Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) is 'n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane geleë is.
TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.
Tshwane-Universiteit vir Tegnologie | |
---|---|
Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie | |
Leuse in Afrikaans: | Ons bemagtig mense |
Leuse in Engels: | We empower people |
Gestig: | 2004 (Gevorm as gevolg van 'n samesmelting van drie gevestigde instellings) |
Tipe: | Universiteit vir Tegnologie |
Studentetal: | omstreeks 60 000 |
Ligging: | Pretoria, Nelspruit, Polokwane, Ga-Rankuwa, Soshanguve, Witbank (eMalahleni) 25°43′56″S 28°09′42″O / 25.73222°S 28.16167°O 28°09′42″O / 25.73222°S 28.16167°O |
Kampus: | ses kampusse, meestal stedelik |
Webtuiste: | tut.ac.za |
Daar is meer as ses kampusse onder die naam Tshwane-Universiteit vir Tegnologie.
Die universiteit bestaan uit die volgende sewe fakulteite:
Om die leidende hoër onderwys-instelling met 'n entrepreneuriese etos te wees wat kennis en tegnologie bevorder, en professionele loopbaan-opvoeding van 'n internasionale standaard bied, wat relevant is vir die behoeftes en aspirasies van Suid-Afrika se mense.
Wiki Commons bevat media in verband met Tshwane University of Technology. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Tshwane-Universiteit vir Tegnologie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.