanskoene7de LaanTweede VryheidsoorlogEksponentXhosaPoësieKorrupsieLongontstekingMagnetismeGeslagsgelykheidProstaatkankerGriepGrondbesoedelingAtriale fibrillasieGrondwet van Suid-AfrikaGrondsoorteMartin Luther King jr.SelfmoordHartRefleksieSteenkoolBrittany Ashton HolmesDaggaGasJodeHeidelberg, GautengKalsiumPiesangWolkYslandTropiese sikloonBurgerregteAfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaSkynprivaatnetwerkOlimpiese Somerspele 2012HartseerEerste WêreldoorlogJan-Willem BreureAfvalbestuurStereotipeBreinNasionaal-SosialismeKrugerwildtuinEkonomieSkilpadBerghaanHolocaustHartaanvalXenofobieWolfRassisme16 NovemberTikTokDesimale breukeByung-Chul HanBladwisselendErfenishulpbronLys van elemente volgens simboolAfrikaners🡆 More