Carina Nel: Suid-Afrikaanse aktrise

Carina Nel (geb.

4 Januarie 1988) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het op sesjarige ouderdom al begin toneelspeel en het haar dramagraad by die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie behaal.

Carina Nel
Geboorte 4 Januarie 1988 (1988-01-04) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carina Nel is onder meer bekend vir haar rol as Isabel in SAUK1 se sepie Generations. Van 2016 af speel sy dokter Alexa Welman in 7de Laan en sy was in 2017 genomineer vir 'n Tempo-toekenning vir die sepieaktrise van die jaar. Sy het in 7de Laan eweneens die (dubbel)rol van die boosaardige karakter Amanda Louw gespeel.

Nel woon met haar eggenoot in Pretoria.

Eksterne skakels

Tags:

19884 JanuarieAkteurSuid-AfrikaTshwane-Universiteit vir Tegnologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JagluiperdNaaldekokerBoomParysGeografie van Suid-AfrikaSinoniemKoppeltekenOrganisasie sonder winsoogmerkFrankrykMenslike seksuele gedragPakistanNarsistiese persoonlikheidsteuringGroepsdrukLugbesoedelingSwartbewussynsbewegingBruin huisslangDurbanMuisvoëlEjakulasieTweede WêreldoorlogCovid-19-pandemiePiet ByleveldNasionalismePlaattektoniekMahatma GandhiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Vergelykings (taalkunde)GoogleCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKontinentLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWikiquoteHolocaustCarles PuigdemontLewerPeter SnydersMohammedPerdWêreld- Ekonomiese ForumPieter PieterseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEngelandPaddaBraaiISimangaliso-vleilandparkGetalMisdaadGasRymWinnie Madikizela-MandelaFabelHuisvliegKoperMartin Luther King jr.Ingrid JonkerOmgewingskwessies in Suider-AfrikaProteaDemokrasieKunselementeAanhalingstekensMenseregtedagOm-te-infinitiefkonstruksieWelwitschiaNagapieLeeuGroot TrekKoolstofDepressie (gemoedstoestand)Mobutu Sese SekoMenseregteAustraliëNierversakingVier temperamenteHartLente🡆 More