Siekte

'n Siekte is 'n skadelike fisiese of psigiese afwyking van 'n organisme.

Meer spesifiek, dit is 'n ontwrigting van die homeostase, die selfregulerende proses waardeur biologiese stelsels hulle stabiliteit bewaar deur by omstandighede aan te pas. Dit gaan dikwels met simptome gepaard wat die mediese toestand verklap.

Siekte
Die bakterieë wat tuberkulose veroorsaak.

Siektes veroorsaak meestal pyn, ongemak of 'n abnormale toestand. Dit kan deur genesing gevolg word, moontlik na behandeling, maar kan ook tot 'n gestremdheid of die dood lei. Voorkoming is gewoonlik beter as behandeling.

Voorbeelde van algemene siektes is griep en virusinfeksies van die lugweë. Algemene dodelike siektes is kanker en kardiovaskulêre siektes.

Gegewe die baie verskillende siektes is dit nie altyd moontlik om 'n duidelike onderskeid tussen siekte en gesondheid te tref nie. Daar is ook 'n kulturele sy, wat in die gewoontes en medikasie wat 'n samelewing gebruik bespeur kan word.

Die invloed van siektes is nie tot individue en hul onmiddellike omgewing beperk nie, maar het 'n groot rol in die geskiedenis van die mensdom gespeel. Volgens die historikus McNeill, selfs 'n sentrale rol.

Patologie is die studie waarbinne die verskillende stadia van siektes ondersoek word. So is etiologie die leer van die oorsake wat die ontwikkeling van siektes beskryf.

Eksterne skakels

Tags:

HomeostaseOrganismeSimptoom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieLettergreepVoegwoordDigvormKlavierLys van Suid-Afrikaanse digtersLien se lankstaanskoeneJo BlackLeierHemelvaartWiki1200Chris HaniSkarlakenkoorsWieg van die MensdomLys van Nederlandse skildersErfenisdag (Suid-Afrika)ResensieFranse RewolusieAlliterasieVleilandPretoriaAardbewingDirekte en Indirekte redeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAngina pectorisUnited Democratic FrontEiffeltoringHeks van HexrivierLionel MessiAardeEreksieAnale kankerKunsmatige intelligensieHarry PotterSkilpadHamburgerLys van Griekse mitologiese figureBek-en-klouseerAarverkalkingSeksueel oordraagbare infeksieGeboorteVigsVliegtuigKunselementeSelfieMisdaadromanSuurstofGlasTandbederfJeugdagToestand van materieFossielbrandstofGroepsdrukSwart nasionalismeWerkloosheidGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMagneetMasturbasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereYouTubeSoogdierKostuumsTelevisiePapierTatoeëermerkSirkusSelfmoordVerkleinwoordSkaapArmoedeverligtingSkildklierKameelperdAfrikaanse WikipediaNarsismeKunsmatige algemene intelligensieDaggaMateriaal🡆 More